1 / 31

Kontraktereg

Kontraktereg. Eenheid 5 Kontrakte Inter absentes. Leeruitkomste :. Verduidelik in detail en met die hulp van relevante regspraak die sogenaamde “ vernemingsteorie ” vir die bepaling van waar en wanneer ‘n kontrak totstand gekom het.

misae
Download Presentation

Kontraktereg

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kontraktereg Eenheid 5 Kontrakte Inter absentes.

  2. Leeruitkomste: • Verduidelik in detail en met die hulp van relevanteregspraak die sogenaamde “vernemingsteorie” vir die bepaling van waar en wanneer ‘n kontraktotstandgekom het. • Verduidelikkortliks Van der Merweet al se benadering tot sekereafwykings van die vernemingsteorie in die Suid-Afrikaanse Reg. • Verduidelikwatbedoel word met die versendingsteorie. Evalueerkrities die aanvaarbaarheid van hierdieteorie in die Suid-Afrikaanse Reg.

  3. Bespreek kortliks die uitingsteorie vir die bepaling van die tyd en plek van die ontstaan van ‘n kontrak. • Bespreek die ontvangsteorie vir die bepaling van wilsooreenstemming met spesifieke verwysing na Christie se bydrae tot die onderwerp sowel as Artikel 23 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002.

  4. Bestudeer: • Reid v Jeffreys Bay Property Holdings. • Driftwood Properties v McLean. • Cape Explosive Works v South African Oil and Fat Industries. • Craib V Crisp.

  5. Suid-AfrikaanseRegaanvaardat ‘n kontrakgesluit word waar en wanneerwilsooreenstemmingteenwoordig is. • GEWOONLIK: Plekwaar en oomblikwanneerpersoonwataanbodgemaak het verneemdatsyaanbodaanvaar is. • Ditstaanbekend as vernemingsteorie. • Berus op beginseldatprimere basis van kontraktueleaanspreeklikheid die werklikeooreenstemmingtussenpartye tot ‘n transaksie is.

  6. In hedendaagse besigheidswereld, is persone afhanklik van aanbiedinge en aannames gemaak via e-pos, pos, faks en andere. • Drie ander teoriee bestaan vir bepaling van die plek en tydstip waar en wanneer ‘n kontrak ontstaan, tesame met die vernemingsteorie.

  7. Die Vernemingsteorie: • Vereis aanbieder se kennis dat sy/haar aanbod aanvaar is deur aannemer. • Sodanige kennis kan oorgedra word deur: • Lees van ‘n brief, faks, e-pos of sms van aanname van die relevante aanbod (waarvan aannemer outeur is). • Luister na boodskap op antwoordmasjien, of ‘n stemboodskap op selfoon van aanbieder.

  8. Reid v Jeffreys Bay Property Holdings: • Feite: • A was gedomisilieerd in Kaapstad. • Hy wou sy eiendom verkoop wat gelee was in Humansdorp, naby Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. • B was geinteresseerd daarin om eiendom te koop, en het onderhandelinge gevoer met A se agent in Pinetown, Natal. • B was gedomisilieerd in Durban.

  9. B het gevolglik die geskrewee koopooreenkoms onderteken in Durban, en oorhandig aan A se agent om aan A te lewer in Kaapstad. • ‘n Direkteur van A se maatskappy het die ooreenkoms namens A in Kaapstad onderteken.

  10. Regsvrae: • Wie is die aanbieder en wie is die aannemer? • Waar het die kontrak ontstaan?

  11. Antwoord op eerste vraag: • A het sy eiendom te koop aangebied, en B het hierdie aanbod aanvaar. • A is die aanbieder en B die aannemer. • B het egter die koopooreenkoms eerste geteken. B het dus inderwaarheid aan A ‘n aanbod gemaak vir die koop van A se eiendom.

  12. Uit hierdie oogpunt: B was aanbieder en A aannemer vir doeleindes van die koop. • ‘n Koopooreenkoms begin egter as ‘n aanbod om te koop, en word slegs ‘n kontrak wanneer dit aanvaar word. • Dus: Aanbod is gemaak deur, aanvaar deur B in Durban, en kennis van sodanige aanname is deur A in Kaapstad ontvang.

  13. Waar het die kontrak ontstaan? • Kaapstad. • Ratio decidendi: • Vernemingsteorie: Kontrak kom tot stand op die tyd wanneer en plek waar die aanbieder verneem dat sy aanbod aanvaar is.

  14. Driftwood Properties v McLean: • Feite; • Respondent was die aanbieder van sekereeiendom. • V, namens ‘n trust, was die aannemer. • V moes die aanbodaanvaar het voor of op 17 Mei 1969. • Die aanbieder het alreeds die “Aanbodomtekoop” op 30 April 1969 geteken. • V het die aanbod toe op 17 Mei 1969 geteken.

  15. Ten tyde van die aannemer se aanname van die aanbod, het die aanbieder self nog geen kennis van aanname ontvang nie. • Die brief van aanname is gepos op 18 Mei 1969, en het die aanbieder eers bereik op 27 Junie 1969.

  16. Regsvraag: • Wanneer het die aanname ‘n geldige kontrak daargestel? • Beslissing: • 17 Mei 1969, die datum waarop die aanbod effektief aanvaar is.

  17. Ratio decidendi: • Hof kwoteer Hugo Grotius deurte meld: • I may make an offer in two ways. I can either make an offer and say that the contract will be established by your mere acceptance, or I can make the offer and say that the contract will be completed when I come to hear of your acceptance. And if there is a doubt upon the matter, we must always presume that the second was the case…

  18. Uitsonderings op die toepassing van die vernemingsteorie in die Suid-AfrikaanseReg: • Poskontrakte: SA Regvolg die versendingsteorie. • Ontvangsteorie word deurwetgewingvoorgeskryfvirinternettransaksies: Artikel 22 van die Wet op ElektronieseKommunikasie-en Transaksies 25 van 2002., saamgelees met die Wet op ElektronieseKommunikasievan 2005. • Partye self kanbepaalwaarkontraktotstandkom. • Saak van A-Z Bazaars v Minister of Agriculture.

  19. Afwykings van die vernemingsteorie: • Die feite van ‘n betrokkesaaksaldeurslaggewendwees. • Afwykings van die vernemingsteoriekanregverdig word deur: • Geografieseskeiding van partye. • Vorm en kommersieleaard van die voorgenomekontrak. • Die bestaan van ‘n verlydingsklousule. • Verklaringdat die kontrak by ondertekeninggesluitsal word.

  20. Nuwebenadering: Poskontrakte • Cape Explosive Works v South African Oil and Fat Industries: • Hof stem saamdatvanuit ‘n teoretieseoogpunt, die vernemingsteorie pas by die modernesieningdatkontraktegebaseer is op ooreenkomstussenpartye. • In hierdiesaak is die versendingsteorieegteringevoeronderinvloed van EngelseReg, • as die meespragmatiesemanierom die tyd en plek van sluiting van poskontrakte vas testel.

  21. Die Hof het die volgende bepaal: • …waar in normale omstandighede die Poskantoor as kanaal van kommunikasie gebruik word, en ‘n geskrewe aanbod gemaak is, sal die aanbod ‘n kontrak daarstel wanneer die aannamebrief gepos word.

  22. Die Versendingsteorie: • Redevirinvoer van hierdieteorie in SA Reg: • “the acceptor (aannemer) would certainly be at a lost to know wen his notification reached the offeror…” • Aannemer word bevoordeeldeurhierdieteorie. • Risiko: Aanbieder dink datsyaanbodverwerp is, terwylaanname in pos verloregeraak het. • EngelseReg: Die party watonderhandelingedeur die pos inisieer het, moet die risiko van verliesdra. • Is die posdiensbetroubaargenoeg?

  23. Ingevolge die versendingsteorie, kan aanname van die aanbod geldiglik plaasvind op een van die volgende wyses: • Gooi van brief in posbus; • Spreek van ‘n aanname in die antwoordmasjien van die aanbieder se telefoon; • Stuur van aanname met boodskapper, • Stuur van aanname via telegram.

  24. Craib v Crisp: • Respondent wouhaareiendom in Sedgefield, Natal verkoop. • Sy het ‘n mandaataan ‘n eiendomsagentverleenom ‘n kopertekry. • Die koper (applikant) het toe ‘n “aanbodomtekoop” geteken. • Die laastebladsyvandie “aanbodomtekoop” het plekgehadvir die handtekening van die verkoper as aannemer van die aanbodomtekoop. • Daar was geenaanname van die aanbodomtekoop by wyse van enigehandtekening op die laastebladsynie.

  25. Die eiendomsagent het die respondent (verkoper) geskakel en ingeligrakende die aanbodomtekoop en onhouddaarvan. • Die verkoper het gevolglik die aanbod by wyse van telegramaanvaar. • Die respondent wouterugtreeuit die kontrak op grond van: • i. die stuur van die telegram het nievoldoendeaannamevir die koop van onroerendeeiendomdaargestelnie. • ii. Kommunikasie van die aannamegeadresseeraan die verkoper se agent konniegesien word as ‘n aanname van die koper se aanbodnie.

  26. Beslissing: • i. Telegram het inderdaad ‘n geldige aanname van die aanbod daargestel (Christie stem saam met hierdie beslissing, De Wet & Yeats verskil) • ii. Bindende kontrak het totstand gekom.

  27. Ratio decidendi: • Onder die omstandighede waarin die respondent deur die eiendomsagent versoek is om ‘n telegram van aanvaarding van die aanbod te stuur, tesame met die feit dat die inhoud daarvan aan die applikant gekommunikeer is lank voordat die respondent besluit het om uit die kontrak terug te tree, is ‘n bindende kontrak gesluit.

  28. Die Uitingsteorie: • Kontrak word gesluit op oomblikwanneer en plekwaar die aannemersyaanname van die aanboduiter. • Hoe geskieddit? • Verbaleuitdrukking. • Neerskryf van aanname. • Diktasie van aanname. • Insleutel van aanname in ‘n rekenaarprogramsoosMicrosoft Word. • Uitdruk van aannamedeurgebaretaal.

  29. Probleem: Aanbieder is nie noodwendig bewus van die aanvaarding van sy aanbod ten tyde van die uiting van die aanname deur die aannemer nie. • Consensus ad idem?

  30. Die Ontvangsteorie: • Word in Suid-Afrikaanse Reg met betrekking tot internettransaksies gebruik. • Artikels 22 en 23 van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002. • Hoe geskied dit?

  31. Sienartikel 23: “When acceptance enters information system outside control of message originator” • Wanneeraanbiederinstaat is omtoegang tot die boodskap van aannameteverkry. • Brief van aanname word op aanbieder se lessenaargeplaas. • Aanbiederhaal brief van aannameuitposbus, maarmaakditnognieoopnie. • Boodskap van aanname word op antwoordmasjiengelaat, maaraanbieder het nogniedaarnageluisternie.

More Related