1 / 26

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Votum God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader. God is hier teenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Hom te ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader!. Skuldbelydenis.

Download Presentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. Votum God is hier teenwoordig; laat ons biddend nader, hier waar ons voor Hom vergader. God is hier teenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Hom te ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader!

  3. Skuldbelydenis V: Here, ons moet vanoggend voor U bely dat ons geloof klein is. G: Here, wees ons genadig. V: By ons is die glas eerder half leeg as half vol. G: Here, wees ons genadig.

  4. V: Wanneer ons in ons eie lewe in 'n put beland, sien ons net die donker dieptes. G: Here, wees ons genadig. V: Ag, Here, dit is werklik moeilik om u hand te sien in die slegte tye wat ons beleef. G: Lied 247 (NSG 233).

  5. Genadeverkondiging • V: Die Here bring vanoggend vir ons almal die goeie boodskap dat ons gered is. • G: Jesus is die Here en God het Hom uit die dood opgewek. • V: Met die hart glo ons • en ons word vrygespreek; • met die mond bely ons, • en ons word gered.

  6. G: Jesus is die Here en God het Hom uit die dood opgewek. • V: Niemand wat in Hom glo, • sal teleurgestel word nie. • G: Jesus is die Here en God het Hom uit die dood opgewek. • V: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. • G: Jesus is die Here en God het Hom uit die dood opgewek. • (Uit Romeine 10)

  7. God praat met ons en ons luister

  8. Psalm 105:1-22

  9. Familie-oomblik

  10. Keep your eyes open for God, watch for his works; be alert for signs of his presence

  11. Tekens van God se teenwoordigheid in die geskiedenis van Israel En dan die droom

  12. God kom na ons toe in Jesus

  13. God kom na ons toe in die Heilige Gees

  14. Ons ontmoet God in die erediens en die sakramente

  15. God stuur ons om te leef

  16. Gebed van toewyding O Here, U skep in my die wil, die nood, om U te soek. Draai my om, sodat ek in u rigting kyk. Here, U het my nie verlaat soos ek dikwels met U doen nie.

  17. Ek bly op al my dwaalweë tog altyd bewusvan u teenwoordigheid êrens naby my, in my. Hier kom ek, Here, na wie anders sal ek gaan, wat my nie sal verwyt, of sal wil terugbetaal nie, wat selfs die trane van my oë afvee?

  18. Skepper-God, ek weet dat U wat my gemaak het, my ook sal oormaak. O Gees en Trooster, ek weet dat U my sal troos al is dit ek wat U in die steek gelaat het. Here, God van liefde, dankie dat U my hoor. Here, verander my hart sodat ek U waaragtig sal liefhê.

  19. Volgende erediens 14 Augustus 2011 – Negende Sondag in Koninkrykstyd – Jesaja 56:1-8.

More Related