140 likes | 282 Views
EKSTERNE VERHOUDINGE. VENNOOTSKAPREG. KONTRAKTUELE AANSPREEKLIKHEID. Vereiste 1: Kontrak moet geldig wees Vereiste 2: Verteenwoordiger moet bevoeg wees Vereiste 3: Kontrak in naam of namens v/s gesluit word. 2. Geldige kontrak. Gewone kontraktuele beginsels
E N D
EKSTERNE VERHOUDINGE VENNOOTSKAPREG
KONTRAKTUELE AANSPREEKLIKHEID • Vereiste 1: Kontrak moet geldig wees • Vereiste 2: Verteenwoordiger moet bevoeg wees • Vereiste 3: • Kontrak in naam of namens v/s gesluit word
2. Geldige kontrak • Gewone kontraktuele beginsels • Handelingsbevoegd • Consensus • Regmatigheid • Prestasie moontlik • Formaliteite
2. VERTEENWOORDIGING • Kan nie self kontrak sluit = VENNOTE moet namens v/s optree. • Moet deur ander party verteenwoordig word (selfs 3de) • Moet verteenwoordigingsbevoegd wees
2. VERTEENWOORDIGING • Vennootskap sal gebind wees: • Vennoot nodige volmag het • Transaksiebinnetrefwydte van wedersydseverteenwoordigingsbevoegdheidval • Agv werking van estoppel • Ratifikasie
Volmag • Volmag = bevoegdheid om regshandelinge namens iemand te verrig • Mondeling / skriftelik / stilswyend deur gedrag verleen • Vennotekanvolmagverleenaannie-vennote en werknemers
Transaksie binne trefwydte van wedersydse verteenwoordigingsbevoegdheid val • Naturalie van die vennootskap • Mutuapraepositio = elkevennoot het bevoegdheidom v/s te bind binnebestek van v/s besigheid • Vennote kan dit wysig bv. inkort • Bestek v/d v/sbesigheid = feitevraag aard + omvang v/d v/s besigheid + alg handelsgebruik (bv edms ontwikkeling; renperde) • Bona fide derde moet slegs bewys handeling van verteenwoordiger binne gewone bestek v/d v/s besigheid = hoef NIE te bewys vennoot het nodige volmag nie • Uitdruklike volmag vir kontrakte buite bevoegdheid
A.g.v. werking van estoppel • Remedie / verweer vir misleide party wat benadeel is • Misleide party kan nie hom op die ware toedrag van sake beroep nie • Gebonde aan skyn wat jy verwek het • Bv. vennoot sonder bevoegdheid binne bestek v/d v/s besigheid + vennoot wek skyn dat vennoot bevoegdheid het = vennote gebonde aan skyn verwek • Vereistes: Onregmatige skynverwekking; Skuldige skynverwekking Misleide het daarop vertrou Tot misleide se nadeel Moes binne bestek van v/s besigheid val
Ratifikasie • Vennoot sonder volmag kontrakteer namens v/s = mede-vennote tevrede, kan ratifiseer • Handeling terugwerkend regskrag • Kontrakgeldigasofvennoot met kontraksluitingbehoorlikgemagtig was
3. IN DIE NAAM OF NAMENS V/S • GR: Vennoot moet bevoegdheid + kontrak in naam v/d v/s sluit • Kontrak met vennoot in persoonlike hoedanigheid kan troubreuk wees wie se regte en verpligtinge? • Bedoeling van die partye Selfs al word partye se name nie genoem nie • Gestel vennoot verswyg om verteenwoordiging mee te deel
Leerstuk v/d versweëprinsipaal • Beginsel van bedoeling geld nie waar verteenwoordiger NIE openbaar dat hy namens prinsipaal optree nie • Vennootskap nie gebonde want derde het met verteenwoordiger in persoonlike hoedanigheid gekontrakteer • Cullinan-saak • Eng regtelike leerstuk • Waar verteenwoordiger in eie naam kontrak namens v/s sluit + verswyg hy verteenwoordig prinsipaal = kontrak tussen derde + prinsipaal; EN kontrak derde + verteenwoordiger • Net EEN prinsipaal mag betrokke wees • Derde party het keuse
DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID • Vennoot aanspreeklik vir delik gepleeg deur ander vennoot indien dit i) binne bestek v/d v/s besigheid is of ii) binne bestek van volmag gepleeg is. • Middelikeaanspreeklikheid as gevolg van spesialeregsverhouding. • Verder moet bewys vennoot het as verteenwoordiger / werknemer v/d v/s opgetree met pleging v/d delik.
STRAFREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID • V/S nie regspersoon = kan nie misdaad pleeg, vervolg word en gestraf word nie. • Vennoot kan wel • A 332(7) v/d Strafproseswet: vennoot pleeg misdaad in behartiging v/d v/s besigheid of ter bevordering v/d v/s belange = ander vennote ook skuldig aan die misdryf. • Behalwe as kan bewys dat i) nie deelgeneem het aan pleging ii) nie kon verhoed nie. • Grondwetlik? Reg van beskuldigde om onskuldig geag te word
GEDINGVOERING • Gemenereg • Reël 14 v/d HGH reëls + Reël 54 v/d LDH reëls: Naam van vennootskap As vennoot se naam nie genoem word nie • nie verweer vir vennootskap nie • Slegs teen vennootskapsboedel Kan name en woonadresse van alle vennote aanvra