1 / 20

ULL 214

ULL 214. 25 Januarie 2012. DIE WETSUITLEGPROSES IN DRIE STAPPE. AANVANGSFASE. Grondwet en Handves van Regte = hoeksteen. Bepaal doel van van wetgewing en in die lig van die Handves van Regte.

kaveri
Download Presentation

ULL 214

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ULL 214 25 Januarie 2012

  2. DIE WETSUITLEGPROSES IN DRIE STAPPE

  3. AANVANGSFASE • Grondwet en Handves van Regte = hoeksteen Bepaaldoel van vanwetgewing en in die lig van die Handves van Regte • Gemeenregtelikevermoedens –Slegstoekomstigeaangeleenthede word deurwetgewinggereël. • Balanstussenteks en konteks.

  4. NAVORSINGSFASE • Doel / Oogmerkvan wetgewing word bepaal (HOE?) Bestudeerallefaktorewat op wetgewingbetrekking het. Byvoorbeeld: Teks van wetgewing, Interpretasiewet (agter in boek) Gemeenregtelikevermoedens Ander kontekstuelefaktore.

  5. KONKRETISERINGSFASE • Wetgewingsteks • Doel van wetgewing (soosbepaaltydensnavorsingsfase) • Feitevan saak Word versoenom die proses, binne die doel van die wetgewing tot `n sinvolledoeldienendeeindete bring. Gees van Grondwetmoetbevorder word.

  6. Universiteit van die Vrystaat • Manskoshuis (X) weierom Chinese student toe telaat. (Artikel 31 van Grondwet) Mnr Wang wilgraagdeelwees van koshuis X. Hybenader die hof en beweerdatdaar teen homgediskrimineer is in terme van artikel 9 van die Grondwet en die Wet op bevordering van gelykheid: U is die regter! (Gebruik die driefases)

  7. AANVANGSFASE • Grondwet en Handves van Regte = hoeksteen Bepaaldoel van vanwetgewing en in die lig van die Handves van Regte • Gemeenregtelikevermoedens –Slegstoekomstigeaangeleenthede word deurwetgewinggereë. • Balanstussenteks en konteks.

  8. Artikel 31 31 Kultuur-, godsdiens- en taalgemeenskappe • (1) Persone wat aan 'n kultuur-, godsdiens- of taalgemeenskap behoort, mag nie die reg ontsê word om, saam met ander lede van daardie gemeenskap- • (a) hul kultuur te geniet, hul godsdiens te beoefen en hul taal te gebruik nie; en • (b) kultuur-, godsdiens- en taalverenigings en ander organe van die burgerlike gemeenskap te vorm, in stand te hou en daarby aan te sluit nie. • (2) Die regte in subartikel (1) mag nie uitgeoefen word op 'n wyse wat met enige bepaling van die Handves van Regte onbestaanbaar is nie.

  9. Artikel 9 Gelykheid • (1) Elkeen is gelyk voor die reg en het die reg op gelyke beskerming en voordeel van die reg. • (2) Gelykheid sluit die volle en gelyke genieting van alle regte en vryhede in. Ten einde die bereiking van gelykheid te bevorder, kan wetgewende en ander maatreëls getref word wat ontwerp is vir die beskerming of ontwikkeling van persone, of kategorieë persone, wat deur onbillike diskriminasie benadeel is. • (3) Die staat mag nieregstreeks of onregstreeksonbillik teen iemanddiskrimineer op een of meergrondenie, met inbegrip van ras, geslagtelikheid, geslag, swangerskap, huwelikstaat, etniese of sosialeherkoms, kleur, seksuelegeoriënteerdheid, ouderdom, gestremdheid, godsdiens, gewete, oortuiging, kultuur, taal en geboorte. • (4) Geen persoon mag regstreeks of onregstreeks onbillik teen iemand op een of meer gronde ingevolge subartikel (3) diskrimineer nie. Nasionale wetgewing moet verorden word om onbillike diskriminasie te voorkom of te belet. • (5) Diskriminasie op een of meer van die gronde in subartikel (3) vermeld, is onbillik, tensy daar vasgestel word dat die diskriminasie billik is.

  10. Wet op bevordering van gelykheid en voorkoming van onbillikediskriminasie – artikel 4 van die skedule

  11. BALANSEER

  12. NAVORSINGSFASE • Doel / Oogmerkvan wetgewing word bepaal (HOE?) Bestudeerallefaktorwat op wetgewingbetrekking het. Byvoorbeeld: Teks van wetgewing, Interpretasiewet (agter in boek) Gemeenregtelikevermoedens Ander kontekstuelefaktore.

  13. KONKRETISERINGSFASE • Wetgewingsteks • Doel van wetgewing (soosbepaaltydensnavorsingsfase) • Feitevan saak Word versoenom die proses, binne die doel van die wetgewing tot `n sinvolledoeldienendeeindete bring. Gees van Grondwetmoetbevorder word.

  14. Vir 1 Februarie • Verduidelik hoe hierdiedriefasesgebruik was in die S v Makwanyanesaak.

  15. Definisies

  16. WET • OPTREDE OF • PARLEMENTêRE WETTE OF PROVINSIALE WETGEWING Nasionalewetgewer Provinsialewetgewer Plaaslikemunisipaliteit

  17. KONKRETISERINGSFASE • Wetgewingsteks • Doel van wetgewing (soosbepaaltydensnavorsingsfase) • Feitevan saak Word versoenom die proses, binne die doel van die wetgewing tot `n sinvolledoeldienendeeindete bring. Gees van Grondwetmoetbevorder word.

  18. kONSTITUSIONALISME • “rule of law” • Wat is dit? • OppermagtigeGrondwet • Owerheidverkrymagte en is gebondeaan die Grondwet.

  19. Kontekstualisering • Teks word geleesbinnekonteksomdoel vas testel. • Wet op Bevordering van Gelykheid en voorkoming van onbillikediskriminasie. Wat is die algehelekonteks? Doel? Om wegtedoen met die onregverdighede van die verlede

  20. Regstaat Twee dele Materiële Formeel

More Related