1 / 10

Bemarking , risiko en strategie

Bemarking , risiko en strategie. Akademia sakeplan – entrepreneursdag 1 sessie 3. Marknavorsing. Sekondêr navorsing Primêre Navorsing Stel ekonomiese feite vas Hoe groot is die industrie /mark? Watter mark aandeel verwag jy ?

lavina
Download Presentation

Bemarking , risiko en strategie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bemarking, risiko en strategie Akademia sakeplan – entrepreneursdag 1 sessie 3

  2. Marknavorsing • Sekondêrnavorsing • PrimêreNavorsing • Stelekonomiesefeite vas • Hoe groot is die industrie/mark? • Watter mark aandeelverwagjy? • Wat is die neigings en voorkeure in die mark? • Watterbeperkings tot toetredebestaandaar?

  3. ProdukStrategie • Wat is jouwaardeproposisie? • Watterprobleem, uitdaging of frustrasie van die gebruiker los jy op? • Watdoenjywatjou van joukompetisieonderskei? (USP) • Wat is die voordele van jouproduk of diens? (benefits vs features) • Kanjyvirjougebruiker die ervaring gee voordathybetaal/koop • Demo’s en Dummies • Proeftydperke en Toetsbestuur • Na-verkopediens • Waarborge, terugkoop, reswaarde, terugbetalings (refunds)

  4. Kompetisie/MededingendheidStrategie (Kliëntstrategie) • Bepaal die demografie van jou mark (B2C of B2B) • Ras • Taal • Ouderdom • Geslag • Inkomstevlakke (LSM) • Opvoedingspeil • Vir B2B bepaalbvindustrie, geografies, grootte, prysvoorkeure, tegnologiesegevorderheid, kwaliteitverwagting

  5. 5 MAGTE WAT INWERK OP MEDEDINGENHEID Dinamiese mark – fragmentering, innovasie, konsolidering

  6. GeneriesekompetisieStrategie • Segmenteer (fokus op produk) • Differensieer (fokus op kliënt) • KosteLeier (fokus op prys)

  7. PrysStrategie • 3 Komponente van prysstrategie • JouKosprys • Kompetisie se kostestruktuur • Kliënt se waardasie – geagtewaarde • Afslagstrategie • Gelykbreek volume = hoeveelmoetjyverkoop om jouvastekostetedek (vastekoste/bruto wins per item)

  8. GeografiesePlasing • Lokaal • Nasionaal • Internasionaal • Belangrik • die koste om jouproduk by joukoperuittekry(aflewering) of joukoper by jouproduk (gerief) • Duurhuur met baievoete vs goedkoperhuur en duurbemarking

  9. Posisionering Posisie in Mark 3 PosisioneringKonsepte Funksioneel (logies) Symboliesbv BMW Lewenstyl (ervaring) bv Apple/Starbucks • Mark Leier vs Volgeling • Prys vs Kwaliteit • Innovator vs Adaptor • Diens vs Produk • Internasionaal vs Plaaslik • Privaatsektor vs Regering • Hoë volume lae marge vs lae volume hoë marge • Aanlyn vs Aflyn

  10. Promosie • Koste • Frekwensie • Doelwit mark

More Related