1 / 10

Verskillende ontwikkelings na geboorte deur gewerweldes

Verskillende ontwikkelings na geboorte deur gewerweldes. Die twee soorte ontwikkelingstrategie ë vir voëls na geboorte , is hoofsaaklik gekoppel aan nesbou , voeding en beskerming teen predatore in hul omgewing . Altrisi ë le ontwikkeling (‘ vereis voeding ’)

rae-mccarty
Download Presentation

Verskillende ontwikkelings na geboorte deur gewerweldes

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verskillendeontwikkelingsnageboortedeurgewerweldes Die twee soorteontwikkelingstrategieëvirvoëlsnageboorte, is hoofsaaklikgekoppelaannesbou,voeding en beskerming teen predatore in hulomgewing. Altrisiëleontwikkeling(‘vereisvoeding’) Prekosiële/ vroegselfstandigeontwikkeling

  2. Altrisiëleontwikkeling • Altrisiëelverwysnaspesieswie se nuut-uitgebroeide of nuutgeboreklientjieshulpeloos is en vereissorgvir ‘n spesifiekeperiode. Hulle … • is relatiefonbeweeglik, • het min of geen hare of vere, • is nieinstaatomvoedsel op huleie • tebekomnie, • moetdeurouersversorg word, • oë is toe, ditkomalgemeenvoor, maar is niealtyd die gevalnie. • Hullekannie die nesverlaatnie en word deurhulleouersgevoedtotdathulliggame met verebedek is en hulspieresterkgenoeg is. • Hulle is nieinstaatomhuleieliggaamstemperatuurtereguleernie. (word warm gehoudeur ‘n ouer)

  3. Altrisiëleontwikkeling (vervolg.) Hulneskombo die grondvoor, op pale, in bomeomhulle teen predatoretebeskerm. Ondervoëls, byvoorbeeld, houtkappers,uile, duiwe, ens. Ondersoogdiere,meesteknaagdiere(rotet, muise, marmotte) is altisiëlediere. Katte, honde, menseis sommige van die bekendste altisiëleorganismes.

  4. Voordelevan altrisiëleontwikkeling As gevolg van die ryk-dieetverskafdeurouersontwikkel die aanvanklikekleinbreine in grootvolwassebreine– wat lei tot groteraanpasbaarheid en intelligensie

  5. Nadele van altrisiëleontwikkeling Meer veeleisend op ouers – vereismeerenergievirbeskerming en voeding Ouersmoethulle leer omtevlieg

  6. Prekosiële/vroegselfstandigeontwikkeling Prekosiëel /vroegselfstandigheidverwysnaspesieswaar die kleintjiesrelatiefvolwasseen beweeglik is vanafgeboorte of wanneeruitgebroei.Hulle … is gouinstaatomrondtebeweegnauitgebroei, word met donsverebedek, kan die nesbinne twee daeverlaat, is instaatomhuleieliggaamstemperatuurtereguleer, maakhulnesop die grond. Voorbeelde: tarentale, ganse, eende, hoenders, kraanvoëls, ens.

  7. Voordele van Prekosiële/vroegself-standigeontwikkeling • Kuikens is tot ‘n mate instaatompredasietevermy, • Hullekansien en rondhardloop, • Kanhulselfvoed, • Minder veeleisend op wyfie/ ouers as eersuitgebroei – hulle is onafhanlik • Wyfieblynabyomhulletebeskerm en te leer

  8. Nadele van Prekosiële/vroegselfstandigeontwikkeling • Kuikens het relatiefgrootbreine en hulvolwassebreingrootte is nieveelgroternie • Veeleisend(benodigmeerenergie) op wyfieombaiedooierteproduseer, sodat die embrio tot ‘n meervolwassekuikenontwikkel.

  9. Toenemendeouersorg

  10. SEKERE VERSKILLE

More Related