1 / 11

MEIOSE EN GENETIESE VARIASIE

MEIOSE EN GENETIESE VARIASIE. Inleiding. Gene. DNA word georganiseer in chromosome. Gene het spesifieke plekke op chromosomes. Konsep van Oorerwing. Oorerwing – manier hoe genetiese inligting oorgedra word na die nakomelinge / volgende geslag

teleri
Download Presentation

MEIOSE EN GENETIESE VARIASIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MEIOSE EN GENETIESE VARIASIE Inleiding

  2. Gene • DNA word georganiseer in chromosome. • Gene het spesifieke plekke op chromosomes.

  3. Konsep van Oorerwing • Oorerwing – manier hoe genetiese inligting oorgedra word na die nakomelinge / volgende geslag • Chromosoomteorie van oorerwing: chromosome dra gene. • Gene – “eenheid van oorerwing”.

  4. Geslagtelike voortplanting • Versmelting van twee gamete om ‘n enkele sigoot te produseer. • Veroorsaak groter genetiese variasie, laat genetiese rekombinasie plaasvind. • Met die uitsondering van selfbe-vrugtende organismes (bv. sommige plante), het sigote gevorm van gamete van twee verskillende ouers.

  5. Homoloë chromosome • Chromosome bestaan uit homoloë pare chromosome in diploïede selle. homoloog Homoloëpaar homoloog Uitsondering: Geslagschromosome (X, Y). Ander chromosome staanbekend as outosome chromosome, hulle het homoloë pare.

  6. By die mens • 23 chromosome vanaf elke ouer (totaal = 46 of 23 pare). • Gamete (sperm/ova): • Bevat 22 outosomes en 1 geslagchromosoom. • Is haploïed ( getal “n” = 23 in mense). • Resultaat van bevrugting is ‘n sigoot met 2 haploïede stelle chromosome - nou diploïed. • Diploïede sel; 2n = 46. (n=23 in mense) • Meeste selle in die liggaam word geproduseer deur mitose. • Slegs gamete word deur meiose geproduseer.

  7. Chromosoomgetalle Almal is ewe getalle – diploïed (2n) stelle van homoloë chromosome! Ploïedie = aantal kopieë van elke chromosoom. Diploïedie

  8. Meiose en geslagtelike lewenssiklus Organisme (2n) • Lewensiklus = volgorde van stadiums in organismes se voort-plantingsgeskiedenis; bevrugting tot voorplanting. • Somatiese selle = enige sel behalwe gamete, meeste van die selle in die liggaam. • Gamete word deur meiose geproduseer. Mitose Sigoot (2n) Meiose (n) Ovum Sperm Algemene lewensiklus van diere

  9. Vorming van gamete deurmeiose in diere en plante

  10. HaploïedeMosplant of Varing (gametofiet) Gametofiet (n) Mitose n spores Gamete (n) Meiose Bevrugting (2n) Sporofiet (2n) Uitsondering: Gamete gevorm deur mitose

  11. Terme • sentriool • sentromeer • oorkruising • gameet • meiose • sigoot

More Related