1 / 2

Direkte Demokrasie 4 Wat het ons, en wat kan ons kry ? !

Gebruik. Direkte Demokrasie 4 Wat het ons, en wat kan ons kry ? !. Gebruik. DEMOKRATIES. Regeringstelsel ‘n Donker gat. Oorheersing ; Gedwonge. RAS gebaseerde regstellende aksie in administrasies. LIBERAAL. Politieke Partye met : Poli = Baie “Tick”= Bosluise Politiek.

deiter
Download Presentation

Direkte Demokrasie 4 Wat het ons, en wat kan ons kry ? !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gebruik Direkte Demokrasie 4 Wat het ons, en wat kan ons kry ? ! Gebruik DEMOKRATIES Regeringstelsel ‘n Donker gat. Oorheersing ; Gedwonge RAS gebaseerde regstellende aksie in administrasies. LIBERAAL Politieke Partye met : Poli = Baie “Tick”= Bosluise Politiek. Politiek. Rasse Kookpot Direkte Demokratiese Bestuurstelsel Voor in die wapad brand ‘n lig Vreedsame Naasbestaan ; Besluit Self !! Belange Bestuur, bevorder en beskerm jou EIE belange, maar werk saam in die GEMEENSKAPLIKE belang. Self- en Saam Bestuur . Die verskeidenheid van gemeenskappe, met die REG van KEUSE, - wat die hoogste demokratiese reg is - om te bly waar jy wil, en te assossiëer met wie jy wil. Demos = Die Kiesers Kratos = Het Mag Demokrasie. Die Verskeidenheid. Die Eenheid. Gemeenskappe. Samelewing. Regverdige regstellende aksie om die administrasie van JOU keuse te gebruik, wat die hoeveelheid personeel in ‘n TAAL administrasie bepaal. Baie bakstene maak EEN muur. Wie is die kleinste taal gemeenskap? Die Zulu’s is die grootste taal gemeenskap. Eis self jou regte op, en vestig self jou eie deel van jou dorp, streek en land se administrasie. Streekstate Oorheersing. Mag Ewewig. Konfrontasie. Vreedsame Naasbestaan. Menseregte. Gemeenskapsregte. Politieke partye verdeel en heers met ideologië. Woonbuurt-, dorp- en streek leiers verenig deur dienslewering. Munisipale Gebied. Kiesers. Woonbuurte. Inwoners Raad van Streke Ordinary people should keep control of the decisions that effect their lives. THE SWISS CANTONAL SYSTEM Die weegskaal wat die mag van verskillende gemeenskappe in ewewig hou. Brits- (koloniale) REGERINGstelsel, waar kiesers vir politieke partye stem, wat vir vyf jaar regeer, met die Amerikaanse rasse kookpot ideologie van almal is eenders en gelyk. (“n Identiese tweeling is dan nie eers eenders en gelyk nie ??) Visie : Vreedsame Naasbestaan. Party mense gaan sê; “Dit is apartheid”, terwyl ander weer gaan sê; “Dit is gemengheid”, totdat hulle sien dat die Wit-, Bruin- en Swart waens langs mekaar die toekoms in trek met vreedsame naasbestaan ! • Demokratejaag alle politiek en politieke partye uit hul woongebiede-, dorpe en streke, en neem SELF verantwoordelikheid deur hul EIE organisasies, soos wat die Switsers dit 700 jaar gelede gedoen het.

  2. Opsomming : Van ‘n ge-organiseerde straat volg straat- / woonbuurt veiligheid ; hoë standaard munisipale dienslewering ; woonbuurt-ontwikkeling en ‘n gemeenskapslewe met woonbuurt-, dorp-, plaas- en streeksrade. Hierdie is MY visie vir ‘n vreedsame, veilige, regverdige en demokratiese Suid Afrika. Hoe sien JY die toekoms, indien ons langer onbetrokke bly in ons woonbuurte, dorpe en streke ? Is Ons Rerig Almal Eenders en Gelyk?’n Identiese tweeling is dan nie eers eenders en gelyk nie, want elkeen het hul eie aard, karakter en vermoëns. Waaroor gaan alles ?? Mag aan die mense om self hul eie ideale demokrasie vir hul gemeenskappe, woonbuurte, dorpe en streke uit te werk, omdat al die gemeenskappe in ons land hul eie aard, karakter en probleme het. “Power to the PeopleS” Word vervolg; Direkte Demokrasie 5 If ethnic amalgamation really becomes an implemented policy, it could be a violation of human rights, and it could also be in direct violation of the constitution.Chi Chun-chieh is an associate professor at National Dong-Hwa University. Translated by Perry Svensson Waaroor gaan alles ?? Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM

More Related