210 likes | 434 Views
VENNOOTSKAP: INTERNE VERHOUDINGE. VENNOOTSKAPREG. GOEIE TROU. GOEIE TROU. Hoogste goeie trou = uberimae fidei Soos tussen broers Vanaf onerhandelinge tot na ontbinding tot met finale likwidasie Grond vir ontbinding van die vennootskap
E N D
VENNOOTSKAP: INTERNE VERHOUDINGE VENNOOTSKAPREG
GOEIE TROU • Hoogste goeie trou = uberimae fidei • Soostussenbroers • Vanaf onerhandelinge tot na ontbinding tot met finale likwidasie • Grond vir ontbinding van die vennootskap • Uit goeie trou verhouding spruit onderlinge regte en verpligtinge
GOEIE TROU • Purdon v Muller “A partnership is very much like a marriage; there must be give and take; the partners must bear with one another” “One partner should not try to outsmart the other”
REGTE • Vennootskapskontrakkontrak bepaal • Geenooreenkoms = gemenereg • Regte: • Reg op winsdeling • Bestuursbevoegdheid • Reg op verdeling van bates by ontbinding • Reg op insae in boeke
REGTE • REG OP WINSDELING • Essentialia • Ooreenkoms • Proporsioneel tot bydrae • Gelyk • Algehele uitsluiting maak dit ‘n leeue-v/s / societas leonine • Nie toegelaat • Algehele ooreenkoms of net klousule nietig? • Verdeling van verliese
REGTE BESTUURSBEVOEGDHEID • Binne omvang = elke vennote mag enige regshandeling namens v/s verrig • Naturalia • Kan uitgesluit of beperk word
REGTE REG OP VERGOEDING • Tensy ander ooreengekom het GEEN vennoot die reg op vergoeding nie • Salaris onder sekere omstandighede • Mag wel vergoed word vir besondere dienste gelewer (Bell v Estate Douglas): • Redelike vergoeding • Skadeloos gestel vir alle uitgawes gemaak in diens van die vennootskap; en • Skade wat persoonlik gely is in uitvoering van vennootskapsverpligtinge
REGTE REG OP VERDELING VAN BATES BY ONTBINDING • Onverdeelde aandeel in bates tot ontbinding en vennootskapboedel gelikwideer word • Skulde van vennootskap betaal - vennoot reg op aandeel in oorskot • Vennootskapsbates tydens likwidasie in kontant omskep = aandeel in oorblywende kontant uitbetaal aan vennote
REGTE REG OP INSAE • Elke vennoot geregtig • Toegang tot finansiëleinligtingnodigvirbestuursbesluite • Redeliketye • Kan derde party aanstel om die rekords namens hom te inspekteer en ontleed = mag nie ly tot verbreking vertrouensverhouding • Maguittreksels en afskrifte van die rekordsmaak • Rekordsmoet by hoofbesigheidsplekgehou word
PLIGTE • Verpligtinge: • Bydrae • Deling in verliese • Sorgsaamheidsverpligting • Verantwoordingsverpligting • Lewering van rekeningstate
PLIGTE • BYDRAE • Elke vennoot moet ‘n bydrae lewer soos beloof • Geld, arbeid, regte, ens. • As nie net gebruikbydranie, word ook die vrugte (rente) van die bydrae die vennootskaps’n • Onderworpe aan risiko van die vennootskap
PLIGTE • VERDELING VAN VERLIESE • Naturalia • Ooreenkoms • Soos winsverdeling • Uitsluiting van vennoot
PLIGTE SORGSAAMHEIDSVERPLIGTING • Elke vennoot moet sorg en vaardigheid behandel • Skade deur nalatigheid van vennoot veroorsaak - kan verhaal • Redelike man-toets / redelikevennoot-toets? • RR = Soos goeie vader? • Optrede soos in eie sake? • Toetsdeelsobjektief, deelssubjektief • Korrektebenaderingkanslegs van vennootverwagomsorgsaamheidwaartoeredelikerwys in staat was volgenssykennis en ondervinding
PLIGTE • VERANTWOORDINGSPLIG • Verhouding soos tussen broers (uberimae fidei) • Vennootmagnievoordeleverkrybinnebestek v/d v/s besigheidvalnie • Olifants Tin “B” Syndicate 2 reëls • Vennoot moet rekenskap gee van geheime wins gemaak • Homself nie in ‘n posisie plaas waar sy eie belange met die v/d v/s bots
PLIGTE • Lewering van rekeningstate • Vennoot of ander persoon kan aangestel word • Bates, laste, uitgawes, inkomstes • Periodiek • Ooreenkoms vir nie-lewering nietig – ooreenkoms om nie bedrog te openbaar nie
AFDWINGING • Robson v Theron • Twee aksies: • actio pro socio; en • actiocommunidividundo
ACTIO PRO SOCIO • Algemene vennootskapsaksie • Veeldoeligeaksiewaarmeevennotehulle o/lingeregtekanafdwing • Byvoorbeeld: • omspesifiekenakoming v/d v/s kontrakaftedwing; • om ‘n interdik teen ‘n mede-vennoot aan te vra; • om ‘n verklarende bevel rakende die v/s te versoek; • om teruggawe van ‘n vennootskapsbate te verkry; • om ontbinding v/d vennootkap te eis; • om na ontbinding regte af te dwing; en • om likwidasie van boedel te bewerkstellig.
ACTIO COMMUNI DIVIDUNDO • Aksie waarmee mede-eienaars fisiese verdeling van liggaamlike sake wat hulle in mede-eiendom hou, kan bewerkstellig • Vennote kan bv. na ontbinding v/d v/s aksie instel vir verdeling van gemeenskaplike v/s bates • Werking uitgebrei na onliggaamlike sake soos outeursregte, patentregte en klandisiewaarde (utilis actio communi dividundo)
Robson v Theron • Feite (Veeartse/Klandisiewaarde) • Besluit • Welke van die aksies • R15 000 ipv R12 000
Purdon v Muller • Feite (pynappelboere) • Beslissing Essentialia Kan ‘n salaris aan ‘n vennoot betaal word ? Kontrak meld niks oor verdeling van verliese Beskikbaarstelling van rekeninge/inspeksie Bona fide (10 marks)