1 / 20

EENHEID 1.3

EENHEID 1.3. 2012/08/01. BLADSYE 73 – 92 BURNS VRAAG 11 – 20 WERKBOEK. BRONNE (P 73 - 92) VRAAG 11 : Lys die bronne van die administratiefrief . ( 4) Wetgewing Regspraak ( 3) Gemenereg ( 4) Aministratiewe gebruik ( onbelangrike bron ).

verdi
Download Presentation

EENHEID 1.3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EENHEID 1.3 2012/08/01 BLADSYE 73 – 92 BURNS VRAAG 11 – 20 WERKBOEK

  2. BRONNE (P 73 - 92) VRAAG 11: Lys die bronne van die administratiefrief. (4) Wetgewing Regspraak (3) Gemenereg (4) Aministratiewegebruik (onbelangrikebron)

  3. Vraag12: OnderskeidtussenOorspronklike & Ondergeskiktewetgewing (8) Na April 1994, GrondwetlikeSowereiniteit. Allewetgewing, insluitendeoorspronklikewetgewing, kanaan die Grondwetgetoets word. (1) Kan steeds in die Adminisratiefregonderskeitussenoorspronklike en afgeleidewetgewing: Afgekeidewetgewing, soosministrieleregulasies, steeds as asadministratiewewetgewendehandelingbeskou, Moet dusvoldoenaan die bepalings van Art 33 van die GW ( administratiewegeregtigheid). (1) Munisipaleverordeninge, niemeerafgeleidewetgewing . Die GW gee die bevoegdheidaanMunisipaleradeomwetgewinguitevaardig. Munisipalerade word noudemokratiesverkies en word hulwetgewing as oorspronklikbeskou Voor 1994 NBomteonderskeitussenOorspronklike & Ondergeskiktewetgewing . Howe konhulnieoor die geldigheid van oorsprwetgewinguitspreeknie,  parlementswette, --> Sowereiniteit van die parlement. (2) Ondergeskiktewetgewingmoesaan die vereistesvirgeldigeadministratiewehandelingevoldoen --> ministrieleregulasies en munisipaleverordeninge, Geldigheidkon in die Hooggeregshofgetoets word. (2)

  4. Question 13: Status van ProvinsialeOrdonansies HHA in Middelburg Municipality v Gertzentot gevolgtrekkinggekomdatprovinsialeordonansies = oorspronklikewetgewing(dusdieselfe as parlementerewetgewing) VOOR 1994 Geldigheid van die ordonansieskonniegetoets word deurhowenie, BEHALWE om vas testel of die provinsialeraadbinnesybevoegdheidopgetree het met die vervaardiging van die ordonansies(intra vires). (2) GEVOLG NIE meernodigomkennisteneem van status van ordonansiesnie. NB omkennisteneem van geskiedenis – aangesienordonansiesnouongrondwetlikverklaarkan word NOU Howe kanvandag die geldigheid van ordonansiestoets – GW soewereiniteit. - Daarbestaan steeds vandagordonansies – bv by natuurbewaring. (1)

  5. Vraag14: Is daarenigemeriete in die sieningdtadministratiefreg op niksmeerneerkom as deeglikekennis van die uitleg van wettenie? Relevansie van die interpretasie van wettevir die administratiefreg Wetgewing is die belangrikstebron van die adminreg. Dusspeeluitleg van wette ‘n kardinalerol in die bepaling van die trefwydte en omvang van administratiewebevoedhede. MAAR Om administratiefreg met stautereuitleg van wettegelyktestel, neemnie die anderbronne van die adminreg in agnie. Dit gee geenoplossingviralleadministratiefregtelikeproblemenie. Gevolgtrekking: Administratiefregsluit die reel van uitleg van wette in sowel as al die algregsbeginselswat van toepassing is op die bevoegdhede, organisasie & optredes van die staatsadministrasie.

  6. PRESIDENTELEER / (STARE DECISIS) • Ingevolgehierdieleerstuk is howeverpligom die beslissings van ‘n hof met ‘n hoër status tevolg (1) KONSTITUSIONELE HOF HOOGSTE HOF VAN APPEL Hoë HOF LANDDROSHOF

  7. KONSTITUSIONELE HOF • Hoogste Hof in GW aangeleenthede. • Gebondeaaneiebeslissings • Tensyoortuigdatvorigebeslissing VERKEERD (1) • Baie van die optredes van Staatsorganetas die fundamenteleregte van individuaan – • Hierdie sake gaaneventueelna die GW Hof, • Hierdiebeslissings is NB vir die Aminreg en moetnatuurlikdeur die anderhowe in die land gevolg word. (l) HOOGSTE HOF VAN APPEL HHA volgende in rangorde van al die anderhowe, Behalwe KH- anderhoweaanuitsprakegebonde. (1) SA howe is bevoegom admin handelingetehersien en daaromspeelgeregtelike president NB rol as bron van die adminreg. (1)

  8. Interpreteer Howe slegsreg Of skephulditook? Meesalgemeenaanvaardesienig. ->Howe skepreg Art 39 Grondwet Vwerplighoweom die gemenereg/ gewoonteregteontwikkelwanneerwetgewing interpreter word. EN om die gees & doelwitte van die Handves van Regtetebevorder. Art 172 Konstitusionele Hof & anderHoë Howe moetongrondwetlikeadministratiewaksie / optredeongrondwetlikverklaar. Bv die leerstuk van regmatigeverwagting. (1)

  9. ONSUIWER WETGEWING • Sekereadministratiewemaatreelswordbeskou as ondergeskiktewetgewing • Dit het algemenewerking • Alhoewelditnie al die formeleeienskappe van wetgewing ten opsigte van hulaanname en promulgasiedranie. • Algemene reel – enigewysiging of byvoeging tot hierdiesoortwetgewingslegskangeskied met die toestemming van die belanghebbendeswatoorspronklik tot die totstandkomingmeegewerk het. • Funnksioneerssoondergekiktewetgewing ten aansien van uitwerking, toepassing en uitleg. • Ooreenstemmingsgrondslag • Bestevoorbeelde: 1. Kollektiewenywerheidsooreenkomste • 2. Dorpsbeplanningskemas

  10. S v PREFABRICATED HOUSING CORPORATION (PTY) LTD & ANOTHER 1974 (1) SA 535 (A) • FEITE • Appeloor die geldigheid van ‘n nywerheidsooreenkomswat • Deur die Pietermaritzburg & Noordelike Areas Raadvr die boubedryfgemaak is • Gepromulgeerdeur die Minister op 5 April 1968 onder die “Industrial Conciliation Act for the Northern Natal building industry” • In die Staatskoerantgeplaas • Die ooreenkoms is bindendverklaarvir ‘n periode van 3 jaar en virnog ‘n jaaruitgebrei tot 14 April 1972. • Hof moesbeslis of ‘n ongeldigebepaling in die ooreenkoms die heleooreenkomsongeldiggemaak het, en of die ongeldigebepaling van die res van die ooreenkomsgeskeikon word, sodat die res van die geldigebepalings steeds van kraggebly het. • RELEVANTE REGSVRAAG • Is ‘n nywerheidsooreenkoms ‘n gewonekontraktussenpartye OF is dit ‘n voorbeeld van ondergeskiktewetgewing?

  11. BESLISSING • Die dokumentvoor die hof is saamgestelonder die Wet en is in die nywerheidsomgewinggesien as ‘n “ooreenkoms” • Dit word beskou as ‘n ooreenkomswat “onderhandel” is of “gesluit” is • MAAR tegnies is ditnie ‘n KONTRAK in regstermegesiennie. • Hierdie “ooreenkoms” tree eers in werking as en wanneer die Minister besluitomdit as bindendteverklaardeurpublikasie in die Staatskoerant. • Dus – Nywerheidsooreenkoms is nie ‘n kontraknie, maareerderondergeskiktewetgewing • Gemaak in terme van die Wet, deur die Nywerheidsraad en die Minister. • Dusmoet die toetsaangaandeskeidinggebruik word wat van toepassing is op wette.

  12. BROADWAY MANSIONS (PTY) LTD v PRETORIA CITY COUNCIL 1955 (1) SA 517 (A) • Hier het die Hof beslisdatDorpsbeplanningskemaswetgewing is.

  13. Vraag 20: Kan estoppel teen ‘n Publiekeowerheidopgewerp word? • Wat is estoppel? • Estoppel is wanneer ‘n persoonverbied word om die waarheid van ‘n voorstellingwatgemaak is deurhom/ haar, aan ‘n anderpersoonteontken • As die laasgenoemde, die waarheid van die voorstellinggeglo het, aan die hand daarvanopgetree het en skadegely het as gevolgdaarvan. • ‘n Wanvoorstellingwataanleidingdaartoegegee het dat ‘n derde party daarvolgensopgetree het, word danbeskou as die ware stand van sake.

  14. MAAR as ‘n owerheiddeurmiddel van ‘n wanvoorstellingoptreekanestoppelnie teen die owerheidopgewerp word nie. Ditsal ‘n effek he op die verlening van magteaan die liggamewathulniewettigbesitnie. Sulkeowerhedesalbevoegdhedeverkrywatditnieregtensbesitnie. Die valsevoorstelling van outoriteitdeur `n owerheidkanniebeskou word as waarnieomdat die owerheiddanultra viressalwees. ALGEMENE REëL: Die leerstuk van Estoppel is NIE van toepassing op die administratieweliggamenie

  15. Waar die regsgevolg van ‘n administratiewehandeling “egter ‘n blote interne onreelmatigheid” is, het die howe die anaolgie van die Tirquand reel van die maatskappyereg en die vermoededatadministratieweoptredegeldig is, beslisdatopenbareowerhedeonderestoppel is. • Die redehiervoor is dat die Howe in sommigegevalle die leerstuk se toepassingtoegelaat het, is datdaarbloot ‘n interne onreelmatigheid was en daar was GEEN skade/ nadeel tot die publiekebelangnie.

  16. Roodepoort Settlement Committee v Retief – • Die Appellant, ‘n vestigingskomiteesaamgestelkragtens die bepalings van die Landboukolonies Private Ordonnansie 4 van 1907 het gepoogom: • Die koop van ‘n eiendomongeldigtelaatverklaar/ repudieer, omdattwee van die ledevan die komiteeniewerklikgeldig as lede van die komiteegekwalifiseerhet toe die besluitgeneemis om die eiendomtekoopnie.(1) • Die Hof het die pleit van Estoppel in die aangeleentheidgehandhaaf. • Die basis van die Hof se besluit is dat die onreëlmatigheidwathierteenwoordig was, bloot ‘n interne onreëlmatigheidwas en dat die komitee self moestoesiendaartoedat die formaliteitnagekom was (1) • Die Hof het ooktoegegeedat ‘n individuwiemislei is deur ‘n wanvoorstellingaangaande die mag van ‘n AdministratieweLiggaam, so ‘n persoonernstigeskadekanly, indienestoppelniegehandhaafword nie. (1)

  17. In Trust Bank van Suid-Afrika v Eksteen,Hoexter WR • Kom tot die gevolgtrekkingdat: • Soms in die openbarebelangkanweesompubliekeowerhedeop die volgendegrondslagonderestoppelte bring: • Die leerstuk van estoppel is billik; • Dit is in openbarebelangontwikkel; • Wanneer ‘n verteenwoordigerop ‘n statutêreonreëlmatigheidsteun, dit die plig van die howeis omtebepaal of dit in die openbarebelangis dat die verteenwoordigertoegelaatword omestoppeltepleit. (2)

  18. BEKKER v ADMINISTRATEUR, ORANJE – VRYSTAAT 1993 (1) SA 829 (O) • FEITE • Eiser (B) eisbetaling van gelde van die Verweerder(A) itv die bepalings van para 34(1)(c) van die diensvoorwaardes van die OntwikkelingsraadSuid-Oranje- Vrystaat. • (A) pleaded that abovementioned provision did not apply as (B) service had been terminated on the ground of redundancy ito s 15(13)(c)(i) of the Black Communities Development Act 4 of 1984. • (B) had himself requested termination of his services ito s 15(13)(c) of the Act. • It was contended on (B)’s behalf that (A) / legal predecessors created the impression towards him that para 34(1)(c) of the conditions of service applied to declaration of redundancy. Thus estoppel should be applied.

  19. COURT • Court in Trust Bank held: • It is a well know principle of our law that something that would by direct action be unlawful • Cannot be made lawful by indirect action. • A action that is ultra virescannot be clothed with legality by applying the doctrine of estoppel. • The action was dismissed with costs as the (B) knew his employment was being ended ito S 15(13) and he cannot now rely on the provisions of s 34.

  20. DURBAN CITY COUNCIL v GLENMORE SUPERMARKET & CAFE Where the allowance of a plea of estoppel would result in a party being prevented from performing a duty imposed on him by statute, It is necessary to enquire whether the provision imposing the duty is peremptory and whether the duty is imposed in the public interest. If it is, estoppel cannot succeed.

More Related