html5-img
1 / 47

Votum

Votum. Lied 292: 1. My enigste troos in lewe en dood is dat ek aan Jesus Christus behoort. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop. L 292:1 (vervolg) Ek behoort aan die Here.

tave
Download Presentation

Votum

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Votum

  2. Lied 292: 1 My enigste troos in lewe en dood is dat ek aan Jesus Christus behoort. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop.

  3. L 292:1 (vervolg) Ek behoort aan die Here. Niks sal my ooit van Hom kan skei. Met sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop dis my anker, my vaste hoop.

  4. Lied 514: 1 Ek weet vir seker: Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.

  5. L 514:1(vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

  6. L 514:2 Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou - Hy sal vergewe, Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

  7. Groetseën

  8. Lied 245: 1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek na U verlang het U het u guns my aangebied.

  9. L 245:1 (vervolg) Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

  10. L 245:2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg vervreem. Tog doen die Heer aan my die wonder om my as kind terug te neem. Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  11. L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van my, maar hou my steeds in u beskerming by U sal ek vir altyd bly! Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  12. Lied 449: 1 Halleluja, ons loof U, Heer; aanbid U, Vader, gee U eer, o Bron van alle lewe! Ons roem in u barmhartigheid, u wysheid, mag en majesteit - ver bo ons lof verhewe!

  13. L 449:2 Halleluja, ons loof U, Heer; U daal in ons ellende neer, o, Jesus, ons Verlosser! Vir sondaars het U, Heer, gesterf, die lewe deur u dood verwerf - ons roem U as Verlosser. 

  14. L 449:3 Halleluja, ons loof U, Heer; U, Gees, daal uit die hemel neer, maak onder mense woning. U wil ons troos en leer en lei, reeds hier op aarde voorberei; gereedmaak vir ons Koning. 

  15. L 449:4 Ons loof U, Vader, Seun en Gees, ons wil U, Heer, gehoorsaam wees, aan U behoort ons lewe. Heer, drie maal heilig, hoor die lied, Drie-enig God, wat ons U bied - sing lof, sing al wat lewe! 

  16. Lied 464a: 1 O Heer my God, as ek in eerbied wonder - en al u werke elke dag aanskou: die son en maan, die aarde, sterre, wolke, hoe U dit elke dag so onderhou...

  17. L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

  18. L 464:3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

  19. L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

  20. L 464:4 U maak ons deel van al u grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat u ryk mag kom. En kom U weer, in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut u eiendom.

  21. L 464:4 (vervolg) Dan moetekjuig, my Redder en my God! Hoe groot is U; hoe groot is U! Want deur die hele skeppingklinkdit saam: hoe heerlik, Heer, u groteNaam!

  22. OFFERGAWE

  23. OFFERGAWE LIEDI'll walk with God from this day onHis helping hand, I'll lean uponThis is my prayer, my humble pleaMay the Lord be ever with meThere is no death though eyes grow dimThere is no fear when I'm near to HimI'll lean on Him foreverAnd He'll forsake me never I’ll walk with God – Paul Francis

  24. He will not fail meAs long as my faith is strongWhat ever road I may walk alone I'll walk with God, I'll take His handI'll talk with God, He'll understandI'll pray to Him, each day to HimAnd He'll hear the words that I sayHis hand will guide my path arightAnd I'll never walk aloneWhile I walk with God

  25. Gebed Verootmoediging

  26. (sing twee keer)

  27. GEESTELIK WARM DEUR BEHOEFTE NA MEER

  28. KHA LAODISEA

  29. OP 3: 17 “Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie.”

  30. OP 3: 15 “Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was!”

  31. WARM WATER BRONNE

  32. “’n Mens kan alles in die wêreld besit en steeds stoksielalleen wees. Dit is die bitterste soort eensaamheid. Sukses het van my ‘n miljoenêr en ‘n afgod in die oë van die wêreld gemaak, maar dit het in die pad gestaan van die ding waarna ons almal smag – ‘n liefdevolle, standhoudende verhouding.”

  33. JOH 14: 6 “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.”

  34. JOH 10: 10 “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.”

  35. GEN 12: 2,3 “Ek sal jou seën en jou ‘n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ‘n seën wees... In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.”

  36. GEESTELIK WARM DEUR BEHOEFTE NA MEER

  37. Oorwinningslied Eksien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Allerhoogstewat in liefdeoorSykoninkrykregeer. Hy’tbeloweaan die einde op die wolkekomHyweer, Hy is koning, Hyregeer!

  38. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy is Koning Hy regeer!

  39. Oorwinningslied (vervolg) Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan, Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan, Hy’s die Rots wat ewig staan

  40. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan!

  41. Oorwinningslied (vervolg) Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë. Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo want Sy Woord sal ewig staan

  42. Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3)

  43. Stuurseën

  44. Amen! Amen! Amen!

More Related