1 / 18

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. “Soos 'n blom na die son draai ; soos riviere na die see loop ; soos ’n boom na die hemel opreik ; soos skape agter hulle herder aanloop – so rig ons ons harte op die Here . Rig julle harte op die opgestane Here!” (Anoniem).

eliora
Download Presentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooionsuit en onskom tot rus “Soos 'n blom na die son draai; soos riviere na die see loop; soos ’n boom na die hemel opreik; soos skape agter hulle herder aanloop – so rig ons ons harte op die Here. Rig julle harte op die opgestane Here!” (Anoniem)

  2. God praat en onsluister G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. V: Of ek sit en of ek opstaan. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. V: My gedagtes, nog voordat hulle by my opkom. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. V: Of ek reis en of ek oorbly. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.

  3. God praat en onsluister V: Daar is nog nie ’n woord op my tong nie of U weet wat dit gaan wees. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. V: U omsluit my van alle kante en neem my in besit. G: Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. V: Deurgrond my o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!

  4. Familie-oomblik

  5. Skriflesing Psalm 116:1-4, 12-19 en Markus 14:33-34

  6. Tema Waarom ons die Here liefhet en hoe om dit te wys.

  7. Mense soek na twee dinge: 1. Wonderwerke en2. antwoorde. Wonderwerke? Want God kan vir ons dinge doen wat ons self nie kan doen Antwoorde? Want God kan vir ons dinge vertel wat ons self nie kan uitpluis nie.

  8. Hier in Psalm 116 praat ’n enkele stem, • Digter trek ons in sy ervaring in. • Lei ons om ons eie ervaring met syne te vergelyk.

  9. Wat het die ervaring aan die psalmdigter gedoen?

  10. Hoe sal ek die Here terugbetaal?

  11. Hoe sal ek die Here terugbetaal? Die betaling is reeds gedoen!

  12. “Het ek jou al vertel wat die Here vir my gedoen het …?”

  13. God stuur ons om te leef V: Die Here is my lig en my redder G: vir wie sou ek bang wees? V: Die Here is my toevlug G: vir wie sou ek vrees? V: Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: G: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon V: As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...! G: Wees sterk en hou goeie moed! V: Ja, vertrou op die Here! G: Amen

  14. Volgende erediens 15 Mei 2011 – Vierde Sondag in Paastyd. Joh 10:1-10

More Related