Genetiese verbetering
Download
1 / 30

GENETIESE VERBETERING - PowerPoint PPT Presentation


  • 95 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

GENETIESE VERBETERING. GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE. WAT WIL ONS BERYK?. Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron. HOE KRY ONS DIT REG ?. Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha

Download Presentation

GENETIESE VERBETERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript




Wat wil ons beryk
WAT WIL ONS BERYK?

Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron.


Hoe kry ons dit reg
HOE KRY ONS DIT REG ?

  • Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë.

  • Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal.

    • Hoeveel Kg vleis per ha is moontlik

    • Watter tipe Meatmaster gaan onder sy omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk


Hoe moet sy ooie bestuur word
HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD

  • ½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit?

  • Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar?

  • Moet daar twee lam seisoene wees?

  • Waneer doen ek my inentings en of doseerings

  • Waneer is my beste markings tye.

  • Hoe gaan ek die ongediertes beheer?

    NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder die ooie los nog altyd die swakste besluit.


Seleksie is nou die sleutel om my instaat te stel om my doel te beryk
SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK

Hand en oog metode

+

Produksie en reproduksie syfers

+

BLUP teelwaardes

= SUKSESS

Nie die een of die ander nie !!


Reproduksie
REPRODUKSIE TE BERYK

Genetiese verbetering nie moontlik sonder

REPRODUKSIE

In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles!

  • ‘n Teelram het basies twee take:

    1.1 om ooie dragtig te kry

    1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde

    Indien ‘n ram nie aan beide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie.


Teelramme
TEELRAMME TE BERYK

2.Waarom dan nog probleme met teelramme?

Kry nie wat hul soek nie.

  • Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder:

    3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed:

    3.1 Manlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.


Reproduktiewe fiksheid
REPRODUKTIEWE FIKSHEID TE BERYK

3.2 Reproduktiewe fiksheid:

Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x) meer belangrik as karkaseienskappe.

Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme:

  • Testes te klein


Testis korrelasie
TESTIS KORRELASIE TE BERYK

Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is.

Korrelasie:

Skrotum omtrek en:

Semenkwaliteit = 69%

Semenkwantiteit = 81%


Testis afwykings
TESTIS AFWYKINGS TE BERYK

  • Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis),

    kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis)

  • Onderontwikkelde epididimi (bybal)

  • Te lang of vlesige skede


Verbetering
VERBETERING TE BERYK

NB. by ram seleksie

  • Semen-afwykings

  • Gebrek aan libido

  • Dekbehendigheid

  • Geslagsiektes

    Afwykings van die skrotum

  • Gedraaide skrotum

  • Gesplete skrotum

  • Koeksister testes

  • Banana testes


Testis
TESTIS TE BERYK






Genetiese verbetering1
GENETIESE VERBETERING TE BERYK

Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet:

  • Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue

  • Afwykings van bek en kop

  • Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte

  • Swak bespiering

    Wan-aangepas in omgewing:

  • Swak haarkwaliteit

  • In- en uitwendige parasietbestandheid

  • Hitte / koue-weerstand

  • Siekte-bestandheid

  • Loop vermoë

    Kondisie

  • Onder- of oorvoeding

  • Wanvoeding


Genetiese verbetering2
GENETIESE VERBETERING TE BERYK

Lam probleme

  • Te hoë geboorte massa (hoog oorerflik)

  • Grofgeboude lammers

    Swak produksiepotensiaal:

  • Negatiewe ekonomiese effek

  • Vestig lae waarde gene in kuddeDus: Meet om te weet


Siektes
SIEKTES TE BERYK

  • Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon.

  • Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis.

  • Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes.

  • Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.


Bybalontsteking
BYBALONTSTEKING TE BERYK



Aangetaste teelbal
AANGETASTE TEELBAL TE BERYK

  • Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word.

  • Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.


Testis1
TESTIS TE BERYK


Teelbal
TEELBAL TE BERYK

Die teelbal lyk op die

oog af heel normaal.


Bybal ontsteking
BYBAL ONTSTEKING TE BERYK

  • Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.


A semenis ontsteking
A-SEMENIS ONTSTEKING TE BERYK

A semenis

ontsteking lei tot

vergroting van die

bybal & verkleining

van die testis.


Linker bybal ontsteking
Linker bybal ontsteking TE BERYK

  • Testis totaal tot nuut, vol etter.


Genetiese verbetering vir die hele gesin
GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN TE BERYK

Baie dankie vir u aandag

Inligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek


ad
  • Login