1 / 31

Ontsluit God se seën

Ontsluit God se seën. Ontsluit God se seën GROTER GRONDGEBIED. Wat is groter grondgebied vir God?.

shyla
Download Presentation

Ontsluit God se seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ontsluit God se seën

  2. Ontsluit God se seën GROTER GRONDGEBIED

  3. Wat is groter grondgebied vir God?

  4. 1 Kron 4:10 10 En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U (tog-JP) my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het. • Meer in Jesus se koninkryk

  5. 1 Kron 4:10 10 ...en my grondgebied vermeerder ... • Meer bediening, besigheid saam met God • Meer God (nie my) inisiatief • Meer verandering en uitdaging • Onvoorwaardelike uitbreiding

  6. Wanpersepsies oor groter grondgebied vir God

  7. Eks 99 Die noodkrete van die Israeliete het My bereik, en Ek het ookaanskou hoe Egiptehulleverdruk. 10 DaaromstuurEkjouna die farao toe sodatjy my volk, die Israeliete, uitEgiptekanbevry.” 11 Toe sê Moses vir God: “Wie is ékdatekdit by die faraosouwaag en daték die IsraelieteuitEgiptesoubevry?” • Ek sal nie bang wees nie!

  8. Eks 99 Die noodkrete van die Israeliete het My bereik, en Ek het ookaanskou hoe Egiptehulleverdruk. 10 DaaromstuurEkjouna die farao toe sodatjy my volk, die Israeliete, uitEgiptekanbevry.” 11 Toe sê Moses vir God: “Wie is ékdatekdit by die faraosouwaag en daték die IsraelieteuitEgiptesoubevry?” • Ek sal nie bang wees nie! • Dit sal nie geloof verg nie

  9. Ex 41 Maar toe sê Moses: “Sênou die Israelieteglo my nie en hulleluisterniena my nie en hullesê die Here het nieaan my verskynnie?” • Almal sal saamstem en my ondersteun

  10. Ex 410 Toe sê Moses vir die Here: “Ag, Here, ekkanniegoedpraatnie; ekkonnievroeërnie en ekkanooknienou, hierwaar U met my praatnie. Ekpraatswaar, en my tong sukkel.”…13 Maar Moses antwoord: “Asseblief tog, Here, stuur liewer iemand anders.” • Ek sal goed gekwalifiseerd voel

  11. Eseg 2229 Die burgers van die land verdruk en beroof mense. Hulle buit armes en mense in nood uit en hulle verdruk die vreemdeling asof daar geen reg bestaan nie. 30 Ek het iemand tussen hulle gesoek wat ’n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig word nie, maar Ek het niemand gekry nie. 31 Daarom laat Ek my toorn oor hulle losbreek en vernietig Ek hulle met die vuur van my gramskap. Ek laat hulle kry wat hulle verdien,” sê die Here my God. • God kan maklik iemand anders kry!

  12. Waarheid oor groter grondgebied vir God

  13. Joh 435 Sêjullenie: ‘Nogviermaande, dan is die oesdaar’ nie? Maar Eksêvirjulle: Kykdaar, kykna die lande; hulle is rypvir die oes. • Luk 102 Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes. • Geleenthede is beskikbaar en God begeer dat jy dit sal realiseer

  14. Jes 68 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!” 9 Toe het die Here gesê: “Gaan sê vir hierdie volk...” • Die Here reageer positief as ons meer vir Hom wil doen

  15. 1 Sam 1736 Ek het die leeu en ook die beer doodgeslaan, en hierdie heiden, hierdie Filistyn, sal soos hulle word, want hy het die linies van die lewende God verkleineer.” 37 Verder het Dawid gesê: “Die Here, wat my gered het uit die kloue van die leeu en uit die kloue van die beer, Hý sal my red uit die mag van hierdie Filistyn.” Toe sê Saul vir Dawid: “Gaan, en mag die Here by jou wees.” • God lei ons op vir groter grondgebied

  16. Hand 915 Toe sê die Here virhom: “Gaandaarheen, want Ek het homgekies as my werktuigom my Naamuittedraonder die heidennasies en hullekonings en ookonder Israel. 16 Ek self salvirhomwyshoeveelhyvir my Naammoetly.” • God lei ons ook op deur opposisie, verraad en verwerping

  17. Dan 123 Die verstandige leiers sal skitter met die glans van die hemel self, en dié wat baie mense op die regte pad gelei het, sal vir altyd skitter soos die sterre. • Joh 544 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? • God eer mense wat groter grondgebied in Jesus se koninkryk begeer

  18. Wat doen ek? Praktiese raad vir groter grondgebied

  19. 1 Kron 4:10 10 En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U (tog-JP) my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het. • Vra God

  20. Ester 414 As jynóúswyg en daarkom van ’n anderkantafuitkoms en reddingvir die Jode, saljy en joufamilieomkom. Wieweet, miskien is ditjuis met die oog op ’n tydsooshierdiedatjykoningingeword het!”? • Verrassing • Uit God se hart • Deur ander persoon

  21. Neh 212 is ek die nag stilletjies uit met ’n paar man by my. Ek het vir niemand gesê wat my God my in die hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie. Behalwe my rydier het ek geen diere by my gehad nie. 13 Ek is dié nag deur die Dalpoort na die Jakkalsfontein en die Vullispoort toe en het die mure van Jerusalem nagegaan waar hulle afgebreek was en ook die poorte wat verbrand was. • het. • Onderhoude en private ondersoek

  22. Titus 38 Dit is ’n betroubare woord. Daarom wil ek hê dat jy van hierdie dinge met groot nadruk moet getuig, sodat dié wat tot geloof in God gekom het, hulle op goeie werk kan toelê, werk wat goed en nuttig is vir die mense...14 Ons mense moet ook leer om met eerlike werk in die noodsaaklike lewensbehoeftes te voorsien. Dan sal hulle lewe nie onvrugbaar wees nie. • Dringende behoeftes van ander

  23. Matt 2030 Twee blinde mans wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus verbykom. Toe roep hulle uit: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!” 31 Die mense het met hulle geraas en gesê hulle moet stilbly, maar hulle het al hoe harder geroep: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!” 32 Jesus het gaan staan, hulle geroep en gevra: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?” • Koninkryksvraag

  24. Hand 132 Toe hulle op ’n keer bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.” 3 Nadat die gemeente gevas en gebid en hulle die hande opgelê het, het die gemeente hulle laat gaan. 4 So is Barnabas en Saulus deur die Heilige Gees uitgestuur. Hulle het na Seleukië toe gegaan en daarvandaan na Siprus toe oorgevaar. • Gemeente se sendingreis

  25. Ontsluit God se seën GROTER GRONDGEBIED

More Related