1 / 30

Bestuurde gesondheids sorg en die geneesheer

Bestuurde gesondheids sorg en die geneesheer. Dr Deon Olivier Farmako-ekonoom AGV Maart 2012. A healthy individual can be defined as someone who has been inadequately studied. Definisie. Baie verskillende definisies

ally
Download Presentation

Bestuurde gesondheids sorg en die geneesheer

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bestuurdegesondheidssorg en die geneesheer Dr Deon Olivier Farmako-ekonoom AGV Maart 2012

  2. A healthy individual can be defined as someone who has been inadequately studied.

  3. Definisie • Baieverskillendedefinisies • Basies: ‘n Administratieweingreepomkostestebeheer. Hierdieingreepstaantussen die geneesheer en die pasiënt.

  4. Agtergrond • Die Amerikaansestaat Minnesota is die moeder van BGS. By name ‘n pediatrieseneuroloog Paul Ellwood. • Na die “HMO’s” die vet uit die sisteemgedruk het, het hulvolgehouedruk net die sisteemgewurg. • Premiums het aanhoustyg, voordele is afgeskaal en grootwinste is gemaak. (Klink bekend??)

  5. Begin met afslagviroefenklubs. • Eers 8x per maand – almaldoendit • Nou 12x per maand • BGS het ‘n grootbesigheidgeword.

  6. In RSA • Baieprobleme met invoering van BGS • Vertroulikheidsbreuke, diskriminasie (psigiatrie, tussenskemas), aanhoudendestygings in administratiewekostes, styging in praktyke se administratiwekostes. • Spesialiste: Stafwat net werk met magtigings • BGS is profytgedrewe

  7. Wesenlikevoordele van BGS • Behoortmeerlangtermynte dink in sisteme • Sistemekanpasiënteopvolgoorlangtye en risikobepaal • Kan sorgkoördineer • Kan prosesseeenvoudigermaak • Kan kostesbeheer

  8. Nadele • Verloorjoueiedokter • Beperktetoegang tot hospitale • Beperktetoegang to spesialiste • Beperktetoegang tot toetse en ondersoeke • Beperktetoegang tot medisyne • Insentiefvirverminderdediens

  9. Vergelyk die twee

  10. Beperktetoegang tot medikasie Medisyneverkryging: Staat Mediesefonds Betaal self – (%) • Staat: tender sisteem. Slegsgebaseer op prys.

  11. Medikasietoegang Mediesefondse (Inligtinggebaseer op 6,829,693 individue) Distrubusie van chroniesemedikasievoordele

  12. Hoeveel is die voordele?

  13. By-betalings Pryselastisiteit In SuidAfrika is 0.68% Virelke 1% styging in prysgaanaanvraagdaal met 0.68%. Verskillendtussenarmes en rykes Pasiëntsamewerking (“compliance”) 5% by-betaling – 7.9% daling in samewerking

  14. Het BGS gewerk in die VSA? • Vermorsing van $1.2 triljoen per jaar (PricewaterhouseCoopers 2010) • Onnodigetoetsing: $210 biljoen • Gebrekkigeeise admin: 210 biljoen • Mediesefoute: 17 biljoen • Hospitaalinfeksies: 3 biljoen • Pasiëntetevroegontslaan: 25 biljoen • Ens.

  15. BGS termewat (foutief?) gebruik word • Siektebestuur (disease management) A comprehensive, integrated appraoch to care and reimbursement based fundamentally on the natural course of a disease, with treatment designed to address the chronic illness with maximum effectiveness and efficiency International Society of Pharmacoeconomics and Outcomes Research, Lexicon, 1998.

  16. Mikpunt van Siektebestuur • Voorkomduurakuteopflikkeringe in chroniesesiektes. Bv Diabetes, hipertensie. • Verskafaggressieweingrepe op hierdietyewanneer die pasiëntedit die nodigste het. • Die koste van die ingreepkanvir ‘n BGS organisasienie die koste van die opflikkeringoorskrynie

  17. Siektebestuur (disease management) • Geenbewysdatditwerknie (23 studies waarvan 2 groot meta-analises is ) • Hierwaarskynlik net ‘n gonswoord • Te duurombehoorliktedoen • Besteuitkomste is verminderdewerksverlies – dus net in staatsgebaseerdesisteme.

  18. Bewysgedrewegesondheidssorg(EBM) • Hier: Gerandomiseerde, dubbelblinde, plasebobeheerde, klinieseproef. Plasebo?? • Oorspronklikedefinisie: Sluitbg in maarookbesteklinieseoordeel en pasiëntevoorkeur. Evidence-Based Medicine* • "the conscientious, explicit and judicious use of current best evidence in making decisions about the care of individual patients integrating individual clinical expertise with the best available external clinical evidence from systematic research" Sackett DL, et al. Evidence Based Medicine: What It Is and What It Isn’t. BMJ, 1996; 312(7023): 71-72.

  19. Agter die skerms - Farmaseutiesemaatskappye en BGS Vierhekkiesomteoorkom: • Kwaliteit • Veiligheid • Effektiwiteit • Kosteeffektief Klinieseproewe

  20. Obstruksiesvervolg • Kwaliteit – Eers die FDA – Inspeksiesens • Veiligheid en effektiwiteit – Duurklinieseproewe • Dan onslokale MCC – verval. Wagtyd tot 4 jaar • Kosteeffektiwiteit.Mediesefondes2 vrae • Eenjaarvoorbekendstelling(Victoza) • Alskosbaie geld

  21. Kosteeffektief • Betekenniebesparendnie – NB • Tegnologie - Seldebesparend • Sirkel argument • Gesondheid is op mikrovlak ‘n uitgawe (fonds –dokterinteraksie) • Anders op makrovlak

  22. Ander bedreigingsvirfarma • Generieseoorgang • Minder “groot” medikasies (block busters) • Moeilikernavorsing – menslikegeen • Amerikaanse mark – bedreig

  23. Gevaarvirons van hierdieobstruksies • Navorsingduurder (koste per middel) Vergelyk met nuidigebestebehandelig • Laer wins op investering(“return on investment”) • Minder navorsing • Ander rigtings in navorsing - meerprofyt, maklikerbetaling Minder virdoktersomvirpasiëntetegebruik

  24. Nie net eensydig • Marginalemiddels met baiehoërpryse • Nis middels met ekstrahoëpryse • Oordrewebemarking • Bv. grafieke, gister se voorbeeld (20%)

  25. Voorkeurdiensverskaffers • Pogingomdokters vas teteken op hulleterme • Indiendiensverskafferweier – direktebetalingsaanpasiënt – meevallerens • Gebruiksomslaekostehospitale – dwingchirurgeomtery • Skryfbehandelingsalgoritmesvoor • Traagomnuwetegnologie in te span • Voorskriftelik

  26. Inligting • Inligtingnie net by mediesefonds – nouook by administratiewemaatskappy • Adminstratiewemaatskappye is winsgewendemaatskappye (inteenstelling met mediesefondse) • Kompeteerdirek met die geneesheervirdieselfde geld • Het al die maghefbome in die hand • Lewensversekering en medieseadministrasie????

  27. Impak • Allegesondheidssorg in SA onder ‘n vorm van bestuur • Ditgaanmeer word en nie minder nie • Dokterssalmoetvegvirhulsoewereiniteit • Hospitalesalregverdigheidmoetbewys – in die spervuurvirkostes • Besluitneming is grootprobleem • Regtedokter, regtemedikassie, regtebehandelingeerstekeer.

  28. The point to remember is that what the government gives it must first take away John S Coleman

  29. Dankie

More Related