1 / 9

Laat U koninkryk kom Here regeer ook oor ons

Laat U koninkryk kom Here regeer ook oor ons. Mt 6:10b. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;

shina
Download Presentation

Laat U koninkryk kom Here regeer ook oor ons

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Laat U koninkrykkomHere regeerookoorons Mt 6:10b

  2. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; • laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; • gee ons vandag ons daaglikse brood; • en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe • en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  3. Oor God se regering ‘n paarfeite • Die kern van Jesus se boodskap? • Koninkryk was, is en kom • Mk 1:14: Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” • Was’ • Is • kom

  4. Om in God se koninkryktewees is om sywiltegehoorsaam, of ditnou in die verlede was, nou is, of in die toekoms God se regering • Koninkrykkom • U wilgeskied • Paralellisme:sê ‘n ding op eenmanier en dieselfde ding weer op ‘n andermaniertesê, om teversterk of teverduidelik. Def: Koninkryk van God is ‘n gemeenskap op aardewaar God se wilgedoen word soosGod se wil in die hemelgedoen word.

  5. Hy is koning van die heelal • Is HyKoning van joulewe? • Is my hart, my wil, my leweaan die Koningoorgegee? Laat u koninkrykkomdeur by my te begin

  6. God se koninkryk en joukoninkryk • God is koning, ‘n ramp virjoueiekoninkryk • Waar is jydan baas? • Waar het jydanseggenskap? • Waarkanjouwilgeskied? nêrens

  7. Sykoningskapstrekoorjouhelelewe! • Jouhuis • Jouwerk • Joupolitiek • Jou sport • Jouhuwelik • Gaanoor God se regering van joulewe

  8. Koninkrykvertel van God se droom • Openb 21:3 • Voltooiing van die koninkryk • Ons is noualbesig om die koninkryktebou

  9. Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie.

More Related