1 / 15

In die hemelse geweste

In die hemelse geweste. .... is daar base en klase .

gerodi
Download Presentation

In die hemelse geweste

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In die hemelse geweste .... is daar base en klase ....

  2. Efe 6:10Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van systerkte. Efe 6:11 Trek die vollewapenrusting van God aan, sodatjullestaandekanblyteen die liste van die duiwel. Efe 6:12 Want onsworstelstryd is nie teen vlees en bloednie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdieeeu, teen die bosegeeste in die lug. Efe 6:13Daarom, neem die vollewapenrusting van God op, sodatjulleweerstandkanbied in die dag van onheil en, nadatjulleallesvolbring het, staandekanbly. Efe 6:14Staandan vas, jullelendene met die waarheidomgord, met die borswapen van die geregtigheidaan, Efe 6:15 en as skoeneaanjullevoete die bereidheidvir die evangelie van vrede. Efe 6:16Behalweditallesneem die skild van die geloof op waarmeejulle al die vurigepyle van die Bose salkanuitblus. Efe 6:17 En neemaan die helm van verlossing en die swaard van die Gees--dit is die woord van God--

  3. Owerhede: G746ar-khay' From G756; (properly abstract) a commencement, or (concrete) chief(in various applications of order, time, place or rank): - beginning, corner, (at the, the) first (estate), magistrate, power, principality, principle, rule. Magte: G1849ex-oo-see'-ah From G1832 (in the sense of ability); privilege, that is, (subjectively) force, capacity, competency, freedom, or (objectively) mastery (concretely magistrate, superhuman, potentate, tokenofcontrol), delegated influence: - authority, jurisdiction, liberty, power, right, strength. Wêreldheersers: G2888kos-mok-rat'-ore From G2889 and G2902; a worldruler, an epithet of Satan: - ruler. Geeste in die lug : G4152phyoo-mat-ik-os' • From G4151; non-carnal, that is, (humanly) ethereal (as opposed to gross), or (daemoniacally) a spirit (concretely), or (divinely) supernatural, regenerate, religious: - spiritual. Compare G5591. • G2032ep-oo-ran'-ee-os • From G1909 and G3772; above the sky: - celestial, (in) heaven (-ly), high.

  4. Dan 10:1 In die derdejaar van Kores, die koning van die Perse, is 'n woordgeopenbaaraanDaniëlwatBéltsasargenoem is, en die woord is waarheidmaargrootswarigheid; en hy het die woordverstaan en insiggehad in die gesig. Dan 10:2 In daardiedae het ek, Daniël, drievollewekegetreur. Dan 10:3Smaaklikespys het ekniegeëet en vleis en wyn het nie in my mondgekomnie; en ek het my glad niegesalfnie, totdatdrievollewekeom was. Dan 10:8 Toe het ékalleenoorgebly en hierdiegrootgesiggesien, en geenkrag het in my oorgeblynie, en my gesondekleur het aan my verander en verdwyn, en ek het geenkragoorgehounie. Dan 10:9 En ek het die geluid van sywoordegehoor, en toe ek die geluid van sywoordehoor, het ekbewusteloos op my aangesig, met my aangesig op die aarde, geval. Dan 10:10 En kyk, 'n hand het my aangeraak en my op my knieë en op die handpalmswaggelendlaatopstaan. Dan 10:11 En hy het vir my gesê: Daniël, geliefde man, gee ag op die woordewatek met jouspreek, en gaanstaan op joustaanplek, want ek is nounajougestuur. En terwylhyhierdiewoord met my spreek, het ekbewendegaanstaan. Dan 10:12 Toe sêhyvir my: Weesniebevreesnie, Daniël; want van die eerste dag afdatjyjou hart daaropgerig het omagte gee en jouvoor die aangesig van jou God teverootmoedig, is jouwoordegehoor, en omjouwoordeontwil het ekgekom; Dan 10:13maardie vors van die koninkryk van die Perse het een en twintigdae lank teenoor my gestaan, en kyk, Mígael, een van die vernaamstevorste, het gekomom my te help; en ék het daaroorgeblyby die konings van Persië.Dan 10:14Ek het dangekomomjouinligtingte gee oorwatjouvolkaan die einde van die daetebeurtsalval, want die gesigsiennog op die verretoekoms. Dan 10:15 En terwylhyhierdiewoorde met my spreek, het ek my aangesigna die grondgedraai en stomgeword. Dan 10:16 En kyk, eenwatsoos 'n mensgelyk het, het my lippeaangeraak. Toe het ek my mondoopgemaak en gespreek en aanhomwatteenoor my staan, gesê: My heer, deur die gesig het krampe my oorval en het ekgeenkragoorgehounie. Dan 10:17 En hoe kan so 'n geringekneg van my heer met so 'n heer van my spreek? Wat my aangaan, bestaandaarnougeenkrag in my nie, en geenasem het in my oorgeblynie. Dan 10:18 Toe het die eenwatsoos 'n mensgelyk het, my weeraangeraak en my versterkDan 10:19 en gesê: Weesniebevreesnie, geliefde man, vredevirjou, weessterk, ja, sterk! En terwylhy met my spreek, het ekmoedgeskep en gesê: My heerkanmaarspreek, want u het my versterk. Dan 10:20 Toe sêhy: Weetjywaaromeknajougekom het? Ekmoetdannouteruggaanomteveg met die vors van die Perse; en as ekheengegaan het, kyk, dankom die vors van Griekeland. Dan 10:21Nogtanssalekjoutekenne gee watgeskrywe is in die boek van die waarheid; en daar is nieeenwathomsaam met my dapper gedra teen hullenie, behalwejullevorsMígael.

  5. Een wat sterker is.... Luk 11:17MaarHy het hullegedagtesgeken en virhullegesê: Elkekoninkrykwat teen homselfverdeeld is, word verwoes; en 'n huiswat teen homself is, val. Luk 11:18 En as die Satan ook teen homselfverdeeld is, hoe salsykoninkrykblystaan? Want jullesêdatEkdeurBeëlsebul die duiwelsuitdryf. Luk 11:19 En as EkdeurBeëlsebul die duiwelsuitdryf, deurwiedryfjulleseunshulleuit? Daaromsalhullejulregterswees. Luk 11:20Maar as Ekdeur die vinger van God die duiwelsuitdryf, dan het die koninkryk van God waarlik by jullegekom. Luk 11:21Wanneer'n sterk man watgoedgewapend is, syhuisbewaak, is sybesittings in veiligheid. Luk 11:22Maar as eenhomoorvalwatsterker is as hy en homoorwin, neemhysyvollewapenrustingwegwaarhy op vertrou het, en deelsybuituit. Luk 11:23Hywatnie met My is nie, is teen My; en hywatniesaam met My versamelnie, verstrooi. Luk 11:24Wanneer die onreine gees uit die mensuitgegaan het, gaanhydeurwaterloseplekke en soekrus; en as hyditnievindnie, sêhy: Eksalteruggaanna my huiswaarekuitgegaan het. Luk 11:25 En hykom en vinddituitgevee en versierd. Luk 11:26 Dan gaanhy en neemseweandergeeste, slegter as hy self, en hullekom in en woondaar; en die laaste van daardiemens word erger as die eerste.

  6. Wat as vors oor Dawid se troon heers.... Jes 9:6 Want 'n Kind is vironsgebore, 'n Seun is aanonsgegee; en die heerskappy is op syskouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors--Jes 9:7 tot vermeerdering van die heerskappy en tot vredesondereinde, op die troon van Dawid en oorsykoninkryk, omdittebevestig en ditteversterkdeurreg en deurgeregtigheid, van nouaf tot in ewigheid. Die ywer van JAHWEH van die leërskaresalditdoen.

  7. Na baie dae.... die vors Gog... Eseg 38:1Verder het die woord van JAHWEH tot my gekom en gesê: Eseg 38:2Mensekind, rig jouaangesig teen Gog, in die land Magog, die vors van Ros, Meseg en Tubal, en profeteer teen homEseg 38:3 en sê: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal! Eseg 38:4 En Eksaljouweglok en hake in joukakebene sit en joulaatuittrek en jouheleleër, perde en ruiters, almalvolkometoegerus, 'n grootmenigte met die groot en die kleinskild, watalmal die swaardhanteer; Eseg 38:5Perse, Kusiete en Putéërssaam met hulle, almal met skild en helm; Eseg 38:6Gomer en al syleërs, die huis van Togarma, in die uithoeke van die Noorde, en al syleërs--baievolkesaam met jou. Eseg 38:7Houjoureg en maakjouklaar, jy en al joumenigteswat by jouvergader het; en weesvirhulle 'n leidsman.Eseg 38:8Nábaiedaesaljy bevel ontvang; aan die einde van die jaresaljy 'n land intrekwat van die swaardweerreggekom het, watversamel is uitbaievolke, op die berge van Israel watgedurigdeur as puinhoopdaargelê het--ja, dit is uit die volkeuitgebring, en hullewoonalmal in veiligheid. Eseg 38:9 Dan saljyoptreksoos 'n onweerwataankom, jysalweessoos 'n wolkom die land teoordek, jy en al jouleërs en baievolkesaam met jou. Eseg 38:10 So sê die Here HERE: In dié dag saldaargedagtes in jou hart opkom, en jysal 'n listige plan beraamEseg 38:11 en sê: Eksaloptrek teen die land watooplê, eksalkom by rustigemensewat in veiligheidwoon; watalmalwoonsondermuur en geengrendel of poorte het nie; Eseg 38:12ombuittemaak en roof terowe, omjou hand uittesteek teen die puinhopewatweerbewoon is, en teen 'n volkwatuit die nasiesversamel is, watvee en goedverwerf het, wat op die middelpunt van die aardewoon. Eseg 38:13Skeba en Dedan en die koopmans van Tarsis en al syjongleeussalvirjousê: Komjyombuittemaak? Het jyjoumenigtebymekaarlaatkomom roof terowe? Om silwer en goudwegtedra, omvee en goedwegteneem, om 'n grootbuittemaak? Eseg 38:14Daarom, profeteer, o mensekind, en sêaan Gog: So spreek die Here HERE: Sal jyditnieopmerk in dié dag as my volk Israel veiligwoonnie? Eseg 38:15 Dan saljykomuitjouwoonplek, uit die agterhoeke van die Noorde, jy en baievolkesaam met jouwatalmal op perdery, 'n grootmenigte en 'n magtigeleër; Eseg 38:16 en jysaloptrek teen my volk Israel soos 'n wolkom die land teoordek. Aan die einde van die daesalditwees--dansalEkjou teen my land laataankom, sodat die nasies My kan ken as Ek My in jou, o Gog, voorhulleoë as die Heiligelaat ken. Eseg 38:17 So sê die Here HERE: Is jydit van wieEk in die voortydgespreek het deur my knegte, die profete van Israel, wat in diédaegeprofeteer het, jare lank, datEkjou teen hullesallaataankom?Eseg 38:18Maar in dié dag, die dag as Gog teen die land van Israel aankom, spreek die Here HERE, sal my grimmigheid in my neusopkom.

  8. ʼn Herinnering wat in die vyand se ore soos ʼn donderslag slaan, en sy vorste laat vlug..... 1Kron 16:23 Sing tot eer van JAHWEH, o ganseaarde! Verkondigsyheil van dag tot dag. 1Kron 16:24Vertelonder die nasiessyeer, onder al die volkesy wonders. 1Kron 16:25 Want JAHWEH is groot en baielofwaardig, en Hy is gedugbo al die gode. 1Kron 16:26 Want al die gode van die volke is afgode, maar JAHWEH het die hemelegemaak. 1Kron 16:27Majesteit en heerlikheid is voorsyaangesig, sterkte en blydskap is in sywoonplek. 1Kron 16:28 Gee aan JAHWEH, o geslagte van die volke, gee aan JAHWEH eer en sterkte. 1Kron 16:29 Gee aan JAHWEH die eer van syNaam, bring offers en komvoorsyaangesig, aanbid JAHWEH in heiligegewaad. 1Kron 16:30 Beef voorsyaangesig, o ganseaarde! Ookstaan die wêreld vas, sodatditniewankelnie. 1Kron 16:31Laat die hemeleblywees en die aardejuig, en laathulleonder die volkesê: Die HERE is Koning! 1Kron 16:32Laat die see en syvolheidbruis, laat die veldjuig en al watdaarin is. 1Kron 16:33 Dan sal die bome van die bosjubelvoor die aangesig van JAHWEH; want Hykomom die aardeteoordeel. 1Kron 16:34Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid; 1Kron 16:35 en sê: Verlosons, God van onsheil, en versamelons en red ons van die nasies, datons u heiligeNaamkanloof en onsberoem in u lof! 1Kron 16:36Geloofdsy JAHWEH, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die helevolk het gesê: Amen! en: Prys JAHWEH!

  9. Hul kan nie sy goedheid omflank nie, want dit strek tot in ewigheid, hul aanval kan nie slaag nie... 2Kron 5:13 en toe die trompetblasers en die sangersalmalsaameenstemmig begin om JAHWEH teprys en teloof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met: Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid! --is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n wolk. 2Kron 5:14 En die priesterskonvanweë die wolkniestaanomdienstedoennie, want die heerlikheid van JAHWEH het die huis van God vervul. • 2Kron 7:3 En toe al die kinders van Israel sien hoe die vuur en die heerlikheid van JAHWEH op die huisneerdaal, het hullegekniel met die aangesigna die aarde toe, op die plaveisel, en aanbid en JAHWEH geprysdatHygoed is, datsygoedertierenheid tot in ewigheid is. 2Kron 7:4 En die koning en die helevolk was besigomslagoffersvoor die aangesig van JAHWEH te slag. 2Kron 7:5KoningSalomo het naamlik die slagoffer van twee en twintigduisendbeeste en honderd en twintigduisendstukskleinveegeslag; en die koning en die helevolk het die huis van God ingewy, 2Kron 7:6terwyl die priesters op hullepostegestaan het, ook die Leviete met die musiekinstrumente van JAHWEH, watkoningDawidgemaak het, om JAHWEH teloofdatsygoedertierenheid tot in ewigheid is, met die loflied van Dawidwatdeurhullevoorgedra is. Intussen het die priestersteenoorhulle op die trompettegeblaas, en die hele Israel het gestaan. Goedertierenheid - H2617- kheh'-sed From H2616; kindness; by implication (towards God) piety; rarely (by opprobrium) reproof, or (subjectively) beauty: - favour, good deed (-liness, -ness), kindly, (loving-) kindness, merciful (kindness), mercy, pity, reproach.

  10. Soos ʼn stormram, die punt van die wig in geestelike aanval....... Psa 118:1Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid! Psa 118:2Laat Israel dansêdatsygoedertierenheid tot in ewigheid is! Psa 118:3Laat die huis van Aärondansêdatsygoedertierenheid tot in ewigheid is! Psa 118:4Laat die wat JAHWEH vrees, dansêdatsygoedertierenheid tot in ewigheid is! Psa 118:5Uit die benoudheid het ek JAHWEH aangeroep; JAHWEH het my verhoor in die ruimte. Psa 118:6 Die HERE is vír my; eksalnievreesnie: watkan 'n mens my doen? Psa 118:7 Die HERE is vír my as my helper; so salékdanneersien op die wat my haat. Psa 118:8Dit is beterom by JAHWEH teskuil as om op mensetevertrou. Psa 118:9Dit is beterom by JAHWEH teskuil as om op edelestevertrou. Psa 118:10 Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van JAHWEH datekhullestukkendgekap het. Psa 118:11Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van JAHWEH datekhullestukkendgekap het. Psa 118:12Hulle het my omsingelsoos bye-hulle is uitgeblussoos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van JAHWEH datekhullestukkendgekap het. Psa 118:13Jy het my hard gestampom my telaatval, maar JAHWEH het my gehelp. Psa 118:14 Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heilgeword. Psa 118:15 'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van JAHWEH doenkragtigedade. Psa 118:16 Die regterhand van JAHWEH verhef; die regterhand van JAHWEH doenkragtigedade. Psa 118:17Eksalniesterwenie, maarlewe en die werke van JAHWEH vertel. Psa 118:18 Die HERE het my hard gekasty, maar my aan die doodnieoorgegeenie. Psa 118:19Maakoopvir my die poorte van die geregtigheid; ekwildaardeuringaan, ekwil JAHWEH loof. Psa 118:20Dit is die poort van JAHWEH; regverdigesmagdaardeuringaan. Psa 118:21Ekwil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heilgeword het. Psa 118:22 Die steenwat die bouersverwerp het, het 'n hoeksteengeword. Psa 118:23Dit het van JAHWEH gekom; dit is wonderbaar in onsoë. Psa 118:24Dit is die dag wat JAHWEH gemaak het; laatonsdaaroorjuig en blywees. Psa 118:25 Ag, HERE, gee tog heil; ag, HERE, gee tog voorspoed!Psa 118:26Geseënd is hywatkom in die Naam van JAHWEH! Onsseënjulleuit die huis van JAHWEH. Psa 118:27 Die HERE is God, en Hy het vironsliggegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar. Psa 118:28 U is my God, en ekwil U loof; o my God, ekwil U verhoog. Psa 118:29Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid!

  11. Iets wat waarlik onomkeerbaar is! 2Kron 20:20Daaropmaakhulle die môrevroegklaar en trek na die woestyn van Tekóauit; en terwylhulleuittrek, het Jósafatgaanstaan en gesê: Luisterna my, Juda en inwoners van Jerusalem! Glo in JAHWEH julle God, dansaljullebevestig word; gloaansyprofete, dansaljullevoorspoedigwees. 2Kron 20:21En hy het met die volkberaadslaag en tot eer van JAHWEH sangersopgestelwat, in heiligesieraad, moeslofsing en by die uittrekop die voorpunt van die gewapendesmoessê: LoofJAHWEH, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid!2Kron 20:22 En op die oombliktoe hulle die gejubel en die lofsangaanhef, het JAHWEH 'n hinderlaagopgestelteen die kinders van Ammon, Moab en die mense van die gebergteSeïrwat teen Judagekom het, sodathulleverslaan is.

  12. Goedertierenheid = Jahshua Messias Efe 2:4Maar God, watryk is in barmhartigheid, het onsdeursygroteliefdewaarmeeHyonsliefgehad het, Efe 2:5ook toe onsdood was deur die misdade, lewendgemaaksaam met Christus--uitgenade is jullegered-- Efe 2:6 en saamopgewek en saamlaat sit in die hemele in Christus Jahshua, Efe 2:7sodatHy in die eeuewatkom, kanbetoon die uitnemenderykdom van sygenade in goedertierenheidooronsinMessia Jahshua. Efe 2:8 Want uitgenade is jullegered, deur die geloof, en ditnieuitjulleselfnie: dit is die gawe van God; Efe 2:9nieuit die werkenie, sodatniemandmagroemnie. Efe 2:10 Want ons is symaaksel, geskape in Christus Jahshua tot goeiewerkewat God voorberei het, sodatonsdaarinkanwandel.

  13. Samevattend: Ons Vader se goedertierenheid is ons linker, en regter flank wanneer die vyand van voor aanval. By die einde van Vader se goedertierenheid, sou die vyand ons kon omflank en van agter ons verslaan en dood. As daar ʼn einde aan Sy genade (goedertierenheid) was, sou dit vir die vyand sin maak om aan te gaan met hul aanval op ons Maar ons flanke is tot oneindigheid – van hier tot verder as wat tyd en plek gaan, want Vader se goedertierenheid is tot in ewigheid. Die vorste van die vyand word met ʼn onmoontlike situasie op die slagveld gekonfronteer – ʼn mag wat oneindige flanke het, en waarvan die wig se punt deur die teenwoordigheid van hul Koning beskerm word. Terugval is dan altyd hul enigste uitweg.....

  14. Maar die vyand (en ons) se geheue is baie korter as Vader se goedertierenheid....... Ons lofsange moet hulle (en ons) gedurig aan hierdie feite herinner..... sodat ons nie terugval in vrees, en hulle miskien die bres in ons linie, waar ons eens gestaan het tot ons vreesagtig gevlug het, gebruik om ons te omflank nie.

  15. Amen

More Related