1 / 35

Romeine 1: 1-7

Romeine 1: 1-7. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die vierde Advent kers. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Wie van julle is al in klastyd deur juffrou/meneer iewers heen gestuur? .

reia
Download Presentation

Romeine 1: 1-7

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Romeine 1: 1-7

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Die vierde Advent kers

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Wie van julle is al in klastyd deur juffrou/meneer iewers heen gestuur?

  6. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  7. Luister na mekaar

  8. Dink aan dinge wat jou familie - of ander mense in jou familie - al gedoen het, wat jou laat voel het, jy behoort aan hierdie familie, en dis lekker om aan hierdie familie te behoort.

  9. Watter dinge kan julle in die volgende week meer doen wat ander/buitestaanders deel kan laat voel van julle familie?

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  12. Romeine is geskryf aan slawe, nie aan mense in magsposisies nie

  13. 1. Dis O.K. om ’ndienaar te wees

  14. “You may be an ambassador to England or France, You may like to gamble, you might like to dance, You may be the heavyweight champion of the world, You may be a socialite with a long string of pearls, But you're gonna have to serve somebody. Yes, indeed, Well, it may be the devil or it may be the Lord, But you're gonna have to serve somebody.”

  15. 2. Ware mag behoort aan die Seun van God

  16. God het ons nie nodig om almagtig te wees nie!

  17. Is jy ingeprop in die regte kragbron?

  18. 3. Die grootste geskenk is om aan Jesus te behoort

  19. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 1. Die feit dat jy aan God behoort moet gevier word

  20. “Ek gooi die skoen elke aand onder my bed sodat ek soggens op my knieë moet gaan om dit te soek… en as ek eers op my knieë is, dank ek die Here sommer vir alles wat Hy vir my gegee het!”

  21. Shoes under the bed What story can two shoes left under a bed tell? Someone has come a long way to find the right place to lay down a weary head? Someone will be ready to spring out of bed and begin morning chores?

  22. Shoes under the bed Someone who has never left here can't wait to walk away and explore a world he's never seen? Someone is lonely and waits for another pair to arrive?

  23. Shoes under the bed Someone has died and those he loved don't know what to do with these vessels that carried him to his last rest?

  24. Shoes under the bed One thing seems certain: these shoes were made for coming back home. — Norbert Krapf

  25. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 2. Vertel en leef jou geloof in plaas van om ’ngeheime agent van Jesus te wees

  26. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? Binne 32 dae kan die hele wêreldbevolking weet…

  27. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 3. Soek geleenthede om te dien in plaas van om gedien te word

  28. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? “Laat die Jesus in my die Jesus in Jou dien.”

  29. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? “Dis net ’ntoets”

  30. Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander?

  31. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  32. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  33. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95

More Related