1 / 10

Seksualiteit

Seksualiteit. Seksualiteit. Seksualiteit is egter meer as net seksuele gevoelens of geslagsomgang. Dit gaan ook daaroor hoe jy oor jouself voel en hoe jy jou eie en ander mense se seksualiteit hanteer . Jou tienerjare is die jare wanneer jy ʼn groot mate van verandering ondervind: Liggaam

Download Presentation

Seksualiteit

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Seksualiteit

  2. Seksualiteit • Seksualiteit is egter meer as net seksuele gevoelens of geslagsomgang. Dit gaan ook daaroor hoe jy oor jouself voel en hoe jy jou eie en ander mense se seksualiteit hanteer. • Jou tienerjare is die jare wanneer jy ʼn groot mate van verandering ondervind: • Liggaam • Emosies • Gedagtes

  3. Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit • Vriende en portuurgroepe speel ʼn belangrike rol in tieners se lewe. • Hulle het ook ʼn groot invloed, op die vorming van jou identiteit en die vasstelling van die rolle, wat jy in die lewe moet speel, hê.

  4. Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed • Normeis die reëlswaarvolgens die samelewing en dusgemeenskappe en gesinneleef. Ditkangesien word as aanvaarbarestandaardevirgedrag. • Hierdienorme word dikwelsneergeskryf en word formelereëls of wette. • Elkegemeenskap het ʼn stelnormeoorseks en seksualiteit. Ditsluitformele en informelereëls in voor die manierwaarop mans en vrouebehoort op te tree.

  5. Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit • ʼn Waarde is iets waarin jy glo wat vir jou belangrik is. • Verskillende kulture heg waarde aan verskillende dinge. Dit is moontlik dat kultuurwaardes ʼn uitwerking kan hê op ʼn tiener se ontwikkelende seksualiteit. • Daar is kulture waar mans en seuns belangriker as vroue en meisies is.

  6. Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed • Tieners ondervind verskillende druksituasies wanneer hulle hulle identiteit ontwikkel. • Die druk kan van baie gebiede kom: • Gesinne • Gemeenskappe • Kultuur • Tydgenote ONS NOEM DIT SOSIALEDRUK

  7. Daarby kan die media ook druk op tieners plaas. • Die media skep ʼn vals beeld van hoe tienerseuns en meisies moet lyk en optree. • Die media kan egter ook ʼn positiewe rol speel deur inligting oor te dra oor seksualiteit en verantwoordelike seksuele gedrag.

  8. OPSOMMING Wat is dit ? Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit seksualiteit Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed

  9. Gevallestudie 1 • Die storie van Susan • Vrae1 • Wat is die norme oor seks in Susan se gemeenskap? • Vrae2 • Dink jy die norme is neergeskryf of meer formeel? Verduidelik jou antwoord. • Vrae3 • Verduidelik in jou eie woorde waarom Susan en haar ouers baklei het.

  10. Vraag 4 • Dink jy Susan se ouers kon anders opgetree het voor sy swanger geword het? Verduidelik jou antwoord. • Vraag 5 • Waarom dink jy het Susan weggeloop? • Vraag 6 • Dink jy dit was die beste manier om die onenigheid uit die weg te ruim? Verduidelik jou antwoord. • Vraag 7 • Wat kon Susan se gemeenskap gedoen het om haar te ondersteun?

More Related