1 / 8

Brief

Brief. Fernel A. Abrahams. Intertekstualiteit. Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fensie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoetgedig want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en spits woorde

sheng
Download Presentation

Brief

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Brief Fernel A. Abrahams

  2. Intertekstualiteit Ma, ekskryfvirjou ‘n gedig sonderfensieleestekens sonderwoordewatrym sonderbywoorde net sommer ‘n kaalvoetgedig want jymaak my groot in joukromkleinhandjies jybeitel my met jou swart oë en spits woorde jydraaijouleiklipkop jy lag en breek my tente op maarjy offer my elkeaand virjou Here God. joumoesie-oor is my enigstetelefoon jouhuis my enigstebybel jounaam my breekwater teen die lewe ek is so jammer mamma dateknie is watekgraagvirjouwilweesnie AntjieKrog

  3. Brief Mammie, ekskryfookvir Ma ‘n kaalvoetgedig sommer so, nesAntjie maarekgebruiksomsleestekens en eksalnievir Mamma “jy” sênie want dithoortvir my nesplastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie. Ek het grootgeword, weet Ma – ekskriksomsvir myself want my skoolbaadjie pas niemeernie my hare is lank ekwil ‘n oorringdra ek bid bynanooitnie en ekgloniesommer net in God nie ek dink, praat, skryfselfsoor die dood – ek wonder of Ma van my verse salhou – Ekweet Ma souwouhêekmoeskleinbly – en ek het nie konnie ‘skuusMammie maarek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind

  4. Eerstestrofe Mammie, ekskryfookvir Ma ‘n kaalvoetgedig sommer so, nesAntjie maarekgebruiksomsleestekens en eksalnievir Mamma “jy” sênie wantdithoortvir my nesplastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie.

  5. Tweedestrofe Ekhet grootgeword, weet Ma – ekskriksomsvir myself want my skoolbaadjie pas niemeernie my hare is lank ekwil ‘n oorringdra ek bid bynanooitnie en ekgloniesommer net in God nie ekdink, praat, skryfselfsoor die dood – ekwonder of Ma van my verse salhou –

  6. Derdestrofe EkweetMa souwouhêekmoeskleinbly – en ek het nie konnie ‘skuusMammie maarek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind

  7. Addisioneel • Tema: Groeipyneasook die belangrikheid van kommunikasie • Die gedig is geskryf in vryeversvorm. • Is die gedig ‘n vorm van plagiaat? • Beklemtoningdeur: alleenplasing en inkeping (strofe 3) • Alliterasie: “sommerso, nesAntjie” (r.2) • Assonansie: “want my skoolbaadjie pas niemeernie” (r.10)

  8. Antjie vs. Fernel • Gedig • Spreekhaar ma as “jy” aan • Digter is ‘n dogter • Geenleestekens • Wilgraag self veranderom by die • ma se waardesaante pas • Brief • Spreeksy ma as “mammie” aan • Digter is ‘n seun • Gebruiksomsleestekens • Is tevrede met syandersheid al • salsy ma niedaarvanhounie Antjie&Fernel • Beidegedigte is in vryeversvorm • Beidegedigte is eenvoudig • Beidegedigtebestaanuitdriestrofes • Beidekindersvravirhul ma’s omverskoning • Beidekindershou van hul ma’s • Beidekinders het vermoedeliknie ‘n noueverhouding met God nie

More Related