1 / 17

Kinder- en jeugbediening

Kinder- en jeugbediening. Omvang van jeugbediening. Navorsing wys vyf faktore uit wat ‘n rol speel in die geloofsgroei van ‘n kind. Toerusting van ouers. Godsdiens in ouerhuis . Werkende kennis vd Woord. Kategese en prediking. Sinvolle erediens.

wan
Download Presentation

Kinder- en jeugbediening

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kinder- en jeugbediening

  2. Omvang van jeugbediening Navorsing wys vyf faktore uit wat ‘n rol speel in die geloofsgroei van ‘n kind Toerusting van ouers Godsdiens in ouerhuis Werkende kennis vd Woord Kategese en prediking Sinvolle erediens Warmte en liefde binne die gemeente - rolmodelle Jeugwerk en Jeugleiers Betrokkenheid by die dienswerk vd gemeente

  3. Ouerhuis Ouers is primêreopvoeders Gemeenterusouers toe virhulletaak Huwelik Huisgodsdiens Peuter en kleuter opvoeding Vreugdevolle saamleef in die huisgesin

  4. Verbond Lei hulledathulledoopvirhullewerklikheid word Roeping Leer die kind wat God wil hê hy moet doen Identiteit Leer die kind wie hy/sy is

  5. Werkende kennis van die Woord Gehaltetoerusting Toerusting van kategete Verantwoordelikheid van ouer en kind Individueleaandag Persoonlikeverhoudings Skakeling met jeugwerk

  6. Integreer die waarheid in hom in Integreer hom in die werklikheid Leer hom om waarheid en werklikheid te integreer

  7. God se waarheid in jou lewe Ten volle geïntegreerde waarhede Deels geïntegreerde waarhede Ongeïntegreerde waarhede Leuens

  8. Jeugwerk en Jeugleiers Sinvolle erediens Diepte Betrokkenheid Warmte Begrip Aktueel Meeleef Sang

  9. Votum Ons lees die Bybel Die Here seën Die Ds. Leer ons Ons bid Ons sing Ons sing en sê dankie Die Wet Ons sê dankie met ‘n geldjie Ons sê wat ons glo Ons sing en prys God Ons sing Ons bid Die Here seën ons

  10. Jeugwerk en Jeugleiers Warmte en liefde binne die gemeente - rolmodelle Welkom Behoort Betrokke Bedien

  11. Jeugwerk en Jeugleiers Warmte en liefde binne die gemeente - rolmodelle Welkom Behoort Betrokke Bedien Tuiste . Kleingroep-toerusting Vertrouens-verhouding Toegeruste Leiers

  12. “Dit is my mense, ek hoort hier”

  13. Jeug Gemeente Kerkverband

  14. Jeugwerk en Jeugleiers Betrokkenheid by die dienswerk vd gemeente Jeugraakbetrokke by diensgroepe en anderdienswerk Katkisasieklasbetrokkeby preek-toepasssingsen liturgie van ‘n erediens Versorg en toerusvirhullediakonia (dienswerk) Dienswerk-projekte.

  15. Omvang van jeugbediening Navorsing wys vyf faktore uit wat ‘n rol speel in die geloofsgroei van ‘n kind Toerusting van ouers Godsdiens in ouerhuis Werkende kennis vd Woord Kategese en prediking Sinvolle erediens Warmte en liefde binne die gemeente - rolmodelle Jeugwerk en Jeugleiers Betrokkenheid by die dienswerk vd gemeente

  16. Baiedankie Gert Breed

More Related