1 / 21

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Familie-oomblik. Psalm 16 1 'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. 2 Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.

kawena
Download Presentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. God praat met ons en ons luister

  3. Familie-oomblik

  4. Psalm 16 1 'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U. 2 Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U. 3 Die afgode in die land, so aantreklik vir baie – met hulle wil ek niks te doen hê nie. 4 Mag elkeen wat 'n ander god vereer, baie smart beleef. Vir afgode sal ek nie bloedoffers uitgiet nie, hulle name sal ek nie op my lippe neem nie.” 5 Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. 6 'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.

  5. 7 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. 8 Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. 9 Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig. 10 U gee my nie oor aan die dood nie. U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie. 11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

  6. Ek stel die HERE altyddeur voor my

  7. God is ’n werklikheid

  8. God is ’n werklikheid • Ken God se liefde

  9. God is ’n werklikheid • Ken God se liefde • Leer ken God se karakter

  10. God is ’n werklikheid • Ken God se liefde • Leer ken God se karakter • Sterf aan eie begeertes

  11. God is ’n werklikheid • Ken God se liefde • Leer ken God se karakter • Sterf aan eie begeertes • Ontdek ons erfenis

  12. “Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.” (Ef 2:17)

  13. “U gee my nie oor aan die dood nie. U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie.” (Ps 16:10)

  14. “Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos.” (Ef 1:14)

  15. Ek behoort aan U

  16. God stuur ons om te leef

  17. Volgende erediens 8 Mei 2011. Psalm 116:1-4; 12-19.

More Related