1 / 19

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut. Die reis begin. Trek na Elim (“Groot bome”). Rooi See. Woestyn Sur “Muur”. Probleem: WATER EN KOS - (Volk begin kla) God sorg vir die res van die reis. Volk “leer” 40 jaar om God se volk te wees.

eagan
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut

  2. Die reis begin Trek na Elim (“Groot bome”) Rooi See Woestyn Sur “Muur” Probleem: WATER EN KOS - (Volk begin kla) God sorg vir die res van die reis Volk “leer” 40 jaar om God se volk te wees Woestynlewe soos kerklewe Waternood; Wonderwerk by MARA (“bitter”)

  3. Kwartels en Manna Hongersnood – opstand teen Moses en Aäron (vleispotte van Egipte) maar help tog Kwartels en Manna “wat is dit?” 6de dag dubbel optel Dui op Sabbat Opstand eintlik teen GOD ! Manna ook in kruik vir verbondsark

  4. Massa en Meriba Amalekiete (verwant aan Edomiete) (Deut 25 : 17, 18) “Versoeking” “Twis” Geen water: Volk kla wéér -- water uit rots Bang Israel vestig daar Val Israel van agter aan (moeës en swakkes) God beveel: “Roei selfs die nagedagtenis van Amalek uit” Stryd soos tussen Esau en Jakob

  5. Die geveg Aäron en Hur ondersteun Moses stuur Josua om geveg te lei Moses en Aäron en Hur op heuwel Israeliete wen solank Moses sy hande omhoog hou (asof in gebed) Volkome oorwinning NB Moses moet in boek skryf ALTAAR “Die Here gee my die oorwinning”

  6. Jetro se altaar en raad Bring Sippora en seuns Verheug oor God se dade --- bring offers Stel bekwame manne aan om te help regeer Gee goeie raad aan Moses – Wat? Leiers oor 1000 / 100 / 15 / 10 Hofsittings

  7. Verbond op Sinaï Koninklike volk Priesterlike volk Heilige volk (Eks 19 – 24 : 32) Volk slaan laer op by berg Sinaï Moses tree op middelaarvan die Ou Testament God wil volk bind as: Volk moet voorberei: Reinig / nie aan berg raak nie

  8. God openbaar Hom Donderslae / weerlig Volk bang Klank van ramshoring Berg bewe “Moses, gaan praat jy!” Ontvang opdragte verbondsluiting Tekens van God se teenwoordigheid Skryf in Boek van die Verbond

  9. Die volk voorberei Versoening Altaar aan voet van berg Helfte van bloed aan voet van altaar Boek van versoening voorgelees

  10. Tien gebooie God skryf 10 gebooie op twee plat klippe Gee ook sosiale wette

  11. Teokrasie Wetgewer Regter Krygsman God vir Israel soos konings vir ander volke = Teokrasie Aardse koning = verwerping van God Toekomstige koning moet teokraties wees

  12. Nog wette Moses weer terug in wolk – kry nog wette • Beginsel: Wette reël verhoudings met • God • Volk • Hul naaste Sosiale wette Seremoniële wette

  13. Wette betrekking op heilige….. (Heb 10 : 1 – 18) Met Christus is vorm afgeskaf Persone … Priesters Sake … Offers / Geloftes / Eerstelinge / Tiendes / Was van kanne en bekers Plekke …. Tabernakel (later tempel) Tye …. Sabbat / Paasfees / Pinkster / Huttefees / Versoendag Skadubeelde van toekomstige weldade

  14. God eie gehoorsaamheid “Hel” “Hemel” Wette van Sinaï moet onderhou word. Volk as verlostes uit Egipte na Kanaän

  15. Verbondsmaaltyd Intussen …… (Eks 24 : 1 – 11) Aäron + seuns + 70 weer na berg Nader ontmoeting met God – God toon Homself in glorie(Saffierstene) Volk offer / bloed teen altaar Volk: “Alles wat die Here sê sal ons doen en daarna luister”

  16. Bloedverbond Res van offerbloed oor volk gesprinkel Moses: “Dit is bloed van die verbond” (Mar 14 : 24) “Dit is my bloed…..” Moses weer na berg – 40 dae: Volk ongeduldig maar….. Wat doen volk? Breek verbond! Maak “eie god” – goue kalf Sonde teen watter gebod? tweede gebod

  17. Here wil volk vernietig Toon prieterlike aard ; nie eie eer nie Bid – God spaar volk Breek / maal fyn / in water …en Moses dan groot nasie maak Moses terug – sien goue kalf – breek klippe Leviete slaan 3000 dood

  18. Moses wil boet vir volk se sonde Wil self boet / bid God beloof om verder saam te trek Vernuwe verbond Skryf weer wette op kliptafels Weer na berg / soek versoening met God Moses se gesig blink – moet bedek

  19. Einde Hoofstuk 11

More Related