1 / 16

Beginsels van Bemarking

Beginsels van Bemarking. Kontaksessie 1 Juran van den Heever. Definisies. B2B bemarking B2V bemarking Demografiese groepe Geografies Handelsmerk Industrie Koopgedrag Monopolie Spesifikasiedatum Strategie tenderproses. Bemarking. Bl. 13. Die regte produk. Aan die regte kliënt.

axel
Download Presentation

Beginsels van Bemarking

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Beginsels van Bemarking Kontaksessie 1 Juran van den Heever

  2. Definisies • B2B bemarking • B2V bemarking • Demografiese groepe • Geografies • Handelsmerk • Industrie • Koopgedrag • Monopolie • Spesifikasiedatum • Strategie • tenderproses

  3. Bemarking Bl. 13 Die regte produk Aan die regte kliënt Teen die regte prys Op die regte plek Op die regte tyd Op `n winsgewende wyse

  4. Bedryf en verbruikerbemarking Bl. 14 • Bedryf tot bedryfbemarking (b2b) (onderneming tot onderneming) - aankoopbesluit nie op handelsmerk baseer, maar op tender. - Sakemark bestaan uit regering, nie winsgewende organisasies en die herverkoper. • Bedryf tot verbruikerbemarking (b2v) - Aankoopbesluit op handelsmerk baseer. - Mark is gesinne en families van verskillende demografiese groepe.

  5. Sakemark • Die regering • Nie-winsgewende organisasies • Die herverkoper.

  6. Ondernemings in sakemark volg stappe voor aankope. • Identifiseer die behoefte. 2. Oorweeg die alternatiewe. 3. Evalueer die opsies. 4. Aankoop. 5. Evalueer die resultate van aankope.

  7. Maslow se behoeftehierargie Selfaktualisering Selfagtingsbehoeftes Sosiale behoeftes Veiligheid en sekuriteit Fisiologiese behoeftes

  8. Verbruiker se koopgedrag en faktore wat hul besluit beïnvloed. Kultuur Demografie Verwysingsgroepe Geloof Taal Waardes

  9. Die verskil tussen bedryf en verbruikerbemarking

  10. Die bemarkingsproses • Situasie – analise • Bemarkingstrategie • Bemarkingsmengsel • Implementering en kontrole

  11. Situasie-analise • PEST – analise (analiseer eksterne faktore) • Polities • Ekonomies • Sosiologies • Tegnologies • SWOT – analise (intern en ekstern) • Sterk punte • Swak punte • Geleenthede • bedreigings • Porter se vyf magte: bepaal intensiteit van kompetisie: - nuwe toetreders • Kopers • Verskaffers • Plaasvervangers • Kompeteerders (verdere verduidelikings op bl. 28-35)

  12. Bemarkingstrategie Kliente Behoefte en aanvraag S W O T Segmentasie Plek Produk Onderneming Doelwitte en hulprbronne Teikenmark Prys Promosie Kompeteerders Huidig en toekomstig Posisionering en differensiasie Eksterne markomgewing: Polities, omgewing, sosiologies en tegnologies

  13. Bemarkingsmengsel Prys Produk Plek promosie

  14. Komponente van Bemarking • Marksegmentasie • Teikenmark • Posisionering en differensiasie

  15. Marksegmentasie Word op grond van volgende faktore gedoen: • Demografies • Geslag • Ouderdom • Huweliksstatus • Ras • Opleiding • Beroep • Inkomste • Geloof • Geografies • Gebied • Populasie • Stadsgrootte • Klimaat • Behuisingstipe • markdigtheid • Psigografies • Leefstyl • Persoonlikheid • Selfbeeld • Waardes • Sosiale aspirasies • Motiewe • Aktiwiteite • houding • Gedragsfaktore • Voordele waarna gesoek word • Tegniese aspekte • Pryssensitiwiteit • Handelsnaamlojaliteit • Produkvoordele

  16. Rolspelers in Bemarking • Die verbruiker • Die sakeonderneming • Die kompetisie • Die regering

More Related