1 / 10

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104. _______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014. Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie. Bekommernis by destyds se mense. Basiese lewensbehoeftes Kos en water in maag Lap om lyf

deidra
Download Presentation

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kyk na die wilde voëls…Matteus 6:25-34en dele uit Psalm 104 _______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014

  2. Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie

  3. Bekommernis by destyds se mense Basiese lewensbehoeftes Kos en water in maag Lap om lyf Dat die wêreld waarin hulle woon iets gaan oorkom

  4. Bekommernis by vandag se mense Die verbruikerskultuur Belofte van ‘n sorgelose bestaan Streef na… Meer is beter Koop is terapeuties Hoe meer jy het, hoe meer gaan mense jou bewonder Jy moet die nuutste weergawe hê Skep nuwe behoeftes, die ekonomie moet bly groei Affluenza Het te doen met die ekologiese krisis

  5. Twee uitnodigings wat Jesus rig 1. Kykna die wildevoëls en let op hoe groei die veldlelies\ (Mt 6:26, 28)

  6. Twee uitnodigings wat Jesus rig 2. Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. (Mt 6:33)

  7. ‘n Digter wat wel na die wilde voëls en plante gekyk het God gee aan alles en almal lewensasem God gee water en kos God gee ‘n tuiste (habitat) Die Here maak vreugde moontlik God het ‘n ongelooflike verskeidenheid van lewende wesens gemaak Ons kan dus die Here met ons lewens vertrou

  8. Kom ons aanvaar Jesus se uitnodiging Kom ons gaan kyk na die voëls en veldblomme Wat leer hulle ons van God se sorg? Wat leer hulle ons van hoe ons leef? Kom ons stel ons ‘n wêreld voor waarin dit nie nodig is dat ons die lewe mis nie, omdat God sorg Kom ons prys die Here

More Related