1 / 44

1 KORINTIËRS 15:19-26

1 KORINTIËRS 15:19-26. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. 1. Hoor jy die Paasfeesklokke ? Hul lui van vroegdag af ; hul jubel oor die wêreld : Die Heer is uit die graf !.

eileen
Download Presentation

1 KORINTIËRS 15:19-26

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 KORINTIËRS 15:19-26

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. 1. Hoor jy die Paasfeesklokke ? Hul lui van vroegdag af ; hul jubel oor die wêreld : Die Heer is uit die graf !

  4. Hy , Christus , die oorwinnaar , is uit die donker uit ! Die Heer , die sleuteldraer , sal ook my graf ontsluit .

  5. 2. Hoor jy die Paasfeesklokke ? Die Heer het opgestaan ! Hy het vir al ons sonde Hom aan die kruis laat slaan .

  6. In Hom is nuwe lewe , sy graf is leeg en oop . Hy gaan ons voor - verheerlik - en ons kan op Hom hoop !

  7. Bring Hom Hulde Bring Hom Ere Bring Hom Hulde Ere Lof en Majesteit

  8. Soos in die Hemele so ook op die aarde Aan Jesus alleen kom toe die Eer en Heerlikheid

  9. Aan die Kruis het Hy die vyand uitgeklee en in die openbaar oor hom getriomfeer

  10. Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur En die leë graf verkondig steeds Hy alleen regeer

  11. Bring Hom Hulde Bring Hom Ere Bring Hom Hulde Ere Lof en Majesteit

  12. Soos in die Hemele So ook op die aarde Aan Jesus alleen Kom toe die Eer en Heerlikheid

  13. “Jesus se opwekking maak ons opgewek en Sy opstanding maak ons opstandig.” Hendrikus Berkhof

  14. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  15. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  16. Watter nut het God se opstanding vir ons?

  17. As Jesus nie aan die kruis gesterf het nie, sterf ons as sondaars!

  18. Jesus is die Tweede Adam

  19. Die vreemdheid van Jesus se liggaamlike opstanding

  20. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  21. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  22. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  23. “God is not in the business of granting wishes. God is in the business of raising the dead, not all of whom are willing." Barbara Brown Taylor

  24. “Los in die wêreld, edele vrou , los in die wêreld waar niks en niemand Hom of Sy waarheid kan keer nie!”

  25. Die radikale Jesus ...

  26. ... wat mense ’ntweede kans gee

  27. Jesus het graag begrafnisse opgebreek – ook Sy eie

  28. “Every time I see a man put down his bottle, there's a resurrection goin' on. Every time I see a man go back to his wife, there's a resurrection goin' on. Every time I see a man hug his son, there's a resurrection goin' on. Every time a man put his family first, there’s a resurrection goin’ on .” Johny Ray Youngblood

  29. “Ons het op ’ndoelmatige wyse die naels van die Leeu van Juda kortgeknip en Hom as ’ntroeteldier aanbeveel vir bleek predikante en vrome ou dames!” Dorothy Sayers

  30. Go ahead, drive the nails in My hands; Laugh at me, where you stand; Go ahead, and say it isn’t Me, The day will come when you will see

  31. ‘Cause I’ll rise again; There’s no pow’r on earth can tie Me down. Yes, I’ll rise again; Death can’t keep Me in the ground! -

  32. Go ahead, and mock My name; My love for you is still the same; Go ahead and bury Me, But very soon I will be free!

  33. ‘Cause I’ll rise again; There’s no pow’r on earth can tie Me down. Yes, I’ll rise again; Death can’t keep Me in the ground!

  34. Go ahead, and say I’m dead and gone, But you will see that you were wrong! Go ahead, and try to hide the Son, But all will see that I’m the One!

  35. ‘Cause I’ll come again; There’s no pow’r on earth can keep Me back. Yes, I’ll come  again; Come to take My people back.

  36. Sonder die opstanding is ons niks

  37. Ons is Opstandingsmense wat in ’nGoeie Vrydag wêreld lewe

  38. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  39. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

More Related