320 likes | 608 Views
Jesaja 55:1-9. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Die beste dinge in die lewe…. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na Godse Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“When we come to the place that we think we comprehend and can explain the Almighty, there will be no more God in our heavens.”
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
“They blend right in. They don't rock the boat. They learn their lessons well. They pretty much behave themselves according to cultural criteria.
They play it safe. Who are these normalized people? Christians. We show up at church on Sunday.
We work hard at respectable jobs. We have made an art form of wild rice. We mow our lawns, and wash our cars, and plant some flowers.
We vote and volunteer. We have done a great job at normalizing Christian behavior, at creating a normalized church. This is all fine and good. Except for one thing.
God isn't normal. God refuses to be normalized. We worship an extreme God. A wild God. An unpredictable God.”
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Hy stel ons instaat om: te vergewe, wanneer jy voel jy wil veroordeel. te aanvaar, wanneer jy voel om skuld te gee.
lief te hê wanneer jy voel om te haat, om te gee as jy voel jy wil onttrek, terug te keer as jy voel jy wil weghardloop.
Christene het die lewe lief en lewe die liefde