Ongemaklikheidsindekse obi and thi
Download
1 / 13

ongemaklikheidsindekse obI AND THI - PowerPoint PPT Presentation


  • 138 Views
  • Uploaded on

ongemaklikheidsindekse obI AND THI. L. De Wet. INLEIDING . Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer Indekse quantifiseer effekte van omgewing op die mens T of straling = absolute waardes van hitte of energie

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about 'ongemaklikheidsindekse obI AND THI' - astra


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
Ongemaklikheidsindekse obi and thi

ongemaklikheidsindekseobI AND THI

L. De Wet


Inleiding
INLEIDING

  • Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer

  • Indeksequantifiseereffekte van omgewing op die mens

  • T of straling = absolute waardes van hitte of energie

  • Standaardlesings = beskryfomgewing en vergelykingskangetref word

  • Maarwat is die effek op die mens?

  • Dusgaanverskeiefaktoregekombineer word om ‘n indekstevoorsienwateffekkan meet


Ideale indeks
IDEALE INDEKS

  • Vereistes:

    • Alleomgewings, fisiologiesefaktore en bedekkings

    • Eenwaardeomomgewing EN liggaamtebeskryf

  • Maar bg. Onmoontlik – benodig dus die volgende:

    • Eenvoudig en akkuraat

    • 3 parameters: omgewing, reaksie en effek

    • Omgewing – Ta, Rh, windspoed & straling

    • Reaksie – afhanklik van spesie, metaboliese tempo, liggaamsbedekking & lengte, ouderdom, geslag, voeding, siektes, ens.

    • Effekte – produksie, groei, reproduksie, fisiologie, patologie, ens.


Indekse
INDEKSE

  • Baieindeksebeskikbaarvir die mens

    • Byvoorbeeld: verkoelingsindeks – benodig by lae temperature  onplesierig en/skadelikvir die mens

    • By hoër temperature het die wind ‘n verkoelingseffekdeurdat die warm lugpakkiesnaaan die veloppervlakverwyder word en danspeelverdamping van sweet ook ‘n rol


Onbehaaglikheidsindeks obi

ONBEHAAGLIKHEIDSINDEKS(OBI)

Temperatuur (Ta) en relatiewehumiditeit (Rh)

Liggams Ta = 37 oC

Meganismeom Ta tebeheer:

Hittebloeddruksweet

verdamping (indien lug nieversadig is nie)


Ongemaklikheidsindekse obi and thi
OBI

  • Indienvogvlakhoog is, ongemaklikheid

  • OBI vergelyking:

    • OBI = (2*Ta)+[Ta*(RH/100)] +24

    • Waar Ta = Tmx

    • Rh = Rhmn

    • OBI < 80 IS GUNSTIG


Ongemaklikheidsindekse obi and thi
OBI

Skaalvir OBI waardes


Ongemaklikheidsindekse obi and thi
OBI

Byvoorbeeld, indien OBI = 100


Temperatuur humiditeit indeks thi
TEMPERATUUR-HUMIDITEIT INDEKS (THI)

  • VIR DIERE (B.v. Melkkoeie)

  • Dierekannie so vinnigafkoelsoos die mensnie, dusmoetdaarvirhullevoorsieninggemaak word.

  • Vergelyking:

    • THI = Ta+0.36Td+41.2

    • waar Ta = Tmx of Ta

    • en Td = doupuntemperatuur

      THI < 70 IS GUNSTIG


Ongemaklikheidsindekse obi and thi
THI

  • Melkbeeste

    • Normale THI virmelkbeeste is < 70

    • Liggaams Ta ↑ as Ta ↑

    • THI 70-72 = krities

    • Melkproduksie en voeding ↓ as THI > 72

    • ↓ ↓ tussen 76 en 78



Ongemaklikheidsindekse obi and thi
THI

  • Tipesskaduwee:

    • Kos & H20 altydbeskikbaar

    • Bome

    • Grasdakke

    • Wit geverfdegekorrigeerdedak

  • Bestuur

  • Voorbeeld

    • Holstein

      • Termoneutralesonevirmelkproduksie

        • -5oC – 21 oC


Ongemaklikheidsindekse obi and thi
THI

  • Indienbeeste minder eet↓ melkproduksie & reproduksie

  • Indienomgewings T > 21 oC – 25 oC, produksie ↓ (omdatvoedselinname ↓)

  • Kritiese Ta is 21 oCvirmelkproduksievir Holsteins, en Jerseys & Bruin Switserbeeste = 24 oC en laer

  • Kritieseliggaamstemperature (Tc) = 37.5 oC – 38.5 oC

  • Herstelperiodes = 7 – 8 dae

  • Melkproduksie ↓ 15% indien THI > 72

  • SA is veilig in winter

  • Somer– groot areas het THI> 72, dusgaanboereaddisioneleafkoelingvirbeesteverskafindien ↑ produksiebereikwil word


ad