1 / 11

DIE HANSWORS SJ PRETORIUS

DIE HANSWORS SJ PRETORIUS . HANSWORS = Nar / harlekyn = “clown”. Oor sy afsigtelike boggel 2 en kromheid het hulle hom gekoggel . Afskuwelike / verskriklike Boggelrug Die ander sirkusmense met wie hy werk Spot Sintuig : sien – spreker sien hoe hy lyk paarrym.

morna
Download Presentation

DIE HANSWORS SJ PRETORIUS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE HANSWORSSJ PRETORIUS HANSWORS = Nar / harlekyn= “clown”

  2. Oorsyafsigtelikeboggel 2 en kromheid het hulle hom gekoggel • Afskuwelike/ verskriklike • Boggelrug • Die andersirkusmense met wiehywerk • Spot • Sintuig: sien – sprekersien hoe hylyk • paarrym

  3. 3. en bitterder was hul venyn 4. as syvergroeideruggraatpyn. • VERGELYKING: hullelikewoorde= die pyn in sy rug • Skeef / onnatuurlik • paarrym

  4. 5. Tussendie dierein ‘n hoek 6. het hy die eensaamheid gesoek: • Die diereaanvaarhom; menseverwerphom • Hyverkiesomalleentussen die dieretewees • DUBBELPUNT: Voordirekterede

  5. 7.“met klere wat gedurig gaar is, 8. Wat doen die vent met sy salaris?” • Sirkusmense wonder/skinderoorsystukkendeklere • Mense dink min van hom; sienhom as agterlik

  6. Kwatryn met paarrym 9. Hy’tmaandeliks by die poskantoor 10. ‘n brief gepos of eengelees 11. by die dierkratte, oor en oor: 12. “Soudaar tog êrensiemandwees?” • Kommunikasie met iemand Soekweer die diere op; voel op sygemaklikste by die diere Is daar tog iemandwathomaanvaar? Sirkusmensekanditampernieglonie

  7. Paarrym 13. En daardie ewige reuk en drank: 14. nie een sou huil as hy bedank, • Hy is lelik (sig) en stink na sweet en drank (reuk) • Niemandsalhommisnie • PROGRESSIE: omleser van homtevervreem

  8. 15. maar waar hy in die sirkustent 16. aapagtigteen die firmament, 17. hoog teen die takelwerk, kon klouter • Wending: hy is goed in sywerk • Hy is so rats soos ‘n aap teen die tent se dak (hiperbool: hemel se dak) • Hy is nie bang virvalnie

  9. Teenstelling: sykollegasminaghom, maartoeskouers is mal oorhom 18. die dood uittart, en, klein kabouter, 19. syduiwelstrekeuithaalonder 20. datalmal skater vir die wonder, • Hy is vreesloos; soos ‘n kabouter • Hydoenvreesliketoertjies; metafoor: soos ‘n duiwel • Watmenselaat lag

  10. 21 is hy, hoeseer verag, verlate, 22. nog deur die baas beskou as bate • Al word hygehaat en uitgestoot • Is hy ‘n aanwins (asset)vir die sirkusbaas • TEENSTELLING

  11. KWATRYN; KRUISRYM 23. Toehet ‘n brief gekom eendag … 24. Hy’t oor die bed gebuk, verblind, 25. terwyl‘n boggelvroutjie, sag, 26. sterwendfluister: “Dankie my kind …” “Toe” en beletselteken (...) wystydgaanverby Siekebed Hy is verblinddeurtrane (wysemosie) Sy ma is op haarsterfbed; ookgebrekliksooshy Sybedankhomvir die geld wathymaandeliksstuur

More Related