1 / 13

Jeremia 31:27-34

Jeremia 31:27-34. God nooi ons uit en ons kom tot rus.

sydney
Download Presentation

Jeremia 31:27-34

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jeremia 31:27-34

  2. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  3. Ek haat, Ek verafsku julle feeste, Ek het niks aan julle feestye nie. Al bring julle vir My brandoffers en graanoffers, dit is nie vir My aanneemlik nie, en Ek kyk nie eens na julle maaltydoffers van vetgevoerde kalwers nie. Gee pad voor My met die rumoer van jou gesing; Ek wil nie jou harpmusiek hoor nie! Maar laat die reg en die geregtigheid te voorskyn kom, laat dit aanrol soos watergolwe, soos 'n standhoudende stroom.

  4. God praat met ons en ons luister Jeremia 31: 27-34

  5. God stuur ons om te leef

  6. Wanneer die geloofsvolk se geloofshart weer gesond is, sal die berge drup van druiwesap en die heuwels deurnat wees … en sal die geloofsvolk in die grond geplant wees en nooit weer uitgeruk word nie

  7. Volgende erediens: • 21ste Sondag in Koninkrykstyd – Tweede Sondag van die seisoen van wederkoms: Jeremia 14:7-10, 19-22

More Related