1 / 11

Gesondheids dienste

Gesondheids dienste. Gesondheid  Staat van totale fisiese , sosiale en geestelike welstand , eerder as net die afwesigheid van ‘n siekte . Gesondheids sorg  Alle dienste , produkte en aktiwiteite wat gebruik word om gesondheid te verbeter , behou en te herstel .

ashtyn
Download Presentation

Gesondheids dienste

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gesondheidsdienste

  2. Gesondheid Staat van totalefisiese, sosiale en geestelikewelstand, eerder as net die afwesigheid van ‘n siekte. • Gesondheidssorg Alledienste, produkte en aktiwiteitewatgebruik word omgesondheidteverbeter, behou en teherstel. • Homeopaties  ‘n Sisteem van komplimentere of alternatiewemedikasiewaarsiektesbehandel word deurnatuurlikemiddels. Definisies

  3. Aansteeklik Siektewatmaklikverspreideurkontak met ‘n persoonwat die siekte het • Besmetlik  Siektewatdeurkieme in die lug, water, bloedensversprei word. Verspreivinnig en tasgrootgroepemenseaan • Epidemies Dui op die wydverspreidevoorkoms van ‘n besmetlikesiekte in ‘n bepaaldegemeenskap op spesifieketyd • Terminaal  Siekte of toestandwat tot sterftesal lei Glossary

  4. Almal het die reg om toegang te hê tot gesondheids sorg en niemand mag geweier word om nood mediese dienste te ontvang nie. • Dit is die taak van die provinsiale gesondheids departemente om primêre gesondheid sorg te verskaf. • Primêre gesondheid sorg is verniet vir mense wat nie mediese fondse het nie. Hulpbronnevirgesondheidsinligting

  5. Mobielekliniekegaannamense in afgeleë areas en verskafdaarbasiesgesondheidsdienste. • Tarieweomtoelating by provinsialehospitaleverskil ten op sigte van die inkomste van die pasient en hoeveelafhanklikesdaar is. • As die pasientniekanbetaalnie, word hullegeklasifiseer as ‘n hospitaalpasient, en dansal die provinsialeregeringditfinansier. Hulpbronnevirgesondheidsinligting

  6. BEHANDELINGS METODES • Acupuncture  Een van die hoof • dele van tradisionele Chinese • medikasie. Naalde word in die • liggaamgedrukdeuropgeleide • terapeute, ompynteverminder • Alexander tegniek  Leer menseomprobleme met bewegingteherken en teoorkom.

  7. BEHANDELINGS METODES Aromaterapie Gebruik van olies en anderaromatiese dele van planteomwelsynteverbeter. Ayurvedicmedikasie  Meer as 2000 jaaroud en is gebasseerom die Vedic kultuur in Indie. Holistiesebenadering – Ditfokus op die helemenswees: Liggaam, siel en gees. Bach Blomterapie Gebruik dele van 38 verskillendeblomme. Daar word geglodatelkeblom ‘n spesifiekekwaliteit het omtegenees as ditvirpaaruuraan die son blootgestel word.

  8. BEHANDELINGS METODES Chiropractic terapie  Manipulasie van dele van die liggaamomvolgendetebehandel, areas van pyn, spierspasmas en ongemaklikebeweging van gewrigte, veral die ruggraat. Kruiemedikasie Navorsing en gebruik van medisinalekruieomsiektestekeer, tebehandel en algemenegesondheidtebevorder.

  9. BEHANDELINGS METODES TradisioneleAfrikamedikasie en behandeling  Holistiesevorm van behandelingwatgegrond is in die geloofdathulvoorvaders die lewendesbewaar en lei.

  10. BEHANDELINGS METODES Pilates  Fisieseoefeningsisteemwatjoubreinkraggebruikomjouspieretebeheer. Ditfokus op die hoof spierewat die liggaamspostuurgebalanseerdhou en watessensieel is omondersteuningte gee aan die ruggraat. • Reiki  Komvanaf Japan. Tegniekwaariemandhulhande op jou sit wat ‘n kanaal is vir Reiki energie. Die energiegaandandeur die persoon se palms naverskillende dele van jouliggaamomdittegenees.

  11. Enigsteeffektiewemanierom HIV infeksietebeheer • Verminder die aantalvirusse in liggaamnabaielaevlak, en so kan die immuunsisteemweersykragopbou • ARV terapie word eers op later stadium begin gebruik, omnie ‘n weerstandteontwikkelnie. • As menseweerstandontwikkel of neweeffektetoon, moetterapieverander word, en dit is somsmoeilik in arm landeomdatdaarniegenoeghulpbronne is nie • ARV het HIV infeksieverander van ‘n doodsvonnisna ‘n kroniesesiektewaarmeemensevir die res van hullewemoetsaamleef. Antiretroviraleterapie

More Related