220 likes | 435 Views
Geswelle en Ulsera. Geswelle: Geskiedenis. Wanneer die eerste maal opgemerk? Wat het die pasiënt dit laat opmerk? Simptome in die geswel? Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? Verdwyn dit ooit? Enige ander geswelle voorheen? Weet die pasiënt wat die oorsaak was?.
E N D
Geswelle: Geskiedenis • Wanneer die eerste maal opgemerk? • Wat het die pasiënt dit laat opmerk? • Simptome in die geswel? • Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? • Verdwyn dit ooit? • Enige ander geswelle voorheen? • Weet die pasiënt wat die oorsaak was?
Geswelle: Ondersoek 1 • Presiese posisie • Kleur en tekstuur van oorliggende vel • Temperatuur • Teerheid • Vorm • Grootte • Oppervlak
Geswelle: Ondersoek 2 • Rand • Samestelling • Wegdrukbaarheid • Verhouding tot omliggende strukture • Plaaslike limfnodes • Lokale weefsels • Ondersoek altyd die hele pasiënt!
Geswelle: Samestelling 1 • Konsistensie: Kliphard Rubberagtig Sponsig Sag • Fluktuasie • Vloeistof trilling • Deurskynend?
Geswelle: Samestelling 2 • Resonansie • Pulserend? • Samedrukbaarheid • Geruise
Ulkus: Geskiedenis • Wanneer die eerste maal opgemerk? • Wat het die pasiënt dit laat opmerk? • Simptome van die ulkus? • Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? • Enige ander vorige ulsera? • Weet die pasiënt wat die oorsaak is?
Ulkus: Ondersoek 1 • Posisie • Vorm (Teken) • Grootte • Kleur • Teerheid • Temperatuur
Ulkus: Ondersoek 2 • Basis • Rand: Skuins Uitgepons Ondermyn Gerol Uitgerol • Diepte (mm en anatomies)
Ulkus: Ondersoek 3 • Eksudaat (?offensief) • Verhouding tot omliggende weefsels • Limfnodes • Toestand van lokale weefsel: Bloed Voorsiening Senuwee voorsiening Veltekens • Ondersoek altyd die hele pasiënt!