1 / 5

Die aarde en daarbuite

Die aarde en daarbuite. Planete. Onse melkwegstelsel. Een van biljoene sterstelsels Dit is die tuiste van onse sonnestelsel Wasige band van wit lig In die jaar 1609 gee Galileo Galilei die eerste wetenskaplike verklaring vir die melkweg. Die struktuur van die melkweg.

tod
Download Presentation

Die aarde en daarbuite

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die aarde en daarbuite Planete

  2. Onse melkwegstelsel • Een van biljoene sterstelsels • Dit is die tuiste van onse sonnestelsel • Wasige band van wit lig • In die jaar 1609 gee Galileo Galilei die eerste wetenskaplike verklaring vir die melkweg.

  3. Die struktuur van die melkweg • Die Melkwegstelsel is 'n spiraalbalk-sterrestelsel met vier tot vyf arms, wat uit sowat 300 miljard sterre .

  4. Ons sonnestelsel • Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel. • Die planete in die Sonnestelsel (in volgorde van hulle afstand van die Son) is: • Mercurius, Venus, Aarde. Mars..Jupiter. Saturnus, Uranus,Neptunus • Met die ingang van 2009 is vyf kleiner voorwerpe as dwergplanete geklassifiseer. Ceres is in die asteroïdegordel en vier ander wentel om die Son agter Neptunus: Pluto (voorheen as die negende planeet geklassifiseer), Haumea, Makemake en Eris.

  5. Illustrasie van ons sonnestelsel

More Related