1 / 10

Die Beeld van JASHUA

Die Beeld van JASHUA. Hoe lyk JAHWEH?. Hy is:. Gees Joh 4:24, Hand 7:48. Alomteenwoordig Matt 18:20. By ons / tussen ons Ef 2:19-22. Binne sy skepping en ook buite sy skepping 1Kon 8:27. Kan aan ons verskyn in enige vorm Gen 18 Exod 13:21. Hy het ‘n liggaam:.

Download Presentation

Die Beeld van JASHUA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Beeld van JASHUA

  2. Hoe lyk JAHWEH? Hy is: GeesJoh 4:24, Hand 7:48 AlomteenwoordigMatt 18:20 By ons / tussen onsEf 2:19-22 Binne sy skepping en ook buite sy skepping1Kon 8:27 Kan aan ons verskyn in enige vormGen 18 Exod 13:21

  3. Hy het ‘n liggaam: soos ‘n mensDan 7:9-13 10:5-19 Eseg 1:26 ‘n aangesig en rugkantExod 33:18-23 ‘n hartGen 6:6 8:21 hande en vingersPs 8:4,7 Hy dra klere(Dan 7:9-13) Hy eet(Gen 18:1-8) Hy het ‘n sielLev 26:11 1Sam 2:35 Jes 42:1

  4. Kan ons JAHWEH sien? Van aangesig tot aangesig: NEE(Gen 33:20) In ander vorms: JA - baie maklik! in die natuurRom 1:20 in sy Woord in die mensGen 1:26-27 in JahshuaKol 1:15

  5. As ‘n gewone mens - ons voorbeeld 1Pet 1:15 1Joh 2:6 As ‘n verheerlikte mens - ons doelwit1Kor 15:51-53 Sy Beeld wat ons moet navolg lyk so:

  6. (1Kor 15:51-53) Fil 3:20-21 nederig, onderdanig eensgesind (:8) vol liefde vol broederliefde (:8) geduldig, selfbeheersd geduldig, selfbeheersd (:9) eerlik eerlik (:10) vergewend vergewend, soek vrede (:11) sondeloos stry teen sonde (:11) regverdig regverdig (:12) lydsaam lydsaam (:14) Verheerlik Openb 1:12-18

  7. Waarom moet ons Jahshua se Beeld dra? Ons is hiertoe geroep! (1Pet 2:21) Hoekom is ons hiertoe geroep? Sodat Hy ons Hoof en Koning kan wees! Rom 8:29 Kol 1:18-20 1Tim 1:17 Openb

  8. Hulle is finaal gesuiwer van eiegeregtigheid en hoogmoed Jer 23:6 Hulle is dood vir die sonde, maar lewend vir God in Jahshua Rom 6:11 Hulle is volkome afhanklik van Hom en maak nie staat op eie wysheid en krag nie Sag 4:6, Jak 3:13-17 Hulle word gehaat deur die wêreld Matt 24:9 Die wat Jahshua ontvang by sy wederkoms gaan so lyk:

  9. Hulle het geen blywende besit aan wêreldse dinge nie 1Pet 2:11 Ef 2:19 Hulle is vol littekens van die lewenstryd maar is gereed om ‘n nuwe liggaam te ontvang (1Kor 15:51-53) Hulle is geestelik gevorm deur oefening en oorwinning in die krag van die Heilige Gees Jak 1:12

  10. Hoe kry ek dit reg ??? DEUR DIE HEILIGE GEES

More Related