1 / 33

Romeine 5:12-21

Romeine 5:12-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “It is sometimes said that there are three ways to get something done: First, do it yourself. Second, hire someone to do it. Third, forbid your kids to do it.”.

vahe
Download Presentation

Romeine 5:12-21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Romeine 5:12-21

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “It is sometimes said that there are three ways to get something done: First, do it yourself. Second, hire someone to do it. Third, forbid your kids to do it.”

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Krappe en Kraaie

  6. Romeine 5:13 en 14

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Romeine 5:12-21

  9. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. “It costs a man just as much or even more trouble to go to hell as to enter heaven.” Soren Kierkegaard.

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. Word jou lewe gekenmerk deur oorvloed (abundance) of deur ’n skaarste (scarcity)?

  14. ’n Baie versigtige man

  15. “Het jy ooit regtig geleef?”

  16. Is jy deel van die Adam-familie…

  17. … of deel van Christus se familie?

  18. God se genade neem die doods reuk van sonde uit jou lewe

  19. “Uit Sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.” Johannes 1:16

  20. “But sin didn't, and doesn't, have a chance in competition with the aggressive forgiveness we call grace. When it's sin versus grace, grace wins hands down.” The Message

  21. “’n Gelowige is nie iemand wat beter is as ander nie; hy of sy verstaan en ervaar net die goedheid van God beter.” Thomas Merton

  22. Genade biljoenêrs

  23. Leef met ’n oorvloed mentaliteit !

  24. Hoe meer jy weggee, hoe meer het jy!

  25. “People with an Abundance Mentality believe that there is plenty for everyone.” Stephen Covey

  26. Watter reuk hang oor jou lewe en jou verhoudings?

  27. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  28. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  29. Leef ’n lewe van oorvloed

  30. Nuut op die rak Die Kerkorde van die NG Kerk Met reglemente, kerkordelike riglyne en funksionele besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Junie 2007 Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R69.95

More Related