1 / 34

God en Godsdienste

Wie is reg? Wie is weg?. God en Godsdienste. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. Ek het rus en kalmte gevind. Soos ‘n kindjie wat by sy moeder tevreden-heid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. (Ps 131:1-3).

spence
Download Presentation

God en Godsdienste

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste

  2. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. Ek het rus en kalmte gevind. Soos ‘n kindjie wat by sy moeder tevreden-heid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. (Ps 131:1-3)

  3. Stem u saam of nie: “Slegs volgelinge van Jesus Christus kan gered word”

  4. “Al die verskillende godsdienste is ewe goed om ‘n persoon te help om die absolute waarheid te vind”.

  5. Opsie 1: Ander Godsdienste aanbid ‘n ander god, geen ooreenkomste ?

  6. Hy bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie." Hand 4:12

  7. Jesus het vir hom gesê: "Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. Joh 14:6

  8. Opsie 2: Dis presies dieselfde God met min of geen verskille ?

  9. Van waar die son opkom tot waar hy ondergaan, word Ek deur die nasies geëer. Oral word daar vir My offers gebring, rein offers. Ek word deur die ander nasies geëer, sê die Here die Almagtige, maar júlle doen my Naam oneer aan (Mal 1:12)

  10. Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan ?

  11. Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie. Rom 1:19

  12. Wanneer heidene, wat nie die wet het nie, tog vanself dinge doen wat die wet vereis, is hulle vir hulleself ‘n wet al het hulle nie die wet nie. Die optrede van sulke mense bewys dat die eise van die wet in hulle harte geskrywe staan. Ook hulle gewetens getuig daarvan wanneer hulle in ‘n innerlike tweestryd deur hulle gedagtes aangekla of vry- gespreek word. Rom 2:14-15

  13. Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af.’Aangesien ons dan self van God afstam, moet ons nie dink dat die Godheid aan beelde van goud, silwer of klip gelyk is nie. Dit is bloot skeppinge van menslike vaardigheid en verbeelding. Hand 17:28-29

  14. Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan ?

  15. Christelike Geloof

  16. God en die Joodse Geloof

  17. Joodse geloof en Christenskap

  18. Islam in vergelyking met die Christendom

  19. Hindoe geloof

  20. Redding?

  21. Geloofsverklaring 2000Ons glo- dat Jesus Christus die enigste Een is wat vir ons die pad na God toe oopgemaak het - dat ook mense wat ander godsdienste aanhang, goeie eienskappe soos goedheid, liefde, trou en eerlikheid kan vertoon

  22. - dat ‘n mens die volheid van God slegs deur Jesus Christus leer ken en bekom - dat die lot van mense wat nie vir Christus ken nie, in God se hande is

  23. Vind die ooreenkomste en verskille 1 2 3

  24. Liefde oorwin! “Luister en getuig”

More Related