1 / 21

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1. Algemene beskrywing. Volk moet onder heerskappy van God leef. Israel dop toets oor en oor. Patroon Israel dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding. Simbolies van kerk. Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf

eman
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1

  2. Algemene beskrywing Volk moet onder heerskappy van God leef Israel dop toets oor en oor Patroon Israel dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding Simbolies van kerk Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf (min van laasgenoemde gebeur)

  3. Geen leierskap in Israel Na Josua, geen koning Het nie ander volke uitgeroei – nou versoekings Baäls - manlike gode - natuurkragte Astartes (ook Asjera) - vroulike godinne – Natuur- en vrugbaarheidskragte

  4. Ander gode Lei tot onderdrukking deur ander volke Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne Diens aan God word beeldediens (Rig 17 – 21) Beeldediens van Daniete Stam van Benjamin skaar by goddelose Gibea

  5. Otniël (Rig 3 : 5 – 11) Kaleb se broer Israel dien heilige boomstamme Onder mag van Kusan – Risatajim (Mesopotamië) Otniël verslaan hom – 40 jaar rus

  6. Moabiete Volk sondig steeds – onder mag van Moabiete 18 jr Nuwe leier = Ehud (Links Benjaminiet) Gaan betaal belasting by koning – Moet hom kastig alleen sien – maak hom dood Verslaan Moabiete

  7. Verdere rigters Samgar (Rig 3 : 31) verslaan Filistyne Reisigers langs sypaaie (Rig 5 : 6)

  8. Debora en Barak Skuil in tent van Heber Na dood van Ehud: Jabin (Kanaän) onderdruk Israel vir 20 jaar Sisera hoof van weermag Debora spoor Barak aan tot oorlog Sisera word oorwin Deborah se Oorwinningslied Rigters 5 Jael (Heber se vrou) vermoor hom met tentpen

  9. Gideon Weer Baäldiens Onderdruk deur Midianiete – strooptogte in oestyd Engel verkyn aan Gideon - belowe krag van God vir redding Teken: Vuur uit rots verteer offer

  10. Gideon (vervolg) Moet Baäl altaar afbreek Bang – gaan in nag – mense wil hom vermoor Sy Pa: “As Baäl ‘n god is, “laat hy sy eie saak behartig Gideon genoem Jerubaäl = “Baäl behartig sy eie saak”

  11. Gideon se leër …uit stamme van Manasse, Aser, Sebulon Tekens vir geloofsversterking Wolvlies op dorsvloer (een nat een droog) Leër aanvanklik 32 000 God toets sy geloof: Banges huis toe 10 000 bly oor Water drink; Met hand opskep 300 bly oor ! Hoor vyand se droom van garsbrood

  12. Openbaring Vertel 300 van garsbrood Elkeen kry kruik met fakkel in en ramshoring Breek en blaas ! PANIEK !! Midianiete slaan op vlug

  13. Gideon weier koningskap Stel op in Ofra (sy stad) – Volk moet ook daar HERE raadpleeg Vra ringe uit buit (Rig 8 : 24) Maak skouerkleed (“Efod”) – wat Moses vir Aäron moes maak (Rig 8 : 27) Eiesinnige godsdiens (net hoëpriester mag efod dra) God tref sy huis met oordeel Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God

  14. Abimelek Gideon se seun: Wil graag koning word Konkel met Sigem se inwoners Vermoor sy 70 broers – jongste (Jotam) ontkom Jotam: Fabel van doringbos-koning Word waar • Bose gees in Abimelek – probeer Tebes inneem • Vrou gooi maalklip op sy kop – wapendraer moet • hom doodmaak

  15. Tola en Jaïr Uit stam Manasse Uit stam Issaskar 30 Seuns – elkeen met Sy eie stad en donkie Israel verval weer Dieselfde volke wat hulle verlei, verdruk hulle Filistyne - - Wes Jordaanland Ammoniete - - Oos Jordaanland Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier

  16. Jefta Buite-egtelik - verag Tog val aandag op hom (manne van Gilead) Vestig in Tob Deur oudstes geroep, maar wel wil van God

  17. Diplomaat Stuur boodskappers na Ammon – vra vrede Skade aan Ammon was verbied (Deut 2 : 19) Grond egter van Sihon afgeneem Jefta verduidelik – dowe ore Jefta versamel leër

  18. Ammoniete verslaan … sonder hulp van Efraim Eerste een uit huis aan God offer Wat was Jefta se gelofte indien wen? Wie was dit toe? Enigste dogter Ammoniete wel verslaan – uitvoering van gelofte onbekend

  19. Burgeroorlog Efraim verwyt Jefta – burgeroorlog breek uit Jefta wen – nog 6 jaar rigter

  20. Nog drie rigters Ebsan (Sebulimiet) Elon (Sebulimiet) Abdon (uit Efraim)

  21. Einde hoofstuk 14

More Related