1 / 10

Seksualiteit

Seksualiteit. Seksualiteit. Seksualiteit is egter meer as net seksuele gevoelens of geslagsomgang . Dit gaan ook daaroor hoe jy oor jouself voel en hoe jy jou eie en ander mense se seksualiteit hanteer .

jackie
Download Presentation

Seksualiteit

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Seksualiteit

  2. Seksualiteit • Seksualiteit is egtermeer as net seksuelegevoelens of geslagsomgang. Ditgaanookdaaroor hoe jyoorjouselfvoel en hoe jyjoueie en andermense se seksualiteithanteer. • Joutienerjare is die jarewanneerjy ʼn groot mate van veranderingondervind: • Liggaam • Emosies • Gedagtes

  3. Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit • Vriende en portuurgroepespeel ʼn belangrikerol in tieners se lewe. • Hulle het ookʼn grootinvloed, op die vorming van jouidentiteit en die vasstelling van die rolle, watjy in die lewemoetspeel, hê.

  4. Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed • Normeis die reëlswaarvolgens die samelewing en dusgemeenskappe en gesinneleef. Ditkangesien word as aanvaarbarestandaardevirgedrag. • Hierdienorme word dikwelsneergeskryfen word formelereëls of wette. • Elkegemeenskap het ʼn stelnormeoorseks en seksualiteit. Ditsluitformele en informelereëls in voor die manierwaarop mans en vrouebehoort op te tree.

  5. Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit • ʼn Waardeis ietswaarinjyglowatvirjoubelangrikis. • Verskillendekulturehegwaardeaanverskillendedinge. Dit is moontlikdatkultuurwaardes ʼn uitwerkingkanhê op ʼn tiener se ontwikkelendeseksualiteit. • Daar is kulturewaar mans en seunsbelangriker as vroue en meisies is.

  6. Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed • Tienersondervindverskillendedruksituasieswanneerhullehulleidentiteitontwikkel. • Die drukkan van baiegebiedekom: • Gesinne • Gemeenskappe • Kultuur • Tydgenote ONS NOEM DIT SOSIALEDRUK

  7. Daarbykan die mediaookdruk op tienersplaas. • Die media skep ʼn valsbeeld van hoe tienerseuns en meisiesmoetlyk en optree. • Die media kanegterook ʼn positiewerolspeeldeurinligtingoortedraoorseksualiteit en verantwoordelikeseksuelegedrag.

  8. OPSOMMING Wat is dit ? Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit seksualiteit Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed

  9. Gevallestudie 1 • Die storie van Susan • Vrae1 • Wat is die normeoorseks in Susan se gemeenskap? • Vrae2 • Dink jy die norme is neergeskryf of meerformeel? Verduidelikjouantwoord. • Vrae3 • Verduidelik in joueiewoordewaarom Susan en haarouersbaklei het.

  10. Vraag 4 • Dink jy Susan se ouerskonandersopgetree het voorsyswangergeword het? Verduidelikjouantwoord. • Vraag 5 • Waarom dink jy het Susan weggeloop? • Vraag 6 • Dink jydit was die bestemanierom die onenigheiduit die wegteruim? Verduidelikjouantwoord. • Vraag 7 • Watkon Susan se gemeenskapgedoen het omhaarteondersteun?

More Related