1 / 16

Die Bekendstelling van ‘n Brandgevaarpeilingstelstel vir Suid-Afrika

Die Bekendstelling van ‘n Brandgevaarpeilingstelstel vir Suid-Afrika. LWR 314. Vuur (vir die wat nie geweet het nie):. Deur die antieke Grieke beskou as een van die hoofelemente in die heelal. Dit is ‘n sigbare, tasbare newe-effek van materie wat fase verander.

edolie
Download Presentation

Die Bekendstelling van ‘n Brandgevaarpeilingstelstel vir Suid-Afrika

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Bekendstelling van ‘n Brandgevaarpeilingstelstel vir Suid-Afrika LWR 314

  2. Vuur (vir die wat nie geweet het nie): • Deur die antieke Grieke beskou as een van die hoofelemente in die heelal. • Dit is ‘n sigbare, tasbare newe-effek van materie wat fase verander. • Ontstaan uit ‘n chemiese reaksie tussen suurstof in die atmosfeer en een of ander tipe brandstof. • Die brandstof moet egter sy “ontbrandingstemperatuur” bereik.

  3. LUG HITTE VUUR BRANDSTOF Die Vuurdriehoek

  4. Faktore wat Vuurgedrag beïnvloed • Brandstof - Fynheid - Struktuur van die brandstof bedding (hoogte, digtheid & kontinuïteit) - Hoeveelheid (brandstoflading) - Voginhoud - Tipe plantegroei • Terrein - Helling & Aansig • Weer - Reënval - Lugtemperatuur - Relatiewe Humiditeit - Windspoed

  5. Daar is ‘n interaksie tussen vure en hul omgewing • Die chemiese reaksies in ‘n vuur genereer baie nuwe hitte wat die vuur onderhou. • Bosbrande kan hul eie winde genereer, wat die vlamme aanjaag.

  6. Uitwerkings van Vuur • Positiewe Impakte - Stel minerale in grond vry - Berei saadbeddings voor vir ontkieming - Sneller vir sommige plantspesies om sade los te laat - Help om gemeenskapstruktuur & -samestelling te bepaal • Negatiewe Impakte - Impak op ekosisteme (verlies aan plantegroei, impak op dierelewe, versnelde erosie ens.) - Lugkwaliteit (gesondheid, sigbaarheid) - Esteties nie mooi nie - Ekonomiese verliese

  7. Brande in die Vrystaat: 2003 • Tot met middel Oktober is 219 000 ha of 1.68% van die provinsie geraak. • Beeste gebrand: 87 • Skape gebrand: 315 • Wild gebrand: 215 • Perde gebrand: 11 • Mense gebrand: 6 • Lewensverlies: 5 • Huise vernietig: 42

  8. Wat word benodig vir ‘n Brandgevaarpeilingstelsel (BGPS) ? • Die vermoë om heeltyd die toestande te monitor wat brandgevaar beïnvloed. • Die vermoë om gebiede af te baken wat deur hoë brandgevaartoestande geaffekteer word. • Die vermoë om relevante faktore in ag te neem, met gebruik van gepaste formules. • Die vermoë om hoë brandgevaar te identifiseer. • Die vermoë om die brandgevaarpeiling en gepaste noodsaaklike voorkomings effektief te kommunikeer.

  9. Munisipaliteite geklassifiseer deur veldbrand risiko

  10. Komponente van ‘n Nasionale BGPS

  11. Aanbevole afsny-waardes vir die BGPS Gebaseer op die statistiese verspreiding: ≥ 99 persentiel: Uiters Hoog ≥ 95 persentiel: Baie Hoog ≥ 90 persentiel: Hoog ≥ 75 persentiel: Matig < 75 persentiel: Laag

  12. Laeveld Brandgevaarindeks - NomogramBGI = (BI + WF) × RKF

  13. Laeveld BGI – Kategorieë • 0 – 20: BLOU (Veilig) • 21 – 45: GROEN (Matig / Gemiddeld) • 46 – 60: GEEL (Gevaarlik) • 61 – 75: ORANJE (Baie Gevaarlik) • 76 – 100: ROOI (Uiters Gevaarlik)

  14. Dankie Alle foto’s verkry van CSIRO webblad (http://www.ffp.csiro.au)

More Related