Aarde en daarbuite
Download
1 / 33

AARDE EN DAARBUITE - PowerPoint PPT Presentation


  • 662 Views
  • Uploaded on

AARDE EN DAARBUITE. DIE SON KOM OP!. Die son is `n reuse ster in ons sonnestelsel. Planete is in wentelbane om die son. In ander sonnestelsel in die heelal wentel planete ook om `n son. Ons son is `n ster. Dit lyk soveel groter as ander sterre omdat dit naby aan ons is.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about ' AARDE EN DAARBUITE' - rhiannon-fischer


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript


Die son is `n reuse ster in ons sonnestelsel


  • Planete is in wentelbane om die son.

  • In ander sonnestelsel in die heelal wentel planete ook om `n son.

  • Ons son is `n ster. Dit lyk soveel groter as ander sterre omdat dit naby aan ons is.

  • Ander sterre is net so groot, maar hulle lyk klein omdat hulle baie ver weg is.


Die son is `n ster in die middel van ons

sonnestelsel.

Dit is amper perfek rond.

Die son bestaan uit plasma wat met

magneetvelde deurspek is.


`nSonflits toon die draadagtige

aard van die son se plasma.



Hoe verskil sterre en planete vae mekaar

STERRE

PLANETS

Soliede rots, of mengsel van gas en rots

Wentel – „wandelaars” van die sterrestelsels.

Skyn met gloed (weerkaats lig vanaf die son)

  • Meestal gasagtig

  • Vaste posisie

  • Skyn met flikkerende gloed (het eie lig)

HOE verskil sterre en planete vae mekaar?




Mercurius

  • Mercurius soos gesien van die ruimtetuig Mariner.

  • Naaste planeet aan die son.

  • Dit is ook die kleinste planeet.

  • Mercurius se oppervlakte lyk baie soos die maan s’n – vol vlaktes en kraters.

  • Sy kern bestaan uit yster.

  • Daar is geen atmosfeer nie.

  • Oppervlaktemperatuur is baie laag.

    (-4500C!)

MERCURIUS



Venus

  • Venus is die tweede planeet vanaf die son.

  • Amper net so groot soos die aarde.

  • Digte atmosfeer van koolstofdioksied en swawelsuurwolke.

  • Baie erge kweekhuiseffek – kan tot 482 ◦C raak.

  • Planeet het min water, kom alles as waterdamp voor.

  • Lugdruk 90 keer meer as op aarde.

  • Neem 243 dae om om sy eie as te draai.

  • Neem 225 dae om om die son te wentel.

VENUS


Botticelli se skildery van Venus, godin van die liefde


Aarde is die derde planeet van die son af

  • Aarde soos gesien uit Apollo 17.

  • Kern van aarde bestaan uit metale soos nikkel en yster.

  • Die kern se temperatuur kan soveel as 7000◦C wees.

  • Aarde is nie heeltemal rond nie – dis `ngeoïed.

AARDE is die derde planeet van die son af


  • WAAROM IS LEWE OP AARDE MOONTLIK?

  • 1. Ons is die regte afstand van die son af – nie te naby om te warm te wees nie, ook nie te ver om te koud te wees nie.

  • 2. Dit beteken dat water in `n vloeibare vorm beskikbaar is.



Mars is na die god van oorlog vernoem
Mars is na die god van oorlog vernoem.

Mars is die vierde planeet vanaf die son.

Dit staan ook bekend as die rooi planeet as gevolg van sy rooierige kleur.

Die rooi kleur is as gevolg van die groot hoeveelhede ysteroksied.

https://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=IWPO-VViwx4


Mars het baie ooreenkomste met die aarde
Mars het baie ooreenkomste met die aarde.

Die atmosfeer op Mars is amper 100% koolstofdioksied.

Mars het water, maar dit is alles gevries.






Saturnus is ook bekend vir sy ringe rotse en stof wat om die planeet wentel

Saturnus is ook bekend vir sy ringe – rotse en stof wat om die planeet wentel.


Saturnus was die god van landbou
SATURNUS maar die ander is medium of klein in grootte. was die god van landbou


Uranus het verskeie mane en ringe
URANUS maar die ander is medium of klein in grootte. het verskeie mane en ringe.


Uranus is na die griekse god van die hemelruim genoem
Uranus maar die ander is medium of klein in grootte. is na die Griekse god van die hemelruim genoem.


Neptunus
NEPTUNUS maar die ander is medium of klein in grootte.


Neptunus1

  • Neptunus is ook maar die ander is medium of klein in grootte. `nysreus – bestaan meestal uit rots en ys (water en ammoniak).

  • Baie weerverskynsel aangetref bv. Groot kol

NEPTUNUS


Neptunus is na die god van die see vernoem

Wolke oor Neptunus maar die ander is medium of klein in grootte.

NEPTUNUS is na die god van die see vernoem.


Wat van pluto
Wat van Pluto? maar die ander is medium of klein in grootte.


  • Pluto is maar die ander is medium of klein in grootte. as `nDwergplaneet geklassifiseer: dis te klein om `n ware planeet te wees en sy wentelbaan oorvleuel met die bane van ander planete, twee redes waarom dit in 2006 herklassifiseer is.


ad