1 / 14

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Die Here gaan ons inlei in geheimenisse uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. Seëngroet Christus is ons vrede . Hy het ons met God versoen.

kato
Download Presentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. Die Here gaan ons inlei in geheimenisse uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie.

  3. Seëngroet Christus is ons vrede.Hy het ons met God versoen. Deur die kruis is ons een liggaam. Ons vergader in sy naam, en deel in sy vrede.

  4. God praat met ons en ons luister

  5. “As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.”

  6. Familie-oomblik

  7. ‘n Begin en ’n einde

  8. Tessalonisense se idee oor die dood

  9. Hoe treur mense wat hoop het?

  10. Jesus kom weer!

  11. Here, God van lewe! Dankie dat U uit die troosteloosste plek van almal, die graf, die gróótste troos van almal, die lewe, kom skep het. Here Jesus, U is my lewe, U is my troos, U alleen!

  12. God stuur ons om te leef

More Related