1 / 29

Kontraktereg eenheid 15 onmoontlikmaking van prestasie . MORA CREDITORIS

Kontraktereg eenheid 15 onmoontlikmaking van prestasie . MORA CREDITORIS. ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:. Verduidelik die aard van onmoontlikmaking van prestasie , met spesifieke verwysing na die onderskeid tussen absolute en relatiewe onmoontlikheid .

Download Presentation

Kontraktereg eenheid 15 onmoontlikmaking van prestasie . MORA CREDITORIS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kontrakteregeenheid 15onmoontlikmaking van prestasie.MORA CREDITORIS

  2. ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE: • Verduidelik die aard van onmoontlikmaking van prestasie, met spesifiekeverwysingna die onderskeidtussen absolute en relatieweonmoontlikheid. • Lys en bespreek die vereistesvironmoontlikmaking van prestasie. • Onderskeitussenonmoontlikmaking van prestasie en andervorme van kontrakbreuk in die algemeen. • Bespreek die spesifiekegevolge van onmoontlikmaking van prestasie. • Bespreekkansellasie op grond van onmoontlikmaking van prestasie

  3. BESTUDEER: • Van der Merwe et al: Hoofstuk 10, pp. 366-369. • Saak: • Administrator, Natal v Edouard 1990 (3) SA 581 (A).

  4. AARD: • Gedragnasluiting van kontrakwaarmeeskuldenaarditvirhomselfonmoontlikmaakomtepresteer. • Gedrag: Positiewehandeling of passiewe late. • Onmoontlikheidkangeheel of gedeeltelikwees. • Fisiesonmoontlik, maarookviralleredelike en praktiesedoeleindesonmoontlik.

  5. Administrator, Natal v Edouard: • Dokteronderneemompasienttesteriliseerdireknageboorte van haarderde kind. • Dokterversuimomsterilisasieuittevoer, en vrou word weerswanger. • Dokter se late stelonmoontlikmaking van prestasiedaar: versuimomvrou (suksesvol) testeriliseer.

  6. Kan plaasvindvoor, op of na datum van prestasie. • Prestasiekanabsoluut (objektief) of relatief (subjektief) onmoontlikwees. • Absolute onmoontlikheidvoorspelwanprestasie met absolute sekerheid. • Relatieweonmoontlikheidvoorspelwanprestasie met relatiewesekerheid.

  7. Kontrakbreuk in die vorm van onmoontlikmaking van prestasie is voltooidsodraprestasievoorkom is.

  8. Vereistes: • Kan slegskontrakbreukdaarstelindienspesifiekegedraginbreukmaak op ‘n kontraktueleverbintenis en derhalweonregmatig is. • Vis maior, casus fortuitous: wisverbintenisuit, geenaanspreeklikheidontstaan. • Bg: Geenkontrakbreuk: Element van wederregtelikheidontbreek. • Skuld: vereistevironmoontlikmaking.

  9. Onderskeid met andervorme van kontrakbreuk: • Onmoontlikmakingverskil met mora: in lggeval is prestasienogmoontlik, alhoewellaat. • Positiewewanprestasie: onmoontlikmakingvindplaasvoorlewering van prestasie. • Repudiasie: Voorspelwanprestasie met relatiewesekerheid, terwylonmoontlikmakingdit met absolute sekerheidvoorspel.

  10. Spesifiekegevolge: • Geen bevel virspesifiekenakomingkangegee word nie. • Indienprestasieslegsgedeeltelikonmoontlikgeword het: spesifiekenakoming van moontlikedeel. • Skuldenaarblyaanspreeklik in terme van die verbintenis. • Skuldeisermagterugtree, kontrak in stand hou.

  11. VdMerweet al: Verbintenis word weluitgewisdeurtotaleonmoontlikheid. • Kontraktantwatkontrakbreukpleegaanander party skadevergoedingmoetbetaal.

  12. Mora Creditoris: Negatiewewanprestasiedeurskuldeiser. • Leeruitkomste: • Bespreekkortliks die aard van moracreditoris. • Lys en bespreekkortliks die vereistesvirmoracreditoris. • Onderskeitussenmoracreditoris en andervorme van kontrakbreuk in die algemeen. • Evalueerkrities en bespreek die gevolge van moracreditoris.

  13. Bestudeer: • Van der Merweet al. Hoofstuk 10 p. 372. • SAKE: • Pienaar v Boland Bank • LTA Construction v Minister of Public Works & Land Affairs

  14. Aard en vorme: • SKULDEISER versuimwederregtelikomsamewerkingteverleen ten eindeskuldenaar in staattestelomtepresteer. • Kan al plaasvindvoor die aanbied van prestasie.

  15. Vereistes: • LTA Construction v Minister of Public Works & Land Affairs. • 1. Die prestasiemoetmoontlikwees. • 2. Skuldenaarmoesbehoorlikpresteer het of behoorlikeprestasieaangebied het. • 3. Skuldeisermoesversuim het om die prestasieteaanvaar of omsysamewerkingte gee in die prestasiedeur die skuldenaar.

  16. 4. Die skuldeiser (krediteur) of sywerkmensemoet in versuimwees. • 5. Die krediteurmoetskuldigwees (element van skuldmoetteenwoordigwees- opset of nalatigheid.) • Onthou: Mora creditoris is nie die enigstevorm van kontrakbreukwatdeur die skuldeisergepleegkan word nie: Sienvoorbeelde op p. 123 en 124 van studiegids.

  17. Pienaar v Boland Bank: • Appellant leen ‘n bedrag geld vanafeerste respondent (Boland Bank). • Toe geld terugbetaalmoet word, betaal ‘n derde party die vollebedragnamens appellant aan Boland Bank terug. • Boland Bank as skuldeiserweierombetalingteaanvaar, aangesienditniedeur die skuldenaar self aangebied is nie.

  18. Hof beslisdatindienderde party presteernamens die skuldenaar, word ditgesienasof die skuldenaar self presteer het. • Ditsouselfs die gevalweeswaarprestasieaangebied is deur ‘n derde party teen die wil van die skuldenaar.

  19. Die Wederkerigheidsbeginsel: • Exceptio non adimpleticontractus. • BK Tooling (Edms) Bpk v Scope Precision Engineering (Edms) Bpk.

  20. Watbehels die beginsel? • Verbintenis is wederkerig: Aangegaan op ‘n basis “een in ruilvir ‘n ander”. • Wederkerigekontrak: Prestasiedeur ‘n eiser is ‘n VOORWAARDE virteenprestasie. • Party tot wederkerigekontrakkandusprestasieweerhou ten eindeteenprestasieteverseker. • Die regomprestasieteweerhou: Exceptio non adimpleticontractus.

  21. Dit is ‘n buitengewoneremedie: Nieaksievirlitigasie, maar ‘n “eis in replikasie”.

  22. BK Tooling (Edms) Bpk v Scope Precision Engineering (Edms) Bpk: • FEITE: • Einde 1973 het appellant ‘n plan ontvangvir die implementering van ‘n rubberpasaan die enjins van Ford voertuie. • MaatskappygenaamdPaulstrasouartikelvervaardig en aan Ford lewer.

  23. Ten einde die artikelstevervaardig, souPaulstraystervormsbenodig. • Plan deur appellant ontvangvanafPaulstra het spesifieke mates bevat en ‘n speling van 0,5 mm toegelaat. • Ditsousimmetrieswees- twee identiesehelfteswat op mekaar pas.

  24. Appellant het nodigetekeningeopgetrek en teen einde 1973 die respondent versoekom die metaalvormstefinaliseer ten einde ‘n prototipedaartestel. • Prototipe is aanPaulstraoorhandig, watditaanvaarbaargevind het. • Paulstra het toe ‘n bestelling van 16 vorms teen R5000 elk ingesit.

  25. Appellant ontvangeers die produkte op 19 Junie 1974. • Appellant versuimom die respondent tebetaalvir die eerstebestelling van vorms, en die respondent was dusonwilligom ‘n tweedebestelling van vormstevervaardig. • Respondent het ookoorseegegaan en eers op 20 Julie 1974 teruggekeer. Appellant was toe reeds ondergeweldigedruk van Paulstraomvormstelewer.

  26. Op 15 Augustus 1974 het Paulstra die vormsgetoets. Die vorms het nievoldoenaan die ooreengekomespesifikasiesnie. • Op 16 Augustus het die respondent die appellant gekontakrakendebetaling van die respondent se rekening. Appellant het meegedeeldathyniesoubetaalnie, aangesien die werkfoutief was.

  27. Die respondent versoek toe dat die vormsaanhomteruggegee word sodathy die nodigeregstellingskondoen- appellant weier.

  28. Toepassing: • In die hofa quo baseer die appellant sy eis op die exceptio, deurteontkendateiser “has duly performed its obligations”. • Jansen AR noem toe ‘n paar “aspekte van die wederkerigheidsbeginsel en die aanwendingdaarvandeurmiddel van die exceptio.

  29. Vervolg in volgendelesing…

More Related