1 / 11

VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL

VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL. KORREKTE WOORDORDE = S*TOMP*I. S = SUBJECT (DIE ONDERWERP) * = DIE EERSTE WERKWOORD/ HULPWERKWOORD T = TIME (DIE TYD IN DIE SIN) 0 = OBJECT (DIE VOORWERP IN DIE SIN)

karl
Download Presentation

VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOEGWOORDE(WOORDORDE IN AFRIKAANS)ME. J. VAN ZYL

  2. KORREKTE WOORDORDE =S*TOMP*I S = SUBJECT (DIE ONDERWERP) *= DIE EERSTE WERKWOORD/ HULPWERKWOORD T= TIME (DIE TYD IN DIE SIN) 0 = OBJECT (DIE VOORWERP IN DIE SIN) M = MANNER (DIE MANIER WAAROP DIE WERKWOORD GEDOEN WORD) P = PLACE (DIE PLEK WAAR DIE WERKWOORD GEDOEN WORD) *= DIE RES VAN DIE WERKWOORD I = DIE HELE INFINITIEF

  3. VOEGWOORDE • Sodra voegwoorde gebruik • word, verander die woordorde (S*TOMP*I) NADAT jy die voegwoord gebruik het • Die sin vóór die voegwoord bly dieselfde • Daar is DRIE GROEPE voegwoorde • Die woordorde ná voegwoorde in groep EEN verander nie!

  4. VOEGWOORDGROEPEGROEP 1GROEP 2GROEP 3EN DUS DATMAAR DERHALWE OMDATWANT DAAROM SODATDOG AL NADATOF (OR) GEVOLGLIK VOORDATOF … OF TOG TOTDATNOG … NOG NOGTANS AANGESIENTROUENS ANDERS (AL)HOEWELINTEENDEEL NIETEMIN OFSKOONSOWEL … AS DAN AS TOE (THEN) INDIEN DAARNA SODRA INTUSSEN SEDERT BUITENDIEN ASOF BOWENDIEN TERWYL VERDER OF (IF) WAT, WAARIN, ENS. TOE (WHEN) WANNEER MITS TENSY HOE … HOE

  5. GROEP 1S*TOMP*I • Daar is geen woordordeverandering nadat jy die groep gebruik het nie: • Bv.: • Hy bly vandag tuis, WANT hy is siek.

  6. Cindy hou nie van Afrikaans nie. Sy reken dis vervelig. (trouens) Tommy het nie goeie maniere nie. Hy is onbeskof. (inteendeel) Ek ken hom goed. Hy is nie ‘n goeie vriend van my nie. (dog) Ek voel maar sleg. Ek gaan vandag in die bed bly. (en) Ek wil graag saamgaan. Ek het nie geld om te betaal nie. (maar) Cindy hou nie van Afrikaans nie, TROUENS sy reken dis vervelig. Tommy het nie goeie maniere nie, INTEENDEEL hy is onbeskof. Ek ken hom goed, DOG hy is nie ‘n goeie vriend van my nie. Ek voel maar sleg EN ek gaan vandag in die bed bly. Ek wil graag saamgaan MAAR ek het nie geld om te betaal nie. GROEP 1 VOEGWOORDEOEFENING

  7. GROEP 2*STOMP*I • Die ONDERWERP EN DIE WERKWOORD ruil plekke • Bv.: • Hy is siek; DUSblyhy by die huis.

  8. Sy algemene kennis is swak. Hy vaar sleg in vasvra-wedstryde. (gevolglik) Hy het ‘n kwaai hoofpyn. Hy hoes ook baie. (buitendien) Tommy hou van ysskaats. Hy is so lomp. (al) Tommy hou van ysskaats. Dis ‘n gevaarlike sport. (tog) Jy leer nie. Jy gaan jou standerd nege jaar druip. (dus) Sy algemene kennis is swak; GEVOLGLIK vaar hy sleg in vasvrawedstryde. Hy het ‘n kwaai hoofpyn; BUITENDIEN hoes hy ook baie. Tommy hou van ysskaats; AL is hy so lomp. Tommy hou van ysskaats; TOG is dit ‘n gevaarlike sport . Jy leer nie; DUS gaan jy jou standerd nege jaar druip. GROEP 2 VOEGWOORDEOEFENING

  9. GROEP 3STOMP**I • Die WERKWOORD skuif na die einde van die sin toe. • Bv.: • Hy bly by die huis, OMDAT hy siek is.

  10. Sy voel moeg. Die kwartaal het so pas begin. (ofskoon) Hy skaats goed. Hy is so lomp. (alhoewel) Hy het baie geld. Hy koop net wat hy sien. (omdat) Jy sal baie beter doen. Jy werk harder. (mits) Jy gaan die jaar druip. Jy begin nou dadelik werk. (tensy) My fiets het gebreek. Ek moes maar loop. (omdat) Sy voel moeg OFSKOON die kwartaal so pas begin het. Hy skaats goed ALHOEWEL hy so lomp is. Hy koop net wat hy sien OMDAT hy baie geld het. Jy sal baie beter doen MITS jy harder werk. Jy gaan die jaar druip TENSY jy nou dadelik begin werk. Ek moes maar loop OMDAT my fiets gebreek het. VOEGWOORDE GROEP 3OEFENING

  11. ‘N PAAR DINGE OMTRENT VOEGWOORDE: • As jou sin met ‘n voegwoord BEGIN, saldaaraltyd twee werkwoorde LANGS MEKAAR in die middel van die sin wees: Byvoorbeeld: OMDAT hy geld het, salhy die motor koop. AANGESIEN hy hard gewerk het, rushynou. ALHOEWEL hysiekis, gaanhyelke dag werk. • Wanneerjy twee voegwoorde LANGS MEKAAR het, werkdit so: Hy het gelees DAT, AS hy hard werk, hy die jaarsaldeurkom. Ekweet DAT, WANNEER ek hard werk, eksuksessalbehaal. Hyvoelsiek WANNEER, ALHOEWEL hy medisynegebruik, hynie in die bed blynie.

More Related