1 / 9

CHRISTUS EN DIE WET IN DIE BERGPREDIKASIE

CHRISTUS EN DIE WET IN DIE BERGPREDIKASIE. Les 4 vir 26 April 2014. DIE BELANGRIKHEID VAN DIE WET. “ Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie . ” ( Mattheus 5:18).

prisca
Download Presentation

CHRISTUS EN DIE WET IN DIE BERGPREDIKASIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. CHRISTUS EN DIE WET IN DIE BERGPREDIKASIE Les 4 vir 26 April 2014

  2. DIE BELANGRIKHEID VAN DIE WET “Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.” (Mattheus 5:18) Jota=> yod Titteltjile=> bv. die kolletjiebo“shin” Wat het Jesus bedoel met “Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele.” (Matt. 5:19)? Hywataan Israel die wet gegee het, het ditookbevestig. Hy het gesêdat die Gebooie in Sinaï steeds geld virSyhuidigevolgelinge. As iemandprobeer om ditteherroep, souhynie die Koninkryk van die Hemelingaannie.

  3. Jesus het gepraatoor die wet in die Bergpredikasie. Daar is ‘n helegedeeltehieroor (Matt 5:17-48) Die belangrikheid van die wet (Matt. 5:17-20) Moord en woede(Matt. 5:21-26) Egbreuk en egskeiding(Matt. 5:27-32) Ede(Matt. 5:33-37) Weerwraak en liefdevirjounaaste(Matt. 5:38-48)

  4. MOORD EN WOEDE “Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.” (Mattheus 5:22) Waarom het Jesus gesêdat om kwaadte word dieselfde is as om iemanddoodtemaak? (sienLevitikus19:17) “Die gees van haat en wraaksug het syoorsprong by die Satan, en dit het homdaartoebeweeg om die Seun van God doodtemaak. Wieook al kwaadwilligheid of onvriendelikheidkoester, koesterdieselfde gees, en syvrugte lei na die dood.” E.G.W. (Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 51) Is woede in stryd met die aanbidding van God? (sienMattheus5:23-24)

  5. EGBREUK EN EGSKEIDING “Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.” (Mattheus 5:28) Wat is die verskiltussen ‘n sondigegedagte en die daad van sonde? Hoe kanonshierdie sin verstaan, “As jou regteroog jou dan laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af” (Mattheus. 5:29)? Jesus het onsaangeraai om die nodigevoorsorgtetref om onssondigeneigingte stop as ons die Koninkrykwilingaan. Bv. 'n anderwerkswyse, of die beëindiging van 'n sondigeverhouding. Die ewige wins oorskry die tydelikepassie.

  6. EDE “Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie ... Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.” (Mattheus 5:34 ep, 37) Wat is die verbandtussen“Julle mag nie steel nie, en julle mag nie lieg nie, en julle mag die een die ander nie bedrieg nie.” en “En julle mag nie vals sweer by my Naam en so die Naam van jou God ontheilig nie” (Lev 19:11-12)? Watbeteken die sin, “Watmeer is as dit, is uit die Bose”? “’n Blik, ‘n woord, selfs ‘n stemverandering, magdalk ‘n sweem van valsheidhê. Selfsfeitekan so gestel word om ‘n valsindruk, oortedra. En “watmeer is as” waarheid“is van die Bose.”” JY SAL NIE LIEG NIE E.G.W. (Vryvertaaluit: Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 68)

  7. “Die Jodesien die derdegebod as die verbod op die ydelikegebruik van God se naam, maar hullesweervrylikanderede. Om ‘n eedaftelê was baiealgemeen. Deur Moses is hulleverbied om ‘n valseedteneem, maar hulle het verskeie slim wysesgehad om hulselftevrywaar van die verpligtingsoosopgelêdeur 'n eed. Hulle het niewaarlikegodslasteringgevreesnie, ook het hullenieteruggedeins van meineednie, so lank hullebeskerm was teen die tegnieseontduikings van die wet. Jesus veroordeelhulpraktyke en verklaardathullegewoonte om ‘n teeedneem, 'n oortreding van God se gebod was. OnsVerlosser het onsnieverbied om ‘n geregtelikeeedtegebruiknie, waarin God plegtig as getuiegeroep word om tebevestigdatditwatgesê word, die waarheid is en niksanders as die waarheid is. Jesus self, tydenssyverhoorvoor die Sanhedrin, het niegeweier om ondereedtegetuignie.” E.G.W. (Vryvertaaluit: Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 66)

  8. WEERWRAAK EN LIEFDE VIR JOU NAASTE “Maar Ek sê vir julle dat julle ‘n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe..” (Mattheus5:39) Jesus weerspreekhomselfnie. Hoekom het Hyvir Moses gesê om tevergeld (“Oogvir ‘n oog” Ex. 21:24) en dansêHydatons die anderwangmoetdraai? Doenjywat Jesus beveel in Mattheus5:39-44?

  9. “Die Jode het hullevermoei in hulpoging om volmaaktheid met huleiepogingstebereik, en het misluk. Christus het hullealreedsmeegedeeldathulgeregtigheidnooitdie koninkryk van die hemelsousiennie. NouwysHyhulle op die aardvan die geregtigheidwatalmalsalhêwatdie hemelsalbinnegaan. Deurdie heleBergpredikasiebeskryfHy die vrugtedaarvan, en nou, in een sin, dui Hysybron en aardaan: Weesjulledanvolmaaksoosjulle Vader in die hemelevolmaak is. Die wet is maar 'n weergawevan die karakter van God. Sien in jouhemelseVader 'n volmaakteopenbaring van die beginselswat die grondslag van Syheerskappyvorm.” E.G.W. (Die Meester se OnsterflikRede, Hoofstuk. 3)

More Related