2 korinti rs 5 16 21
Sponsored Links
This presentation is the property of its rightful owner.
1 / 26

2 Korinti ë rs 5:16-21 PowerPoint PPT Presentation


  • 81 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

2 Korinti ë rs 5:16-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

Download Presentation

2 Korinti ë rs 5:16-21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


2 Korintiërs 5:16-21


Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God


Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in


Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God


1. Ons is nie net nuut nie,

ons is beter!


2. Die inisiatief om te versoen, het van God gekom


3. Ons is ambassadeurs vir Christus


Vrygespreek en vrygekoop !


Vergewe en versoen !

Dis soos ’nregter wat jou vryspreek en jou dan nooi om by hom te kom woon!


Luister na mekaar

God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons


Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor


Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes


Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig


Nou, met God se hulp, kan ek myself word

Søren Kierkegaard


Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het


Die mens is die hemel se Meesterstuk

Francis Quarles


God se getuigskrif van jou


Die nuwe mens begin by jou (weer) geboorte


Die geboorte is onmiddellik, maar om ’nnuwe mens te word, neem lewenslank !


  • Login