1 / 8

ULL 214 Hoofstuk 2

ULL 214 Hoofstuk 2. 30 Januarie 2012. WAT IS WETGEWING?. 1) Geskrewe reg wat uitgevaardig is deur `n liggaam of persoon wat deur die 2) Grondwet of ander 3) wetgewing daartoe gemagtig is. Hoekom NB om te weet ?

nora
Download Presentation

ULL 214 Hoofstuk 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ULL 214Hoofstuk 2 30 Januarie 2012

  2. WAT IS WETGEWING? 1)Geskreweregwatuitgevaardig is deur `n liggaam of persoonwatdeur die 2) Grondwet of ander 3) wetgewingdaartoegemagtig is. Hoekom NB omteweet? Omdat die reëls en beginsels van wetsuitlegslegs op wetgewing van toepassing is.

  3. `n Lys van verskillendetipes • Wet • Proklamasie • Ordonnansie • By-wette • Reëls • Regulasies / ondergeskiktewetgewing / Nasionaal en provinsiaal • Nasionalewetgewing / Wet van Parlement • Ondergeskiktewetgewing in terme van `n Wet van Parlement. (NasionalePadverkeerswet) • Provinsialewetgewing • Ondergeskiktewetgewing in terme van `n provinsiale Wet. • Voorbeelde

  4. CHRONOLOGIES (Voor 1806)--(1806-1910)--(1910-1994)-1994

  5. Artikel 43 van Grondwet 43 Wetgewendegesag van die Republiek • In die Republiek berus die wetgewende gesag- • (a) van die nasionale regeringsfeer by die Parlement, soos in artikel 44 uiteengesit; • (b) van die provinsiale regeringsfeer by die provinsiale wetgewers, soos in artikel 104 uiteengesit; en • (c) van die plaaslike regeringsfeer by die Munisipale Rade, soos in artikel 156 uiteengesit.

  6. GRONDWET (Art 43)

  7. Artikel 9 Gelykheid • (1) Elkeen is gelyk voor die reg en het die reg op gelyke beskerming en voordeel van die reg. • (2) Gelykheid sluit die volle en gelyke genieting van alle regte en vryhede in. Ten einde die bereiking van gelykheid te bevorder, kan wetgewende en ander maatreëls getref word wat ontwerp is vir die beskerming of ontwikkeling van persone, of kategorieë persone, wat deur onbillike diskriminasie benadeel is. • (3) Die staat mag nieregstreeks of onregstreeksonbillik teen iemanddiskrimineer op een of meergrondenie, met inbegrip van ras, geslagtelikheid, geslag, swangerskap, huwelikstaat, etniese of sosialeherkoms, kleur, seksuelegeoriënteerdheid, ouderdom, gestremdheid, godsdiens, gewete, oortuiging, kultuur, taal en geboorte. • (4) Geen persoon mag regstreeks of onregstreeks onbillik teen iemand op een of meer gronde ingevolge subartikel (3) diskrimineer nie. Nasionale wetgewing moet verorden word om onbillike diskriminasie te voorkom of te belet. • (5) Diskriminasie op een of meer van die gronde in subartikel (3) vermeld, is onbillik, tensy daar vasgestel word dat die diskriminasie billik is.

  8. WAT SAL NIE WETGEWING WEES NIE? • Allewetgewingmoet in die Staatskoerantgepubliseer word. • Maar niealles in SK sal wet weesnie. (Kennisgewings, verslae, wetsontwerpe, gespreksdokumente en advertensies). • Groenskrifte en witskrifteomopenbarereaksieteverkry of openbaredeelname– kan lei nawetgewing of kangebruik word tydensinterpretasie.

More Related