1 / 8

Antjie Krog

Antjie Krog. Haar lewe…. Gebore op ‘n plaas 23 Oktober 1952 te Kroonstad, Vrystaat. Was reeds van haar skooldae af bekend vir haar gedigte en prosa wat in die jaarblad verskyn het. Matrikuleer aan die Hoërskool Kroonstad (1970).

Download Presentation

Antjie Krog

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Antjie Krog

  2. Haar lewe… • Gebore op ‘n plaas 23 Oktober 1952 te Kroonstad, Vrystaat. • Was reeds van haar skooldae af bekend vir haar gedigte en prosa wat in die jaarblad verskyn het. • Matrikuleer aan die Hoërskool Kroonstad (1970). • Voltooi B.A-graad met Afrikaans, Filosofie en Engels by U.O.V.S (1973). • Voltooi M.A.-graad in Afrikaans by U.P (1982). • Het ook ‘n onderwysdiploma by U.N.I.S.A. voltooi. • Getroud met die argitek, John Samuel en het 4 kinders (Andries, Susan, Philip en Willem).

  3. Haar lewe… (vervolg) • Sy het baie toesprake oorsee gelewer oor regverdigheid binne die Waarheidskommissie. • Is baie oorsee genooi as ‘n digter op spesiale feeste. • Van haar gedigte is vertaal in Engels, Duits, Frans, Italiaans, Spaans & Sweeds. • Sy is ‘n Direkteur van die Instituut van Regverdigheid & Rekonsiliasie. • Vandag lug sy nogsteeds gereeld haar mening in die media.

  4. Pryse / toekennings… • Eugene Mariasprys – mees belowende jong skrywer (1973) • Duitse / Flaamseprys, Reina Prinsen-Geerlingprys – mees belowende jong skrywer (1976) • Rapportprys – 1987 • Hertzogprys – Beste volume poësie oor 3 jaar (1990) • Pringletoekenning – uitsonderlike joernalisme vir haar verslag oor die Waarheidskommissie(1996) • Foreing Coresponent-toekenning – Beste Suid-Afrikaanse nie- fiksie werk (1999) • Booksellers-toekenning – 1999 • Honory Mentian van Noma-toekenning – boeke van Afrika (1999) • Hiroshima foundation for peace and culture-toekenning (2000) • Olive Schreiner-toekenning – beste prosa (2000) • FNB-toekenning – beste volume poësie in een jaar (2000)

  5. Gepubliseerde boeke… • 1. Human & Rousseau Uitgewers • Dogter van Jefta (Poësie, 1970) • Januarie-Suite (Poësie, 1972) • Beminde Antartika (Poësie, 1974) • Otters in Bronslaai (Poësie, 1981) • Jerusalemgangers (Poësie, 1985) • Manemarak en ander Monsters (Kinderpoësie, 1989) • Lady Anne (Poësie, Taurus:1989) • Gedigte 1989-1995 (Poësie, Hond:1995) • Relaas van ‘n Moord (Prosa, 1995) (Ook vertaal in Engels deur Karen Press – 1997 - Heineman) • 2. Kwela books • Kleur kom nooit alleen nie (Poësie, 2002) • Met woorde soos met kerse (Poësie, 2002) • 3. Random House • Down to my last skin (Poësie, 2002) • Country of my Scull (Prosa, 1998) • 4. Buchu Books • Voëls van anderste vere (Poësie, 1992) • 5. Vertalings • Nelson Mandela. Lang pad na Vryheid. Vivlia Uitgewers. ( Vertaal van Engels na Afrikaans) • Henk van Woerden. Domein van glas. Qeuiellerie Uitgewers. (Vertaal van Duits na Afrikaans)

  6. Gepubliseerde boeke… (vervolg) • 3. Random House • Down to my last skin (Poësie, 2002) • Country of my Scull (Prosa, 1998) • 4. Buchu Books • Voëls van anderste vere (Poësie, 1992) • 5. Vertalings • Nelson Mandela. Lang pad na Vryheid. Vivlia Uitgewers. ( Vertaal van Engels na Afrikaans) • Henk van Woerden. Domein van glas. Qeuiellerie Uitgewers. (Vertaal van Duits na Afrikaans)

  7. Bronnelys… • Antjiekrog.bio.co.za • Antjiekrog.part1.co.za • Antjiekrog.part2.co.za • Kwelabooks.com

  8. Thea Brytenbach B.ED Senior fase Francesca Zietsman B.ED IF Gedoen deur…

More Related