1 / 10

Les 4

Algebraise uitdrukkings : EMDG. Les 4. Leeruitkomste. Die leerder behoort teen die einde van die les instaat te wees om : U1) te definieer en toe te lig aan die hand van ‘n voorbeeld wat ‘n wortelgeta l is

lethia
Download Presentation

Les 4

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Algebraiseuitdrukkings: EMDG Les 4

  2. Leeruitkomste • Die leerderbehoort teen die einde van die les instaatteweesom: • U1) tedefinieer en toe teligaan die hand van ‘n voorbeeldwat ‘n wortelgetal is • U2) tedefinieer en toe teligaan die hand van ‘n voorbeeldwat ‘n volkomevierkanten ‘nvolkomederdemagis • U3) teverduidelik hoe om 2 opeenvolgendeheelgetallewatweerskante van ‘n wortelgetal is teverkryasookomditteberekensonder ‘n sakrekenaar

  3. Toetsing van voorafkennis

  4. Toetsing van voorafkennis • 2) Vind 2 opeenvolgendeheelgetallewatweerskante van is • 3) Vind 2 opeenvolgendeheelgetallewatweerskantevan is

  5. Uitkoms 1 (Vraag1.1) • ‘n Wortelgetalis ‘n van ‘n getalwatnie as ‘n rasionelegetalgeskryfkan word nie • V1.1 se antwoord is dusb, aangesien as jy op jousakrekenaaruitwerkditnie ‘n eindigedesimaal of ‘n herhalendedesimaal is nie en dusirrasioneel is • Soortgelyk is ook ‘n irrasionelegetal

  6. Uitkoms2 (Vraag1.2) • ‘n Volkomevierkantis die getalwatverkry word wanneer ‘n heelgetal met homselfvermenigvuldig word • Bv 4 x 4 = 16. V1.2 se antwoord is dusa, want 16 is ‘n volkomevierkant • Soortegelyk is ‘n volkomederdemag die getalwatverkry word wanneer ‘n heelgetal tot die 3de magverhef word • Bv 3 x 3 x 3 = 27 en 27 dus ‘n volkomederdemag

  7. Uitkoms3 (Vraag2) • Opeenvolgendeheelgetalleverskil met presies 1 bv 8 & 9 of 3 & 4 • Stap1: Gebruik die √ van ‘n volkomevierkantkleiner as 8 om die laerheelgetaltekrynl so 2 < • Stap 2: Gebruik die √ van ‘n volkomevierkantgroter as 8 om die hoërheelgetaltekrynl so • Stap 3: Kombineer 2 stappeom finale antwoordtekry.

  8. Uitkoms3 (Vraag3) • Stap 1: Gebruik die van ‘n volkomederdemagkleiner as 16 om die laerheelgetaltekrynl so 2 < • Stap 2: Gebruik die van ‘n volkomederdemaggroter as 16 om die hoërheelgetaltekrynl so • Stap 3: Kombineer 2 stappeom finale antwoordtekry.

  9. Uitkoms 3 (Vraag 2 & 3) • Oor die algemeen: • As a en b positiewegetalle is met a < b, dan

  10. Huiswerk • Oefening1.3 bl13 • Skryf op ‘n kleinstukkiepapierneer die huiswerkprobleemwaarmeejy die meestegesukkel het.

More Related