1 / 18

Eerste beginsels

Eerste beginsels. Heb 6:1. Waarvoor lewe ek ?!!. Wat gebeur met my as ek doodgaan?. Is daar enige hoop vir my ?. Is daar enigiets wat my gemoedsrus en vrede kan gee ?. Of jy leef of sterf, jy behoort nie aan jouself nie, maar aan Jahshua, wat jou uitred ! Rom 14:8 1 Kor 3:23, 6:19.

fabian
Download Presentation

Eerste beginsels

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Eerste beginsels Heb 6:1

  2. Waarvoor lewe ek ?!! Wat gebeur met my as ek doodgaan? Is daar enige hoop vir my ? Is daar enigiets wat my gemoedsrus en vrede kan gee ?

  3. Of jy leef of sterf, jy behoort nie aan jouself nie, maar aan Jahshua, wat jou uitred ! Rom 14:8 1 Kor 3:23, 6:19  Hy het vir al jou sondes betaal 1 Pet 1:18,19  Hy verlos jou uit die heerskappy van die duiwel 1 Joh 3:8  Hy bewaar jou Joh 10:28  Hy laat alles met ‘n goeie doel gebeur Rom 8:28  Hy gee jou sekerheid Rom 8:16-17  Hy maak jou gewillig om vir Hom te lewe Filip 2:13

  4. Stel jy belang? Dan moet jy verstaan:  Hoe groot jou sonde & ellende is Rom 3:10-18  Hoe jy daarvan verlos kan word Han 10:43  Hoe om dankbaar te wees daarvoor Heb 12:28

  5. Jou sonde & ellende

  6. Watse sonde en ellende ??? Matt 22:37-40 Jy moet Jahweh jou God liefhê met jou hele hart, siel en verstand Jy moet jou naaste liefhê soos jouself

  7. Jy kan dit nie volkome onderhou nie ..... Rom 8:7-8 Het God die mens dan so geskape? Nee! Hy het die mens goed gemaak, na sy beeld .... Gen 1:26, 27, 31

  8. Wat het dan gebeur? Ons eerste voorouers was ongehoorsaam Gen 3 Rom 5:12 Is dit so erg dat jy regtig niks goed kan doen nie en net tot kwaad geneig is? Ja ! Gen 6:5-8 (tensy jy wedergebore word Joh 3:3, 5, 6)

  9. Is God dan onregverdig? Nee - die mens het homself beroof van die gawes om die Wet te onderhou Gen 3:6 Kan God die sondeval dan nie maar oorsien nie? Nee - die mens was moedswillig ongehoorsaam Gen 2:17 Maar is God dan nie ook barmhartig nie? Ja, maar Hy is ook regverdig Exo 34:6,7 Nah 1:2,3

  10. Gevolgtrekking: Jy is skuldig voor God en verdien die hoogste straf: die dood en ewige verdoemenis Die hel Matt 5:22, 29, 30

  11. Verlossing

  12. Is daar enige manier om hierdie straf vry te spring en genade te ontvang? Nee. God se geregtigheid staan vas:- jyself, of iemand anders, moet die straf dra Matt 5:17- Sal jy dit self kan dra? Dit sal nie werk nie - jou skuld word daagliks net meer Matt 18:23-25 Job 15:15 Enige ander skepsel? Nee - alles is in elk geval vervloek Gen 3:17 Rom 8:19-20

  13. Die enigste ander moontlikheid is iemand anders, wat:-  ook ‘n mens is Rom 5:18-19  onskuldig is Heb 7:26  instaat is om die straf te dra Jes 53:7  die dood en die Bose te oorwin Luk 11:21-22 Wie voldoen ??? Joh 3:16

  14. Ons Vader Jahweh het dit reeds aan Adam en Eva belowe Gen 3:15 Toe ook aan Abraham en die aartsvaders Gen 22:18, 49 Die Wet van Moses het dit vooraf afgebeeld Heb 10 Die profete het dit voorspel Jes 53 Uiteindelik is alles deur Jahshua vervul Rom 10:4

  15. Geld die verlossing vir almal (in Israel) ? Nee - slegs vir dié wat waarlik in Hom glo Joh 3:18 Wat is ware geloof? A ‘n Vaste oortuiging dat die Bybel waar is 2 Tim 3:14-17 B ‘n Vaste vertroue dat jy ook deel in die verlossing wat deur Jahshua bewerk is Heb 11:1 Gal 5:22

  16. Is geloof alleen voldoende om jou regverdig te maak? Ja - nie eers die waardigheid van jou geloof tel iets by Vader nie, slegs jou nederige en dankbare aanneming van Jahshua Joh 6:47 Dra goeie werke dan glad niks by tot ons geregtigheid nie? Selfs ons beste werke is onvolkome en bevlek Jes 64:6 Gaan ons goeie werke darem beloon word? Ja, maar uit genade en nie verdienste nie

  17. Dankbaarheid

  18. Dankbaarheid beteken:- bekering & doop Han 2:37-39 goeie werke Matt 5:16 heiligmaking

More Related