1 / 37

Laerskool Tuine Fotografieklub 2012

Laerskool Tuine Fotografieklub 2012. fasiliteerder Malindi Strydom. Eendag lank gelede …. My Droom. Nie te lank gelede nie .. Het ek gedroom om pikkewyne te gaan sien .

emile
Download Presentation

Laerskool Tuine Fotografieklub 2012

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LaerskoolTuineFotografieklub2012

  2. fasiliteerderMalindiStrydom

  3. Eendag lank gelede… My Droom Niete lank geledenie.. Het ekgedroomompikkewynetegaansien. My Ouma het my pikkewyngenoem en so het ek begin wonder of ekniedalkkansien in lewendelywe, hoe hierdievoelslyknie…

  4. Die pikkewynewatekwousienwoon in Antarktika Om pikkewynetekonsien, moesek ‘n plan beraamom in Antarktikauittekom… Dis toe watekfotografieontdek het. Deur ‘n fotograafte word koneknaenigeplekterwereldreis! Maarekmoes eers leer hoe om foto’steneem…

  5. Ek het by ‘n fotografieklubaangesluit Ek het bekendesangers begin afneem Wieweetwie die Straatligkinders is? En AKing?

  6. Ek het ookgeleerlandskapfoto’sneem

  7. Toe begin ek so bietjie in die studio werk met die BESTE modelle in die helewereld! • Wieweetwat is ‘n studio?

  8. Kimani

  9. Korrel

  10. Vubu

  11. Ek het troues begin afneem…

  12. Ek het besluitomfotografie my werktemaak en Fotografiegaanstudeernaskool • Nadatekklaargeswot het, het ek by ‘n koerant begin werk… en begin wonder of ekooit by die pikkewynegaanuitkom? Alhoewel.. Die koerant was ooklekker…

  13. Helen Zille

  14. Terwylek nog by die koerantgewerk het, hoorek toe van ‘n anderwerk… op ‘n skip. • Ek het aansoekgedoen en toe ek myself weerkomkry… Is ek op ‘n groot skip oppadAntarktika toe om my droomtevervul

  15. Ekhethierdiefoto’s van die pikkewyne self gaanneem in Antarktika

  16. Hoekomsal ‘n ysbeernooit ‘n pikkewynkaneetnie?

  17. Disnooittevroegomjoudromete begin volgnie!!!! Join die LaerskoolTuineFotografieklub

  18. Watheteknodigomdeelte word van die Tuinefotografieklub? • ‘n GROOT liefde vir foto’sneem! • Joueiedigitalekamera (‘n gewonekamera is perfek, geenspesialetoerustingnodignie) • Genoegtydom 1 x per week ‘n twee ure klas by tewoon • Selfvertroueom as een van die skool se 25 fotograwe op te tree (Jip, slegs 25 kinderssal die voorreghêom die skool as fotograafteverteenwoordig!)

  19. Hoe word ekdeel van die klub? • Omaansoektedoenmoet jy 5 (vyf) foto’swat jy self geneemhet met joueiekamerasaam met die inskrywingsvorminhandigvoor die 27 steJanuarie 2012by die kantoor. • Slegsgraad 6 en 7 leerlingekaninskryf

  20. Die Tema van die foto’s … • Graadeenparabeen Enigefoto’s van die nuwegraadeenleerders van die skool OF • LaerskoolTuine Huis sports Enigefoto’s van huis sports

  21. Graadeenparabeenvoorbeelde Wees kreatief !!!!

  22. LaerskoolTuine Huis sports

  23. Uit al die inskrywingsalmaksimum 25 fotografieklubledegekies word… net die heel beste!!!!! • Watkanek nog verwag as ekgekies word? • Elkefotograafkry ‘n balkiewat sê “SkoolFotograaf” • ‘n T-hemp (R75) wattydensgeleenthedegedra word vir maklikeidentifisering van fotograwe • Kompetisies reg deur die jaarwaardaarwonderlikeprysegewenkan word • Troffeeaan die einde van die jaar vir die top fotograaf van LaerskoolTuine!

  24. Watgaan van die fotografieklubledeverwag word • Elke week gaan al die fotograwena die verskillendeskoolaktiwiteitegestuur word omfoto’steneem • Elkefotograafgaanelke week minstens 100 goeiefoto’smoetinhandig van die aktiwiteitewatafgeneem is. • Elke week gaan al die ledebymekaarkomwaarMalindi die fotosgaan op neem en ‘n basieseklasiegaanaanbiedomalmalte help om die bestefoto’steneem • Die foto’swatgeneem word gaan op ‘n groot bord verskynwaar die leerlinge van die skool die foto’skankoopdeur ‘n nommerte SMS

  25. Hoe cool is dit……..! • Vir elkefotowatverkoop word kry die fotograafwat die fotogeneemhet R1.00 • As al 100 foto’swat jy geneemhet die week verkoopmaak die fotograaf R100 per week. • As al vierweke se 100 foto’sverkoopkry die fotograaf R400.00 per maand

  26. Watgaan dit kosomaan die klubtebehoort? • R150.00 per maand per fotograaf • Klubgelde is slegs betaalbaar vanaf Februarie tot November (10 maande). • Fotograwe wat gekies word moet verkieslik die hele jaar aan die klub behoort.

  27. Wil jy een van die 25 fotograwe wees…..?Komkrynou ‘n inskywingvorm en begin fotosneem

More Related